Nu op LitNet

Stemme | Voices | Amazwi

LitNet 2022-06-21 Stemme | Voices | Amazwi, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV word weekliks hier vrygestel. Lees die monoloë hier en kyk na die verfilmde weergawes daarvan.  

Political irony

Veronique Jephtas 2022-06-16

Eilandaantekeninge

Breyten Breytenbach 2022-04-15

Liefde is ... oorlogskuns

Eben Viktor, Izak de Vries 2022-04-14

Lyriek van Stefan Hertmans in Afrikaans

Yves T'Sjoen, Daniel Hugo 2022-04-14

Laat die klokke beier met Tiffany Ng

Bettina Wyngaard 2022-04-13

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet 2022-03-03 ’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

Putin’s invasion and the failure of peace

Tristen Taylor 2022-02-24 "The war began today (24 February 2022) ... Today represents the world’s failure to find peace for Ukraine. Unfortunately, tomorrow won’t be any better."  

Die Rusland-Oekraïne-konflik: die geskiedenis en Poetin se wêreldbeskouing

Eben Viktor 2022-02-10 "Dat Rusland en Oekraïne ’n geskiedenis deel, is waar, maar dis ’n vertroebelde geskiedenis wat meer verdeeldheid toon as die gewaande, mitiese eenheid wat Poetin probeer verkondig."  

Ses lesse ná ses maande van swerf

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses deur Marita van der Vyver 2022-02-10 "Die lysie kan baie langer wees – en sal ongetwyfeld nog aangevul word – maar ek gaan my tot ses lesse beperk. Een vir elke maand van my nuwe nomadiese bestaan. Dalk is die belangrikste van alles wat ek geleer het, juis dat jy nooit te oud word om te leer nie."  

Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet

André Wessels 2022-02-10 André Wessels lewer verslag oor die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium oor geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" wat in Januarie 2022 plaasgevind het.  

Waarom het Poetin ’n eiertjie te lê oor die Oekraïne?

Freek Robinson, Leopold Scholtz 2022-02-03 Waarom het Poetin ’n eiertjie te lê oor die Oekraïne? Leopold Scholtz skets vir Freek Robinson die sosiopolitieke en historiese agtergrond.  

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie brei uit

PEN Afrikaans, PEN Nederland en PEN South Africa 2022-02-04 Lede van PEN Afrikaans, PEN Nederland en PEN South Africa kan vanjaar aansoek doen vir dié maandlange skrywersverblyf. 

Swerfjaar vir seniors, aflewering vyf: ’n Road trip is nie dieselfde as ’n motortoer nie

Marita van der Vyver 2022-01-14 "'We do not take a trip,' skryf Steinbeck in Travels with Charley; 'a trip takes us.' Dis ’n waarheid wat ons oor en oor getref het terwyl ons padlangs deur Amerika reis."  

Rooibostee, awê en oepsies

Menán van Heerden 2022-01-11 "Is ontasbare kultuurerfenis ’n grafiese uitbeelding van ’n volstruis op die logo van ’n restaurant in Amsterdam wat jy móét afneem want dit herinner jou aan huis? Of in Lissabon graffiti wat die Afrikaanse woord 'bok' in het, waarvan jy ook ’n foto neem? Is dit iemand wat oorkant jou in ’n stil trein op […]
Top