US Woordfees 2018: Dutch writer Ernest van der Kwast
2018-02-28"My latest book is called Jouw toekomst is mijn toekomst (2017) and contains the stories of four students with a refugee background. These are courageous stories that offer a different perspective on people who have made the crossing to Europe."
US Woordfees 2018: Vlaamse dichter Charlotte Van den Broeck
2018-02-28"Mijn debuutbundel Kameleon was erg gefocust op vrouwelijkheid, identiteit en het vrouwelijke lichaam dat tot wasdom komt. Hierin stond de vraag naar de Ander centraal: het lichaam wil bij een ander lichaam horen, maar wil en moet ook van zichzelf zijn."
Week van de Afrikaanse roman 2017: Amy Jephta
2018-02-15"Die derde Week van de Afrikaanse Roman het van 29 September tot 8 Oktober 2017 in Nederland en Vlaandere plaasgevind. Menán van Heerden het met deelnemer Amy Jephta gesels oor haar indrukke van hierdie opwindende week in die Lae Lande."
Afrikaans: 10 kitsfeite
2018-02-02"Hierdie kreoolse taal het in die 17de eeu ontwikkel in die Nederlandse kolonie, die Kaap van Goeie Hoop, onder die invloed van Nederlands, Khoi-Khoi en die gesproke taal van die slawe (bv Maleis)."
Week van de Afrikaanse roman 2017: Rudie van Rensburg
2018-02-01"Amsterdam se historiese geboue, uitsonderlike argitektuur, talle kunsmuseums, uitstekende openbare vervoerstelsels, wye verskeidenheid restaurante en kinder- en hondevriendelikheid maak die stad beslis een van my gunstelinge in Europa."
Week van de Afrikaanse roman 2017: Andries Bezuidenhout
2018-01-23"België het ook ’n eie nasionale skildertradisie, wat ek fassinerend vind. Om voor ikoniese skilderye te kan staan en die kwaswerk van nader te kan bestudeer – wat jy nie in boeke kan doen nie – is vir my ’n helse voorreg."
Leiden-studie-uitruil: onderhoud met Marlies Haupt
2018-01-23"Ek was gek oor die botaniese tuin in Leiden en het ook graag koffie gedrink, want die Nederlanders se koffie is heerlik."
Lekker Afrikaanse woordeskat: kanalla, poenankies, nxa!
2018-01-23"Hier is ’n lys van lekker woorde uit verskillende Afrikaanse variëteite."
LitNet-argief: Alfred Schaffer: gasskrywerskap by die Universiteit Leiden
2017-08-17"Die Nederlandse taal bly ’n belangrike brug as dit gaan oor spesifiek Afrikaans en Nederlands, maar as ons praat van Suid-Afrika, dan is gedeelde ervarings nog belangriker as taal, en speel byvoorbeeld musiek en vertaalde literatuur ’n groot rol, juis deur die toenemende multikulturaliteit."
LitNet-argief: Bart Luirink: ’n onderhoud oor ZAM
2017-05-30"Op die journalistieke en creatieve vriendschap bouwt ZAM voort. We beperken ons daarbij niet langer tot Zuid-Afrika. We maken een online magazine dat het werk van Afrikaanse onderzoeksjournalisten, fotografen en andere creatieven onder de aandacht van een internationaal publiek wil brengen."