Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 152

26/01/2024

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Jouw symbolische rechtszaak

Meningen

Power politics in the Middle East: How the global North-South divide capitalises on trauma

Jannike Bergh, Matthieu Rey
Interviews

"That’s why South Africa’s case against Israel is very important and symbolic for the world. This is my opinion as someone from the global North: It demonstrates the possibility of real cosmopolitanism, the only answer to racism."

Literatuur

Meertaligheid en transtaligheid in een multiculturele omgeving

Yves T’Sjoen
Literatuur

"Wellicht is behalve de natiestaat of de moedertaal de taalvermenging een wijze om vandaag, en beslist steeds meer in de toekomst, in een multiculturele omgeving over literaire en andere cultuurgoederen te spreken."

Vogelgedichten / Voëlgedigte deur Benno Barnard, vertaal deur Daniel Hugo

Benno Barnard, Daniel Hugo
Literatuur

Hierdie gedigte is nog nooit voorheen gepubliseer nie. Dis Benno Barnard se eie werk en verskyn met sy toestemming. Daniel Hugo het die gedigte vertaal en sy vertalings verskyn ook met Barnard se toestemming op Voertaal.

Nederlandse taal & literatuur: Nieuwsbrieven, Tijdschriften, Websites & Podcasts

Erik van den Bergh
Literatuur

"Met het oog op een interesse voor de Nederlandse literatuur: een overzicht gemaakt van mogelijk interessante nieuwsbronnen."

Gedichten kunnen de gezondheid schaden

Jef Boden
Literatuur

"Oorlog verplicht je misschien nog meer dan al het andere naar het zoeken van woorden. Dichten blijft een hanteerbare vorm voor een belangrijke, noodzakelijke vorm van expressie."

Canonisering en de onstuitbare transitie van "Afrikaanse literatuur"

Yves T’Sjoen
Literatuur

"De witte canon is vandaag een anachronisme en een reductie. Wie alleen witte schrijvers leest als vertegenwoordigers van Afrikaanse letterkunde is de voeling met de literaire realiteit kwijt en presenteert een achterhaald en reductionistisch beeld van wat literatuur in het Afrikaans vandaag inhoudt."

Leesimpressie: Het gouden uur door Wytske Versteeg

Erik van den Bergh
Literatuur

"Sterke, zeer aansprekende roman van de schrijfster en politicoloog Wytske Versteeg over de complexe relaties tussen hulpverlener en asielzoeker, tussen beul en slachtoffer."

Leesimpressie: De kolonie mept terug door Adriaan van Dis

Erik van den Bergh
Literatuur

"Uitgebreide versie van de tiende en laatste Rudy Kousbroeklezing, gehouden op 1 november 2023. Geïnspireerd betoog vol (jeugd-)herinneringen, observaties en leeservaringen."

Leesimpressie: Afscheid van de handkus door Benno Barnard

Erik van den Bergh
Literatuur

"Dagboeknotities van Benno Barnard (1954) van juli 2019 tot januari 2022 zijn gebundeld in Bladzijden van een brillenjood (7-341) en worden gevolgd door de roman Nathan Raab, Afscheid van de handkus (343-489)."

Leesimpressie: Waar gezongen wordt door Shula Tas

Erik van den Bergh
Literatuur

"Autobiografische verhalen van Shula Tas (1987) over muziek, jodendom, verlies, rouw en schaamte."

Leesimpressie: Staat & slavernij door Rose Mary Allen (et al.)

Erik van den Bergh
Literatuur

"Veelomvattende en veelzijdige bundel over slavernij als actueel vraagstuk, over afschaffingen en doorwerkingen, over Nederlandse koloniale slavernij wereldwijd en over vroege vormen van slavernij en kolonialisme."

Persverklaring: Yves T’Sjoen en Louise Viljoen by SASNEV op Saterdag 27 Januarie 2024 om 09:30 vir 10:00

Voertaal
SASNEV

Ons is bevoorreg om SASNEV se gespreksjaar te begin met Yves T’Sjoen uit Vlaandere wat hierdie keer in gesprek sal wees met bekroonde en bekende Suid-Afrikaanse skrywer en akademikus Louise Viljoen. Dit gebeur nie sommer elke dag nie.

Persverklaring: Orde van den Prince se byeenkoms op 3 Februarie

Voertaal
SASNEV

Die Orde van den Prince hou ’n ope vergadering op Saterdag 3 Februarie by SASNEV en u word hiermee genooi om dit by te woon. Die onderwerp is: ’n Kykie in die geskiedenis van Nederlands vanuit ’n (Suid)-Afrikaanse perspektief.

In het nieuws

Persbericht: Flink meer leden online Bibliotheek in 2023

Voertaal
In het nieuws

Het aantal mensen dat lid wordt van de online Bibliotheek blijft stijgen. Waar de online Bibliotheek in 2022 ruim 524 duizend leden telde, waren dat er in 2023 ruim 608 duizend. Een stijging van 16%.

Persbericht: Digitaal boeken lenen bestaat 10 jaar

Voertaal
In het nieuws

E-lending, de mogelijkheid om via de bibliotheek e-books en luisterboeken te lenen, bestaat vandaag 10 jaar. Op 21 januari 2014 leende toenmalig minister Jet Bussemaker van OCW het eerste e-book.

Dié "politieke skelm" moet in 2024 deur die kiesers aan die kaak gestel word

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Om goeie rede kan daar uitgesien word na die herdenking van die afskaffing van die ou bedeling en die oorgang 30 jaar gelede na ’n demokratiese bestel wat menswaardigheid en burgerregte aan almal belowe het soos dit nooit voorheen was nie. Maar ..."

Suid-Afrikaners kry weer geleentheid om vir verkiesing te registreer

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaanse burgers van 16 jaar en ouer kan registreer om in die buiteland te stem."

Kaapstad aangewys as tweede beste stad in die wêreld om in 2024 te besoek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"New York is heel bo aan Time Out se lys, wat die afgelope week vrygestel is, met Kaapstad in die tweede plek en Berlyn, Londen en Madrid as die ander topvyf-stede om te besoek."

Wêreldhof sê dalk Vrydag oor Suid-Afrika versus Israel

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Suid-Afrikaanse regering se standpunt geniet egter groot steun onder ’n groot aantal Suid-Afrikaners, onder andere in die Moslem-gemeenskap, maar ook onder baie Christene, soos die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke."

Krieket in politieke herrie oor Teeger se kapteinskap

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Krieket Suid-Afrika (KSA) se besluit om David Teeger van sy kapteinskap van die Suid-Afrikaanse onder 19-krieketspan vir die komende onder 19-manskrieketwêreldbeker te onthef, word ’n al hoe groter politieke kopseer vir die krieketbase."

Oorvol skole heropen sonder genoeg boeke

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Burgerlike organisasies en opposisiepartye het hulle kommer uitgespreek oor gebrekkige beplanning deur onderwysowerhede om voldoende skole en onderrigmateriaal te voorsien vir die land se groeiende bevolking."

Hoër matriekslaagsyfer is ’n misleidende barometer van skoolstelsel

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die akademikus Jonathan Jansen het op die sosialemediaplatform X gevra watter 80% die ware toestand van die land se skoolstelsel weerspieël – die 81% van graad 4’s wat nie kan lees nie, of die 83% wat wonderbaarlik 'matriek' geslaag het? Jansen sê albei kan nie waar wees nie."

ANC-voorbok mor oor onafhanklike matriekeksamen se sukses

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Akademici is geskok oor die premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, se voorstel dat die land wegdoen met 'private eksamens' en sê daar moet 'een matriekeksamen' vir almal wees."

NSFAS-skandaal: Blade se kop moet waai

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"King sê dit word al hoe duideliker dat Nzimande aan NSFAS dink as ’n spaarvarkie vir hom en sy kamerade, wat hom ongeskik maak om aan die hoof van enige ministerie te staan."

Reizen

Dawning places rising across Africa

Duane L Herrmann
Reizen

"All are open to all people. The only requirement to enter, is respect."

Drie ervarings in Cornwall wat jou hare sal laat rys

Maryke Roberts
Reizen

"Du Maurier het in 1930 in Jamaica Inn gebly nadat sy en ’n vriend in gure weer met hul perde verdwaal het en by die herberg beland het. Haar boek speel in 1820 af en het dieselfde naam."

Van duiwels en dinge op die Franse platteland

Maryke Roberts
Reizen

"Ek het jare gelede by iemand die storie gehoor van die 'duiwel se skuur' wat glo in ’n klein dorpie in Frankryk staan. Die skuur bestaan toe nie net waarlik in Villeron, sowat 30 km noordoos van Parys nie, dis ook heel geskiedkundig."

Vic Falls hier kom ons – weer!

Maryke Roberts
Reizen

"Ons stap na die watervalle en staan in stille verwondering oor die natuurwonder. Met goedkoop (en onvoldoende) reënjassies aan neem ons foto’s en lag sonder sorge."

Nu op LitNet

"birdsmoke": ’n gedig

Breyten Breytenbach
Poësie

Met hierdie gedig lewer Breyten Breytenbach kommentaar op ’n onlangse gedig deur Benno Barnard op LitNet, soos ook vertaal deur Daniel Hugo.

Om na stilte te luister: Bacchus Nel gesels oor sy nuwe album, Vaalrivier

Jannike Bergh, Bacchus Nel, Ronel Kellerman
Musiek

"Ek dink die term Afrikaanse musiek is ’n bietjie breed. Dit sluit álles in wat in Afrikaans gedoen word, waar ek voel mens moet so ’n bietjie meer onderskeid tref. Ek sê dit is musiek ín Afrikaans. En ek dink musiek in Afrikaans kan mos wêreldmusiek ook wees."

Revisiting Bloke Modisane, from Sophiatown to Gaza: #1 On pain

Robin K Crigler
Opinion

"We have no idea how things are ultimately going to look in the Holy Land, but I believe we can use Blame me on history as a text to think about the durability of the human spirit, how to be witnesses to pain, and how to be witnesses who are also implicated in that pain."

Revisiting Bloke Modisane, from Sophiatown to Gaza: #2 On violence, on history

Robin K Crigler
Opinion

"The question is ultimately a simple one: Which groups of people has social media made it harder for you to see as fully human?"

Matriekuitslae in Loeriesfontein: Sonja Squires deel ’n verhaal van hoop

Naomi Meyer, Sonja Squires
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Loeriesfontein se graad 12’s het letterlik soos in daardie film Racing Stripes, soos die klein sebra, van agter af gekom en hulself oortref tot hul oor die wenstreep genael het."

In die rede geval – waarom die mens mites maak deur Charl-Pierre Naudé: ’n resensie

Hercules Boshoff
Resensies

"In die rede geval is omvangryk, noukeurig, interpreterend en prikkelend."

Clinton V du Plessis se Joernaal oorweldig met geleefde ervarings: ’n lesersindruk

Selwyn Milborrow
Lesersindrukke

"Joernaal neem die leser op ’n digterlike reis verweef met temas soos verganklikheid, familie, liefde, politiek en die menslike bestaan."

Estelle Kruger in gesprek met Dietloff van der Berg oor sy bundel poësie en liefdesverse van Rumi

Estelle Kruger, Dietloff van der Berg
Skrywersonderhoude

"Ek wou ’n betroubare weergawe binne die sterk Soefiese religieuse en digterlike denkraamwerk waarbinne Rumi se verse aanvanklik geskryf is, skep."

BELAB and mother tongue education: an interview with Sindiwe Magona

Naomi Meyer, Sindiwe Magona
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"Learning another child’s language presupposes proximity. We don’t, as yet, have that, as the country is hopelessly separated along economic strata."

BELAB and mother tongue education: an interview with Mphuthumi Ntabeni

Naomi Meyer, Mphuthumi Ntabeni
SA Skoleseminaar | Schools Seminar

"I regard the fight for Afrikaans prominence – without seeking hegemony – as something that other African language practitioners should emulate."

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212 | + 31 (0) 20 6249318


© 2024 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved