Bettina Wyngaard 2022-11-15"Qatar het na berig word in die omgewing van $200 biljoen bestee om die gasheer te kan wees vir die Beker. Dis onseker hoeveel van daai geld aan lone bestee is, maar in ’n land waar arbeiders nie veel regte het nie sou dit ’n minimale bedrag wees."
Johann Rossouw2022-11-10"Maar nou ja, 'Stellies' het sy bed opgemaak, die koeël daar is deur die kerk – sowel vir ware uitnemendheid as vir Afrikaans – en dit sal nie help om krokodiltrane te stort oor wat alles daar kon wees nie. Dis veel sinvoller om te dink oor wat vandag nog oor die algemeen binne die […]
Emile Minnie2022-11-08"Dis onvermydelik: Op een of ander stadium moet ’n mens by ’n tandarts uitkom, of jy nou in Tietiesbaai of Timboektoe bly. In Suid-Afrika was my tandarts Emma – ’n sagte mens met helderblou oë. Emma het my altyd laat kies tussen vyf geure wanneer sy my tande gepoleer het. Min het ek geweet hoe […]
Fanie Herman2022-11-08Fanie Herman belig China se benadering tot die vestiging van infrastruktuur soos kragstasies, hawens, spoornetwerke en nywerheidsparke in Afrikalande, waar dié moondheid ’n al hoe stewiger vastrapplek kry.
Afrikaanse Taalraad2022-11-07Afrikaanssprekendes krimp as ’n persentasie van die land se algehele bevolking wat hulle bedingingsmag teenoor die staat verminder. Terselfdertyd verskuif die groeiende meerderheid van bruin/swart teenoor wit Afrikaanssprekendes toenemend die magsbalans binne die taalgemeenskap en skep daarmee nuwe uitdagings wat die sprekers sal moet hanteer. Volgens die verslag steek Engels – gevoed deur al die […]
Annie Gagiano2022-11-07"Published by Umuzi, its extended narrative provides a vividly localised image of community life in Walmer Estate, an area of Cape Town that is set on the slopes of Table Mountain, most of whose adult and older occupants have haunting memories of District Six ..."
Bettina Wyngaard 2022-11-01"Maar nie een van hierdie is Musk se groot misverstand nie. Musk verstaan nie mense nie, en hy is nie so bedrewe in politiek soos wat hy dink, of in internasionale reg nie. Wat toelaatbaar is in die VSA, is totaal onaanvaarbaar in heelparty ander jurisdiksies."
Bettina Wyngaard, Andries Coetzee2022-10-27"Vir soveel lede van die gemeenskap was dit die eerste keer in jare dat hulle kans gehad het om ’n uitgebreide gesprek in Afrikaans te voer (die meeste lede van die gemeenskap is getroud met iemand wat net Spaans praat, hulle kinders praat meestal net Spaans, ens). Die kans om weer Afrikaans te praat, neem […]
Marga Stander2022-10-27"Dit was die tweede suksesvolle kollokwium wat aangebied is deur die Skool vir Geesteswetenskappe, Sol Plaatje Universiteit (SPU), Kimberley, in samewerking met die Universiteit van die Wes-Kaap (UWK). Oor twee en ’n halfdae is ’n vol program met vyf verskillende temas rakende die Noord-Kaap aangeraak, naamlik Khoi-, San- en inheemse tale en variëteite, kontemporêre sake, […]
David Willers2022-10-26"The bottom line of Ramaphosa’s state visit to King Charles and new prime minister Rishi Sunak is that adroit footwork is now required by all parties to mitigate the effects of the global polycrisis, defined by historian Adam Tooze as a situation consisting of multiple crises, the whole being more dangerous than the sum of […]
Jean Oosthuizen2022-10-17"Alexander se sentrale vertrekpunt was ten eerste politiek-teoreties, en nie uitsluitlik taalgerig nie. Sy sentrale vraag in dié opsig was: Hoe vorm ons ’n verenigde nasie? Sy uitgangspunt was dat Suid-Afrika op verskeie grondslae verdeel is, byvoorbeeld ras, etnisiteit, sosiale klas (die verdeling tussen ryk en arm), godsdiens, seksualiteit en maatskaplike posisie of status. Van […]
Johan Fourie2022-10-14In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel jong Afrikaanse akademici wat opgang maak, van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Eerste aan die beurt is Johan Fourie, professor in ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch, wat gesels oor die fassinerende bevindings wat die veld van ekonomiese geskiedenis oplewer.
Freek Robinson, Christiaan Basson, Gerrit Olivier2022-10-05Watter faktore tel teen Poetin op hierdie stadium? Freek Robinson gesels met Christiaan Basson, voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur in Oekraïne, en Gerrit Olivier, Suid-Afrika se eerste ambassadeur in Rusland.
Freek Robinson, Nellie Swart2022-09-28Wat is die impak van beurtkrag op toerisme? Steur die buitelanders hulle aan ons misdaadsyfers? Pla die min binnelandse lugrederye enigsins? Hoe vergelyk ons toerisme tans met die tyd kort voor die pandemie?
David Willers2022-09-29"I was interested to read that several ANC Youth League officials have flown to Russia to monitor the controversial referendum being held to legitimise the 'annexation' of the Ukrainian territory that Putin’s army is occupying. The referendum has been discredited in advance by most of the world as a sham, but this hasn’t deterred the […]
Freek Robinson, Jo-Ansie van Wyk2022-09-15Het die Statebond nog ’n bestaansreg? Freek Robinson gesels met Jo-Ansie van Wyk, ’n hoogleraar in internasionale politiek verbonde aan die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa).