Unieke wynprojek eer tradisie en vernuwing
2025-11-19"Vir die wynliefhebber wat verder wil kyk as die alledaagse, is Project Z ’n uitnodiging om die onbekende hoekies van die Kaapse wynlande in ’n glas vol karakter, konteks en kreatiwiteit te ervaar."
Various milestones celebrated at Stellenbosch’s Meerlust Wine Estate
2025-11-12"Meerlust Wine Estate – in the heart of the Stellenbosch wine district – has many reasons to celebrate in 2025: It has been producing estate wine for half a century, the Rubicon red Bordeaux blend celebrates its 45th anniversary, and a new book has just been released on the history of the farm."
Voorkamerfees oorbrug kultuur, genres en grense
2025-10-31"Wat in September 2003 met vyf verskillende roetes begin het en 350 besoekers gelok het, het vanjaar 1 300 besoekers oor sewe roetes gelok. Altesaam 68 kunstenaars het in 21 verskillende aanbiedinge in huise bo en onder die treinspoor, met of sonder fênsie voorkamers, opgetree."
Blommeskou steel ook plaaslik harte
2025-10-23"SA het sedert 1976 altesaam 43 keer aan die RHS Chelsea Flower Show in Londen deelgeneem en ons fynbos bekoor beoordelaars elke jaar só, dat die harde werk van die SA span al 37 goue medaljes ingepalm het. Danksy die visie van ’n paar plantliefhebbers en bewaringskundiges, was dié uitstalling deel van Stanford in Bloom wat van 10–24 September gehou is."
SASNEV Ontbytborrel was veel meer as netwerkgeleentheid
2025-10-17"Die SASNEV Ontbytborrel, wat Sondag die Week vir Nederlands op ’n hoë noot afgesluit het, was veel meer as net ’n netwerkgeleentheid tussen Suid-Afrikaners, Nederlanders en Belge. SASNEV het by hierdie Toyota Stellenbosch Woordfees-geleentheid aangekondig dat dit aanstaande week die hele Ingrid Jonker-argief van die Literatuurmuseum in Den Haag na Stellenbosch bring, waar dit ’n tuiste in die universiteitsbiblioteek sal hê."
Jordans spread their wings to make wine on two continents
2025-10-17"The Jordans of Jordan Wines in Stellenbosch have always been known for their pioneering spirit and award-winning wines. Now, they have spread their wings to England and bought and rebuilt a medieval farm, where wines are made and gin and vodka distilled."
Faustus reis Europa plat om SA talent te vertoon, maar onderwerp is universeel
2025-10-14"Die toneelstuk is ’n visuele en teatrale fees," vertel Lara Foot aan Maryke Roberts. "Die werk is betowerend en Kentridge se films is subliem. Gehore word op ’n buitengewone reis na die hart van kolonisasie geneem en word gekonfronteer met die realiteite van wat verby is en wat nog gaan kom."
Japan is dekor- en ontwerphemel
2025-10-09"Japannese ontwerp is wêreldwyd bekend vir sy estetiese eenvoud, funksionele elegansie en diep kulturele betekenis. Met wortels wat terugstrek na antieke tradisies, het Japannese ontwerp ontwikkel en wêreldwye tendense beïnvloed, terwyl dit ’n sterk verbintenis met sy historiese en kulturele erfenis behou."
Rondom thali om die wêreld en nou by die Silo Hotel se Willaston Bar
2025-10-02"[D]ie tradisie van thali dateer eeue terug en is gewortel in Ayurvediese beginsels, wat ’n balans van ses smake beklemtoon: soet, sout, suur, bitter, skerp en verfrissend. Die idee is om die liggaam én die sintuie te voed."
Groot jaar vir Lord’s se Oosthuizens
2025-10-02"Soos wat die krieketveld die tuiste van krieket genoem word, kan Lord’s Wines die tuiste van Pinot Noir in hierdie mooie McGregor-wynvallei genoem word."
België bo!
2025-09-26"Die heel eerste Belgian Barrels-fees is onlangs by die Belgiese residensie in Nuweland gehou. Die dag is in oorleg met die Belgiese Kamer van Koophandel in Suid-Afrika aangebied."
Boomplantweek kry dieper betekenis vanjaar
2025-09-10"Suid-Afrika se Nasionale Boomplantweek – wat vanjaar sy 80ste bestaansjaar vier en van 1–7 September 2025 gehou word – het op min plekke vanjaar só ’n diep betekenis as op Stellenbosch, Suid-Afrika se tweede oudste dorp en beslis die een met die meeste én oudste bome."
Raise a glass to leopard conservation
2025-09-08"Leopard’s Leap has become a household name, famous not just for its incredible wines, great food and family-friendly atmosphere in Franschhoek, but also for its innovation, responsible farming and admiration for the local nature and landscapes that so powerfully inspire both its winemaking process and its wines."
Nuwe baadjie vir Spier Hotel, maar dieselfde goeie beginsels
2025-09-01"Spier is een van die land se bekendste en oudste wynplase en met sy erfenis wat 333 jaar terugstrek, is hier nou nog ’n rede om te vier. Die nuutste toevoeging tot die alreeds lekker wynplaasbestemming waar jy kan wynproe, eet, stap, fietsry, piekniek, kunskyk en selfs Segway in die wingerde, is die opgeknapte hotel, spa en restaurant."
’n Grasieuse en stylvolle eeu vir May de Lencquesaing
2025-08-19"As jy op die stoep by Glenelly-wynlandgoed in Idasvallei buite Stellenbosch sit, kom dans die geskiedenis in sulke stadige walse om jou enkels. Dis nie net die eienaar, May de Lencquesaing, wat vanjaar rede het om fees te vier met haar 100ste verjaardag nie, hier is soveel ander mylpale om te gedenk."
