Menán van Heerden

Menán van Heerden (Empangeni, 1987) is sedert 2010 by LitNet betrokke. Sy het in Desember 2016 haar MA in sosiale antropologie cum laude aan die Universiteit Stellenbosch behaal en het ook ’n eenjaarsertifikaatkursus in grafiese en webontwerp by CTU (Computer Training Unlimited), Stellenbosch-kampus, voltooi.
Menán se verhandeling, “Afrikaaps: A celebratory protest to the racialised hegemony of ‘pure’ Afrikaans”, fokus op die teaterproduksie AfrikaapsAfrikaaps se mees onlangse opvoering was by die 2015-Suidoosterfees by Kunstekaap, Kaapstad. Hierdie multimediaproduksie word in Kaaps opgevoer en dit is hoofsaaklik hip-hop-kunstenaars van die Kaapse Vlakte wat daarin optree. Die groep Afrikaaps fokus op die miskenning en stigmatisering van Kaaps binne die konteks van die hegemonie van sogenaamde suiwer Afrikaans en weerstaan die algemene persepsie dat Afrikaans ’n sogenaamde wit taal van onderdrukking is.
Tydens haar MA-studie het sy vir haar veldwerk Amsterdam besoek. Sy het ook ’n ses-maand- akademiese uitruil by Radboud Universiteit Nijmegen (Nederland) voltooi. Nog ’n hoogtepunt was ’n studiereis na Moembai, Indië as ’n komponent van ’n Frederik Van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskapsontwikkeling-kursus.
Sy het in 2017 ’n internskap as navorser by South African History Online voltooi en deeltyds as inhoudsbestuurder by LitNet en LitNet Akademies gewerk.
Menán sluit in 2018 as voltydse inhoudsbestuurder by LitNet, LitNet Akademies en Voertaal aan.
Sy is tans senior inhoudsbestuurder by LitNet en LitNet Akademies, en ook die redakteur van Voertaal.

Lees hier haar profiel op LitNet

Sy voer ook radio-onderhoude met mense wat passievol is oor Afrikaans op LitNet se maandelikse insetsel op Radio 786 as deel van die Afrikaanse Taalraad se maandelikse Barakat-program.
Benewens haar liefde vir lekker gesels is sy mal daaroor om foto’s te neem en te reis, asook stories oor Suid-Afrika en haar mense, erfenis en geskiedenis te lees en daarna te luister.
Sy het tot Maart 2020 vanaf LitNet se Kaapstad-kantoor gewerk.

ActionAid: "She leads. She decides"

Menán van Heerden, Bert van Pinxteren Interviews 2020-01-17

"In the Netherlands we are aware that too few women have leadership positions in politics, the corporate sector or in academia. Just recently it was in the news that the country has dropped 11 places in the Global Gender Gap Index, to 38th position (South Africa is 17th)." Menán van Heerden chats to Bert van Pinxteren about ActionAid Netherlands, an international women's rights organisation.

Nederlands in Suid-Amerika

Menán van Heerden, Yves T'Sjoen Academisch 2020-01-15

"Suriname is een meertalig land, waar naast Surinaams-Nederlands ook Sranantongo, Spaans, Engels en vele andere inheemse talen worden gesproken. Het aandeel van de Nederlandstalige literatuur in dat meertalige palet is niet gering."

Perceptions of Africa

Menán van Heerden, Bert van Pinxteren Academisch 2019-12-02

Next year, 2020, marks the celebration of 60 years of independence by 17 African countries. In light of "Africa 2020" (African Studies Centre Leiden, Leiden University), including the January 2020 conference, "Africa: 60 years of independence", Menán van Heerden interviews Bert van Pinxteren about his 2018 Masters thesis, African identities – a new perspective

Study in Holland: an interview with Mervin Bakker

Menán van Heerden, Mervin Bakker Interviews 2019-11-27

How does a prospective student go about searching for a study programme? What are the admission requirements? How will you fund your studies? 

Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Miriam Van hee

Menán van Heerden, Miriam Van hee Interviews 2019-11-15

Bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee is tans in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Miriam Van hee oor haar werk.

Identiteit en versweë geskiedenisse: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Rachida Lamrabet

Menán van Heerden, Rachida Lamrabet Interviews 2019-11-15

Bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee is tans in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Rachida Lamrabet oor haar werk en aktivisme.

Muurkuns van Woodstock, Kaapstad

Menán van Heerden Meningen 2019-11-12

"Die grein van hierdie buurt, buiten die inwoners wat reeds vir generasies daar woon, is in die muurkuns te vinde. Hiermee ’n fotogalery van ’n paar van die kunswerke (asook interessante feite oor Woodstock, een van die oudste woonbuurte van Kaapstad)."

Afrikaans se komvandaan: 12 verrassende feite

Menán van Heerden Over taal 2019-10-29

Ons taal het ’n ryk geskiedenis. Lees meer hier!

"Best curry since I left South Africa": an interview with the BunnyChow Experience (Netherlands)

Menán van Heerden, BunnyChow Experience Culinair 2019-10-28

"After travelling in Europe for years, I realised that there was a huge misconception about South African cuisine. Everyone seems to be talking about our 'braai, boerewors and biltong'. Knowing how diverse South Africa is, I thought the bunny chow is the most authentic and ultimate South African dish. It tells South African history and puts South Africa in middle of the world’s revolution of that time – the international spice trade."

Toor met jou taal (Afrikaanse idiome)

Menán van Heerden Over taal 2019-10-21

“Malbaar”, “moesoep”, “daggasaad”. Hoe pas hierdie woorde in Afrikaanse idiome in?

Breweries, politics and identity: The history behind Namibian beer ‒ an interview with Tycho van der Hoog

Menán van Heerden, Tycho van der Hoog Interviews 2019-10-16

Tycho van der Hoog, PhD student at the African Studies Centre Leiden, recently published his second book. Menán van Heerden chats to Tycho about the particular history of Namibian beer and this Namibian industry’s cultural, economic and political relevance.

Waar kom die woord "dagga" vandaan?

Menán van Heerden Over taal 2019-10-07

Afrikaanse woorde wat daagliks gebruik word, het benewens Nederlands, verskeie ander invloede, soos Maleis, Portugees, Xhosa, Nama, ens. Hier is nog 8 woorde en hul komvandaan-stories.

Waar kom die woord "braai" vandaan?

Menán van Heerden Over taal 2019-10-03

Afrikaanse woorde wat daagliks gebruik word, het benewens Nederlands, verskeie ander invloede, soos Maleis, Portugees, Xhosa, Nama, ens. Hier is 8 woorde en hul komvandaan-stories.

Jan van Riebeeck en Krotoa se tyd: 10 verrassende feite

Menán van Heerden Geschiedenis 2019-09-24

Ter viering van die jaarlikse Erfenisdag in Suid-Afrika op 24 September, lig Menán van Heerden 10 feite uit oor die vroeë Kaapkolonie. Insluitend: die oorsprong van taboe-woorde; die “regte” Jan van Riebeeck; Simon van der Stel se Oosterse wortels; en die vroeë Kaap se sosiale struktuur.

Afrikaans is uniek!

Menán van Heerden Over taal 2019-09-20

Ter viering van Erfenismaand in Suid-Afrika word die uniekheid van Afrikaans gevier. Lees meer oor Afrikaans hier!

#erfenismaand #suidafrika #afrikaans #nederlands

Verified by MonsterInsights
Top