Rondebosch
2018-07-05"As jy die belangrikste eienskappe van Rondebosch in ’n neutedop sou opsom, is dit studentelewe, goeie eetplekke (insluitend wegneemeetplekke) en ’n bietjie geskiedenis."
Church Street Mall, Cape Town: Art, antiques, coffee
2018-05-31"Our own city of Cape Town has its fair share of coffee roasting and coffee shops, and some areas, such as around the Church Street Mall, offer much more than just coffee or little coffee shops for the visitor – there are also art galleries and antiquarian shops containing all sorts of collectables, from art to Art Deco fashion and memorabilia."
Modigliani, Livorno en die Blou Vis in Woodstock
2018-05-15"Terwyl jy hierdie unieke restaurant se vars vis geniet, sal die verbintenis tussen Kaapstad en Livorno, en dié twee plekke se verbintenis in see en lug, kuns en geskiedenis, beslis interessante gesprekke om die etenstafel aanwakker."
De Volkskombuis, Stellenbosch
2018-04-25"As we left, while we gave it all a huge thumbs up for food, friendliness and venue, I could not help but think back to my Latin classes in the Ou Hoofgebou: 'O Tempora O Mores' (O the Times, O the Customs) – how things can change."
Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad – een van Afrika se mees geliefde besienswaardighede ... ’n stad wat met die see lepellê
2018-04-12"Eindig ’n verfrissende eetervaring by die Waterfront af met ’n drankie by die Union Bar in Tafelbaai, waar Kaapstad se verbintenis met die see en die neerslag daarvan in die kos, ruimtes en geskiedenis gevier word."
Wale Street, Cape Town – a hive of breakfast/coffee places to choose from
2018-03-26"The area around Wale Street abounds with all kinds of eateries, from the posh, upmarket five-star kind of places, to the lesser-known small coffee shops. And, this all interspersed among five-star sightseeing and beautiful spiritual and cultural experiences."
Little Mowbray, Durban Road, Cape Town
2018-03-08"It was on a lovely summer’s evening that I set out specially to try the pizza at the renowned Breugels. With the restaurant named after the Flemish artist Pieter Breugel, the proprietor has tried to recreate a place of artful design blended with delicious food."
Eastern Food Bazaar
2018-02-23"Terwyl besoekers hul ervaring by Eastern Food Bazaar en die Moederstad se besienswaardighede geniet, kan hulle ook die geleentheid gebruik om Kaapstad se komplekse verlede te oordink."
Langstraat: ’n versmelting van Kaapstad se kulture en energie
2018-02-08"Alhoewel Mesopotamië se geskiedenis veel ouer is as dié van Kaapstad, is die Moederstad die geskikte plek om hierdie skouspelagtige tradisies, soos die kuns, mode, kos, atmosfeer en energie, in Langstraat te laat voortleef."
Ervaar Kaap-Maleise kookkuns in die Bo-Kaap
2018-01-17"’n Baken van Kaap-Maleise kookkuns is Biesmiellah, ’n restaurant in die Bo-Kaap wat teen die hange van Leeukop geleë is. ’n Bietjie hoër teen die hang is daar ’n skouspelagtige uitsig oor Kaapstad, veral in die aand."
