Nu op LitNet

Wat is Gorbatsjof se rol in die wêreldgeskiedenis?

Leopold Scholtz 2022-09-02 "Met die tong enigsins in die kies sou jy kon sê sy doel was: 'Make the Soviet Union Great Again (MASUGA)' – min of meer die leuse wat Donald Trump later vir Amerika sou kies."  

Konflik in Mosambiek – ’n ondersoek na die aard en dinamika van die teeninsurgensie-operasies in Cabo Delgado

Theo Neethling 2022-08-29 "So gesien, kan die rolspelers wat in Mosambiek betrokke is by die insurgensie, wel daarop aanspraak maak dat daar op militêre gebied ’n multinasionale poging aangewend is om die insurgente in bedwang te hou, maar van welslae in ’n omvattende teeninsurgensieverband is daar tot dusver weinig sprake ..."  

The African library: Men don’t cry by Faïza Guène

Annie Gagiano 2022-08-29 "Men don’t cry is her fourth novel and the hilarious moments do not disguise the poignance of what is at heart a family tragedy, exploring the inevitable generational cultural split in that sector of society in which parental values and cultural preferences are all too often abandoned and disrespected by their offspring, who wish to 'make […]

Miniseminaar: Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era

LitNet 2022-08-24 "Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era" – Om perspektief te kry oor die storms wat in 2022 rondom Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur gewoed het, bied LitNet ’n miniseminaar oor die stand van sake in dié genre aan, met bydraes deur akademici en kundiges. Lees die eerste bydrae hier.  

Stemme | Voices | Amazwi

LitNet 2022-06-21 Stemme | Voices | Amazwi, LitNet se monoloogprojek saam met die Suidoosterfees, NATi en die ATKV word weekliks hier vrygestel. Lees die monoloë hier en kyk na die verfilmde weergawes daarvan.  

Political irony

Veronique Jephtas 2022-06-16

Eilandaantekeninge

Breyten Breytenbach 2022-04-15

Liefde is ... oorlogskuns

Eben Viktor, Izak de Vries 2022-04-14

Lyriek van Stefan Hertmans in Afrikaans

Yves T'Sjoen, Daniel Hugo 2022-04-14

Laat die klokke beier met Tiffany Ng

Bettina Wyngaard 2022-04-13

Oekraïne: Berigte te velde

LitNet 2022-03-03 ’n Oorsig van LitNet en Voertaal se berigte oor die oorlog in Oekraïne. | An overview of LitNet and Voertaal’s articles on the war in Ukraine.

Putin’s invasion and the failure of peace

Tristen Taylor 2022-02-24 "The war began today (24 February 2022) ... Today represents the world’s failure to find peace for Ukraine. Unfortunately, tomorrow won’t be any better."  

Die Rusland-Oekraïne-konflik: die geskiedenis en Poetin se wêreldbeskouing

Eben Viktor 2022-02-10 "Dat Rusland en Oekraïne ’n geskiedenis deel, is waar, maar dis ’n vertroebelde geskiedenis wat meer verdeeldheid toon as die gewaande, mitiese eenheid wat Poetin probeer verkondig."  

Ses lesse ná ses maande van swerf

Swerfjaar vir seniors, aflewering ses deur Marita van der Vyver 2022-02-10 "Die lysie kan baie langer wees – en sal ongetwyfeld nog aangevul word – maar ek gaan my tot ses lesse beperk. Een vir elke maand van my nuwe nomadiese bestaan. Dalk is die belangrikste van alles wat ek geleer het, juis dat jy nooit te oud word om te leer nie."  

Geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" – om te vergewe sónder om te vergeet

André Wessels 2022-02-10 André Wessels lewer verslag oor die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se simposium oor geskiedskrywing in die "Nuwe Suid-Afrika" wat in Januarie 2022 plaasgevind het.  

Waarom het Poetin ’n eiertjie te lê oor die Oekraïne?

Freek Robinson, Leopold Scholtz 2022-02-03 Waarom het Poetin ’n eiertjie te lê oor die Oekraïne? Leopold Scholtz skets vir Freek Robinson die sosiopolitieke en historiese agtergrond.  

Die Jakes Gerwel Stigting en PEN Afrikaans Skrywersresidensie brei uit

PEN Afrikaans, PEN Nederland en PEN South Africa 2022-02-04 Lede van PEN Afrikaans, PEN Nederland en PEN South Africa kan vanjaar aansoek doen vir dié maandlange skrywersverblyf. 
Verified by MonsterInsights
Top