Nu op LitNet

Waiting for water

Karen Jennings 2024-05-02 "I don’t have the answers or pretend that any of this is easy. Nor will I accept that the ANC inherited an immaculate country in 1994. There was a lot to address – many vast inequalities and systems which were already corrupt and unjust. But it is now 30 years later and there is no […]

Gewaarwordinge van die eerste verkiesingsdag, 27 April 1994

Danie van Wyk 2024-05-02 "Ek onthou dat daardie dag ’n koue en triestige dag in die Kaap was, maar dit het niemand teruggehou om hul kruisies te gaan trek nie."  

Oorsig ‒ Jakes Gerwel-gesprek (Suidoosterfees 2024): Wie gaan Suid-Afrika ná 29 Mei regeer?

Jean Oosthuizen 2024-04-29 Jean Oosthuizen gee ’n oorsig van die Jakes Gerwel-gesprek, “The good, the bad and the ugly – who will govern?”, wat as deel van die jaarlikse Suidoosterfees plaasgevind het. Hierdie gesprek, met Adriaan Basson, Qaanitah Hunter en Mia Spies, is in samewerking met Flyleaf en Pan Macmillan op 26 April aangebied.   

Commendatio: Deon Meyer vereer met die KKNK Afrikaans Onbeperk-prys vir literêre bydrae

Etienne Bloemhof 2024-04-25 "Maar dat die eer wat Deon vandag te beurt val, spesifiek oor Afrikaans gaan, dit is iets baie spesiaals, want dis ’n prys wat, glo ek, erkenning gee aan ’n skrywer wat – al sou dit op vele terreine vir hom sin maak om direk in Engels te skryf – nog altyd vurig en passievol […]

Afrikaner, wie is jy?

Riku Lätti 2024-04-24 "Die noue bande wat Afrikaners met ander Afrikaners het, is benydenswaardig. Ek wens partykeer die res van Suid-Afrika was so lief vir mekaar soos wat die Afrikaner homself liefhet."  

Labarang innie Boland

Gaireyah Fredericks 2024-04-19 "Elke Kaapse tietie wat vannie nuus kennis dra, organise die res vannie aand immediately. Labarang outfits wôd oppie henges voorie kaste gehang en allie metedjalis wat daaby gepaat gan, tot even oppie underwear, wôd reggesit."  

Luisterverhale: "fascistiese pampoen" deur Breyten Breytenbach, voorgelees deur Marcel van Heerden

Breyten Breytenbach, Marcel van Heerden 2024-04-18 Marcel van Heerden lees Breyten Breytenbach se verhaal "fascistiese pampoen" voor. Die verhaal het oorspronklik in Katastrofes, in 1964 deur Human & Rousseau uitgegee, verskyn.  

Sudan: The forgotten disaster eclipsing Gaza

David Willers 2024-04-12 "This always seems to happen nowadays: when wars break out conveniently close and accessible to the world’s press, they get wall-to-wall coverage."  

Miljoene rand in pyplyn vir privaat Afrikaanse skole

Jean Oosthuizen 2024-04-12 "Innoverende planne om moedertaalonderrig vir privaat Afrikaanse skole in Suid-Afrika te bevorder het die afgelope week ’n nuwe fase betree. Miljoene rand gaan gewerf word vir ’n netwerk enkelmedium onafhanklike Afrikaanse skole regoor die land."  

Will South Africa also plead Taiwan’s cause? I doubt it, and here’s why

Eben Coetzee 2024-04-10 "South Africa’s foreign policy towards Israel and its war in Gaza should therefore not be seen in isolation, but as part of a broader framework in which the cause of the weak, marginalised and oppressed are apparently advocated."  

Die simfonie van silikon: Die impak van kunsmatige intelligensie (KI) op musiek

Burgert A Senekal 2024-04-09 "Wie besit die kopiereg?"  

Is daar hoop vir die renoster?

Freek Robinson, Louis Lemmer 2024-04-03 Freek Robinson gesels met SANParke-ereveldwagter Louis Lemmer oor renosterstropery en renosterbewaring.  

Time travel with Time of the Writer festival

Karina Magdalena Szczurek 2024-03-28 "This year’s theme for Time of the Writer was 'Reflections, resonance and revival'. Watching the diverse panels online strangely focused my attention on these concepts in ways that maybe an in-person attendance wouldn’t have."  

’n Mislukte kompromie? Die 1996-Grondwet onder spanning van die Nasionale Demokratiese Rewolusie

Paul Maritz 2024-03-26 "Hierdie artikel ondersoek die spanning tussen die waardes wat onderskeidelik die Grondwet en die Nasionale Demokratiese Rewolusie onderlê, om daardeur die volhoubaarheid of mislukking van die kompromie aan die hart van Suid-Afrika se politiek te toets."  

Moer toe met die wolk saam

Sidney Gilroy 2024-03-18 "Jy is die groot data. Wat jy met jou rekenaar, slimfoon en ander slimtoestelle doen, is die tafel waarop KI se feesmaal gedek word. Jy is geld werd."  

Luisterverhale: "Die vaal koestertjie" deur Eugène Marais, voorgelees deur Marcel van Heerden en Rolanda Marais

Eugène N Marais, Marcel van Heerden, Rolanda Marais 2024-03-13 Marcel van Heerden en Rolanda Marais lees Eugène N Marais se verhaal "Die vaal koestertjie" voor. Die verhaal het oorspronklik in 1921 in Die Boerevrou verskyn.  

Suid-Afrika in 2024: Hoe groot is die krisis?

Menán van Heerden, André Duvenhage 2024-03-13 "Hoe koalisiepolitiek gaan uitspeel, kan vorentoe uit eie reg ’n belangrike en selfs deurslaggewende faktor wees op die pad van fundamentele hervorming. Indien die proses verkeerd loop, hou dit ’n groot bedreiging in vir Suid-Afrika as ’n konstitusionele demokrasie, asook die 1996- grondwetlike bedeling." In sy LitNet Akademies-artikel sit André Duvenhage (2024) ’n motivering en strategie vir […]

From violence to violins: ’n onderhoud met Maria Botha van Muzukidz

Naomi Meyer, Maria Botha 2024-03-13 "My gedagte was nie om kinders in townships te red nie. Hulle het as mense dit nie nodig om gered te word nie. Hulle beskik reeds oor al die potensiaal waaroor mense in beter omstandighede beskik. Baie mense in townships woon wel in omstandighede van geweld of stadige geweld … slow violence. My visie was […]

The South African Copyright Amendment Bill: Imagining how the CAB might affect musicians

Jonathan Shaw 2024-03-11 A revision to South Africa’s copyright law is looming on the horizon. To review every change that may happen in one sitting is impossible, but I do wish to show you how this update might impact musicians.

Who can save us from political demagogues?

Mphuthumi Ntabeni 2024-03-07 "The future of our political direction depends on those with enough courage to venture out into something new and convince the majority of eligible voters, who are in a stupor due to political choice despair. My friend counts himself among these, whom he amusingly terms the 'electile dysfunctions'."  
Verified by MonsterInsights
Top