Wilder as die wildtuin by Eike saam met Bertus en die boys
2026-09-15"Ons almal se voorouers het gejag. En soos Bertus tereg opmerk: Hy jag nie vir die trofee of horings nie; hy jag vir goeie vleis en skiet dus dikwels jonger diere waarvan die vleis sagter is."
Du Bois se erfenis kry nou eers waarlik betekenis
2026-09-03"Uit daardie klein, kosbare aandeel skep hulle nou hul eie etiket, en wys hulle dat die vrug wat ander tot roem gebring het, hul eie familie-erfenis net só helder laat skyn."
Glashouers is daardie "gloeilampoomblik" vir wynmakers
2026-08-28"WineGlobe is beskikbaar in groottes van 25 liter, 60 liter, 115 liter, 220 liter en 400 liter. Dit word van borosilikaatglas gemaak, wat die sterkste en mees weerstandbiedende glas beskikbaar is."
Kruis en dwars met Cecil John Rhodes
2026-08-19"Sy groot huise, sy graf en die instellings wat hy befonds het, is almal oorblyfsels van ’n verlede wat steeds ’n skadu oor die hede gooi."
Griffith Observatory vier nege dekades én verskeie hemelruim-hoogtepunte
2026-08-13"Daar is geen toegangsfooie nie, want kolonel Griffith het spesifiseer dat toegang tot die sterrewag en die teleskope altyd gratis vir die publiek moet wees, sodat die gewone mense ook die geheime van die kosmos kan ontdek."
Die bewaarders van die woestyn se siel: Kingman, Arizona
2026-08-03"Ons bestemming is Kingman, die hart van die historiese Route 66, en dis bykans ’n voldag se ontdekking."
Die reuk van rook en die kuns van langsaam kuier: VUUR Goose Island
2026-07-29"By VUUR is daar geen elektriese stowe of moderne gasbranders nie. Die kombuis word ten volle deur vuur aangedryf."
Straatkuns: Die "invaller" maak toe ons oë vir die stad oop, buite galerye en museums
2026-07-15"Invader se amptelike webwerf dien vandag as die sentrale argief en lewende databasis van hierdie wêreldwye kunsepidemie, waar elke enkele werk noukeurig gedokumenteer, gefotografeer en gekatalogiseer word."
Museums is kosbaarder as korale
2026-07-10"Vanjaar se tema was 'Museums wat ’n verdeelde wêreld verenig'. Dit beklemtoon museums se potensiaal om as brûe oor kulturele, sosiale en geopolitieke gapings op te tree en sodoende dialoog, begrip en vrede wêreldwyd te bevorder."
Kombineer kuns met jou kos- en wynontdekkings
2026-07-02"Volgende keer as jy Kaap toe kom en meer as net pragtige uitsigte en goeie kos en wyn soek, is die nuwe kunservaring van The Living Journey Collection – ’n versameling van agt boetiekhotelle in Kaapstad, die wynlande en Hermanus – die antwoord."
Oorlewingsbome en tuine vir hoop
2026-06-25"Rondom die damme vind jy klein bruggies en rotsformasies wat elk ’n simboliese betekenis dra – van geluk en voorspoed, tot vrede en beskerming."
Agt eeue sedert st Franciscus oorlede is en steeds relevant
2026-06-11"Franciscus was sy tyd ver vooruit. In ’n era van kruistogte en geweld het hy ongewapen na Damietta in Egipte gereis om met die sultan, Malik al-Kamil, te gesels om vrede te probeer bewerkstellig. Dit word steeds as een van die eerste én belangrikste gesprekke vir intergeloofdialoog gereken."
Nostalgiereis op Route 66
2026-05-28"In die Mojave-woestyndorp, Amboy, gaan staan ons voor Roy’s Motel en op die teerpad soos die supermodel Cindy Crawford gedoen het."
Dutchman’s kennis van bamboebouw benut in Oeganda
2026-05-18"De omgeving is rijk aan bamboe en dit speelt samen met andere natuurlijke en lokale materialen zoals steen, gerammte grond en geweven texturen een sleutelrol in het ontwerp – niet alleen om visueel in harmonie te komen met het landschap, maar ook om lokaal vakmanschap te vieren."
Swartland Wyn- en Olyfroete vier 40 jaar
2026-05-11"Swartland-wyne het mettertyd nasionale en internasionale erkenning ontvang. Produsente soos Allesverloren en Riebeek Kelder het belangrike toekennings gewen, en die streek het ’n sterk reputasie opgebou."
