Persverklaring: Nog vyf suksesvolle aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds
2023-12-18PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende vyf vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans Vertaalfonds gefinansier sal word.
Voertaal: Zwarte week voor de Nederlandse politiek
2023-12-01Voertaal: Zwarte week voor de Nederlandse politiek
Persbericht: Geen land voor dromen door Eep Francken en Olf Praamstra
2023-11-14Er bestaat echter ook een Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur: poëzie, toneel en verhalend proza geschreven in het Nederlands door inwoners van Zuid-Afrika. Eep Francken en Olf Praamstra voeren ons mee door deze boeiende letterkunde, vanaf het ontstaan ervan in 1652 tot in de eenentwintigste eeuw.
Oproep om bydraes – Uithoeke van die Neerlandistiek: Die impak van die Lae Lande in/op nie-Lae-Landse-ruimtes
2023-11-01U word hartlik uitgenooi om referaatvoorstelle van ongeveer 250 woorde teen 31 Januarie 2024 voor te lê deur dit te stuur na Easy Chair-webblad: https://easychair.org/cfp/SAVN-2024
Persverklaring ‒ Brussel tot Karoo: Die Jakes Gerwel Stigting en Passa Porta se jaarlikse skrywersresidensie
2023-11-01Die Jakes Gerwel Stigting (JGS), in medewerking met Passa Porta, verwelkom aansoeke van skrywers vir die jaarlikse residensieprogram Brussel tot Karoo.
Persverklaring: Aanlyn basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes"
2023-10-26Die volgende basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes" van Voorsprong begin op Donderdag 9 November 2023. Daar is nog plekke beskikbaar in die middagkursus (van 12.30 uur tot 14.00 uur). Die kursus word volledig aanlyn aangebied en duur 12 weke.
Persbericht: Boeken uit het huis 20 | Sluitstuk van Johann Rossouw
2023-10-25Deze laatste aflevering van Boeken uit het Huis – dus zelf ook een "sluitstuk" – verschijnt, zeer gepast, op de dag waarop Karel Schoeman 84 jaar geworden zou zijn.
Persbericht: Tentoonstelling | Verbonden met Zuid-Afrika
2023-10-25In de Jubileumtentoonstelling "Verbonden met Zuid-Afrika" herdenken we dat het Zuid-Afrikahuis in 2023 honderd jaar gehuisvest is aan de Keizersgracht 141 te Amsterdam.
Persverklaring: 2023 Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting beskikbaar
2023-10-24Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ‘n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.
Persvrystelling: Konferensie in Utrecht, Nederland op 24 November 2023
2023-10-06Die Buitelandse Werksgemeenskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) nooi u uit na sy eerste konferensie op Vrydag, 24 November 2023. Die tema van die konferensie is Die wêreld is ons woning (nie)? Afrikaanssprekende en Suid-Afrikaanse akademici in die "buiteland". Die konferensie vind om 11.00-16.00 plaas in die vergadersaal van die Lutherse Kerk, Hamburgerstraat 11, Utrecht, Nederland.