Voertaal

Voertaal: Jouw protest

Voertaal Nieuwsbrief 2023-11-03

Voertaal: Jouw protest

Oproep om bydraes – Uithoeke van die Neerlandistiek: Die impak van die Lae Lande in/op nie-Lae-Landse-ruimtes

Voertaal Academisch 2023-11-01

U word hartlik uitgenooi om referaatvoorstelle van ongeveer 250 woorde teen 31 Januarie 2024 voor te lê deur dit te stuur na Easy Chair-webblad: https://easychair.org/cfp/SAVN-2024

Persverklaring ‒ Brussel tot Karoo: Die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta se jaarlikse skrywersresidensie

Voertaal Literatuur 2023-11-01

Die Jakes Gerwel Stigting (JGS), in medewerking met Passa Porta, verwelkom aansoeke van skrywers vir die jaarlikse residensieprogram Brussel tot Karoo. 

Persverklaring: Aanlyn basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes"

Voertaal Over taal 2023-10-26

Die volgende basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes" van Voorsprong begin op Donderdag 9 November 2023. Daar is nog plekke beskikbaar in die middagkursus (van 12.30 uur tot 14.00 uur). Die kursus word volledig aanlyn aangebied en duur 12 weke.

Persbericht: Boeken uit het huis 20 | Sluitstuk van Johann Rossouw

Voertaal Literatuur 2023-10-25

Deze laatste aflevering van Boeken uit het Huis – dus zelf ook een "sluitstuk" – verschijnt, zeer gepast, op de dag waarop Karel Schoeman 84 jaar geworden zou zijn.

Persbericht: Tentoonstelling | Verbonden met Zuid-Afrika

Voertaal Zuid-Afrikahuis 2023-10-25

In de Jubileumtentoonstelling "Verbonden met Zuid-Afrika" herdenken we dat het Zuid-Afrikahuis in 2023 honderd jaar gehuisvest is aan de Keizersgracht 141 te Amsterdam.

Persverklaring: 2023 Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting beskikbaar

Voertaal Academisch 2023-10-24

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ‘n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.

Voertaal: Afrika in de wereld

Voertaal Nieuwsbrief 2023-10-20

Voertaal: Afrika in de wereld

Voertaal: Taal en technologie

Voertaal Nieuwsbrief 2023-10-06

Voertaal: Taal en technologie

Persvrystelling: Konferensie in Utrecht, Nederland op 24 November 2023

Voertaal Academisch 2023-10-06

Die Buitelandse Werksgemeenskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) nooi u uit na sy eerste konferensie op Vrydag, 24 November 2023. Die tema van die konferensie is Die wêreld is ons woning (nie)? Afrikaanssprekende en Suid-Afrikaanse akademici in die "buiteland". Die konferensie vind om 11.00-16.00 plaas in die vergadersaal van die Lutherse Kerk, Hamburgerstraat 11, Utrecht, Nederland.

Invitation: Inaugural lecture by UGent South Africa Chair Marlene van Niekerk | 23 November 2023

Voertaal Kalender 2023-10-06

In her inaugural lecture, the acclaimed South African writer, philosopher, and professor emeritus at Stellenbosch University, Marlene van Niekerk examines what kind of critical apparatus would be needed to best identify the conditions of possibility under which Afrikaans literature was produced. What kind of self-understanding could be expected from a historically privileged South African who teaches literature to foreign students?`

Persverklaring: Samespraak-gespreksforum aangebied deur UNISA | 11 Oktober

Voertaal Literatuur 2023-10-06

Julle word vriendelik uitgenooi na die Samespraak-gespreksforum op 11 Oktober 2023. Yves T'Sjoen gesels met Marius Crous (redakteur), Karen De Wet (teksadviseur), Metha-Miré van Schalkwyk, Marius Swart en Alwyn Roux oor hul bydraes in die SA Akademie-huldigingsreeks vir Marlene van Niekerk.

Afrovibes Festival 2023: Liquid Traces | Vloeibare Sporen

Voertaal Cultuur 2023-09-29

Afrovibes Festival viert van 4 tot en met 15 oktober haar 20ste jubileum! Het festival vindt plaats in Amsterdam, Utrecht en Rotterdam en brengt dans, theater, muziek en meer van actuele makers en kunstenaars uit zowel het (Oost) Afrikaanse continent als de Afrikaanse diaspora in Europa en Nederland.

Uitnodiging: Yves T’Sjoen-boekbekendstelling

Voertaal Kalender 2023-09-22

Yves T’Sjoen van die Universiteit Gent kom gesels oor sy publikasies oor Breyten Breytenbach wat pas verskyn het. Die gesprek word gelei deur Reinhardt Fourie van Unisa. Ligte verversings word na die bekendstelling bedien.

Voertaal: Buthelezi en geweld

Voertaal Nieuwsbrief 2023-09-22

Voertaal: Buthelezi en geweld

Verified by MonsterInsights
Top