Berugte familie eis nog 'n slagoffer
2018-01-23"Die familienaam Gupta is algemeen in Indië, maar in Suid-Afrika het dit om ’n ander rede ’n huishoudelike naam geword."
Wat gaan op universiteitskampusse gebeur?
2018-01-22"Ten einde die studentewoelinge na waarde te skat is die regte vraag nie wat gaan in die nuwe jaar aan op kampusse nie, maar waarom was 2017 so ’n feitlik doodstil jaar vergeleke met 2015 en 2016? Waar dinge wel oorvleuel, is in die antwoord: dat dit sal afhang van die EFF – en hierdie willewragtigs van die Suid-Afrikaanse politiek is nie bekend vir hul rasionaliteit, voorspelbaarheid of ekonomiese insig nie."