Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Valda Jansen
2019-09-18"My eerste keer [in Nederland] het ek verwag om ’n soort tuiskoms te ervaar, ek het gedink ek sou onmiddellik tuis voel, veral weens die taal." Valda Jansen gesels met Naomi Meyer oor die Week van de Afrikaanse roman (20‒29 September 2019), waar sy binnekort optree.
Week van de Afrikaanse roman 2019: onderhoud met Frazer en Deniel Barry
2019-09-12"Met die Week van de Afrikaanse roman is ek en Deniel hier vir ons bydrae tot digkuns, literatuur, musiek en toonsettings, ons kulturele vertolking en klankbaan van ons land sowel as die kulturele bande wat ons al met Nederland gesmee het."
Week van de Afrikaanse roman 2019: ’n onderhoud met Eben Venter
2019-09-12"My nuwe boekprojek pak sonder twyfel ’n huidige, wêreld-relevante tema aan."
Revisiting the end of the world: an interview on language identity and displacement
2019-04-25The documentary The Boers at the end of the world / Boere op die aardsdrempel, about a small Afrikaans community in South America, was filmed a few years ago. The three linguistics professors from the University of Michigan who appear in the film, visited South Africa in March 2019. Naomi Meyer interviews Andries Coetzee and Nicholas (Nick) Henriksen on Afrikaans language and identity in Patagonia, as well as in South Africa.
Suid-Afrikaanse skole: hoe kan dit beter werk?
2019-03-25"’n Honger kind kan nie leer nie; nie in Afrikaans nie en ook nie in Engels nie."
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Ellen Deckwitz
2019-03-01"Onlangs had ik een gesprek met Antjie Krog hierover, en we waren het erover eens dat poëzie gevaarlijk moet durven zijn: de vinger op de zere plek leggen, verder gaan dan waar we tot dusver in gesprekken nog durfden te komen."
Die wêreld van die storie: ’n onderhoud met Willie Burger
2019-02-08"[E]k wou ook vir myself en vir moontlike lesers probeer verduidelik waarom ons stories lees, wat ons met stories doen, hoekom ons stories nodig het, wat stories met ons doen en wat dit vir ons kan beteken om stories en hoe hulle vertel en verstaan word, te ondersoek."
Om ’n brug te bou: ’n onderhoud oor Johnny Clegg se ''The crossing''
2018-12-19"Die sosiale rol van kuns is ’n komplekse ding op ’n filosofiese vlak, maar in die geval van hierdie liedjie word dit dalk die beste opgesom deur te sê dat dit iets is wat mens neem na jou mees basiese, eerlikste en rouste emosionele vlak, gestroop van die vooroordele wat oor tyd in jou gemoed saampak."
Boeke agter tralies kan lewens verander, koppe swaai
2018-12-17"Die projek, wat deel van ’n rehabilitasieprogram vorm, is ’n inisiatief van ’n vorige minister van korrektiewe dienste, Sbusiso Ndebele, wat self ’n ywerige leser is. Hy het gesê: 'Ons moedig gevangenes aan om te lees en om te studeer. Sodoende word ’n omgewing geskep wat tot verbetering bydra.'"
Stefan Dixon oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-21"Die festival se organiseerders wil hierdie jaar try om die band tussen Vlaams, Nederlands en Afrikaans te versterk en ek dink ek is die enigste Suid-Afrikaanse musikant wat in België bly, aktief is in hulle musiekindustrie, die groter Vlaamse kunstenaars ken en hulle aan die organiseerders kan voorstel."
Klaas Delrue oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-21"Maar in 2013 was ik dus op reis in Zuid-Afrika en raakte ik ontzettend hard onder de indruk van de ongelooflijke rijkdom van het land, de veelzijdigheid, en ook wel de complexiteit natuurlijk. Het was de mooiste, meest indrukwekkende reis uit mijn leven."
Hannelore oor Festival voor het Afrikaans 2018: kyk ’n video-onderhoud
2018-09-18Die Belgiese sangeres en liedjieskrywer Hannelore praat met Naomi Meyer oor Hannelore se optrede by vanjaar se Festival voor het Afrikaans (wat 22–23 September plaasvind) in Amsterdam.
Churchil Naudé oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-13"Ek verkies om wat ek doen, woordkuns te noem. Die lyn tussen rymklets en gedigte is soms vaag en dit werk vir my, want daar is deesdae te veel mense wat jou in ’n boks wil gooi sodat hulle beter oor hulself kan voel. Rymklets is lankal nie meer ’n gier wat gaan oorwaai of ’n tendens wat met ouderdom vervaag nie."
Zelda la Grange oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-13"Bill Clinton het dit mooi gestel toe hy gedurende ’n verjaarsdagviering van mnr Mandela vertel dat wetenskaplikes bevind het dat ons verskille, soos ras, liggaamsbou – die uiterlike – asook wat ons glo en wat ons oortuigings betref, bloot 1% van ons samestelling opmaak – 99% is ons dus almal, ongeag die verskille, presies dieselfde."
Laurika Rauch oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-13"My werk is om suksesvol te kommunikeer met ’n gehoor, of ek nou in Afrikaans, my moedertaal, Engels of enige ander taal sou optree. Ek wil hoop dat daar ’n universele kwaliteit is aan dit wat ek doen waarby gehore kan aanklank vind – of hulle alles verstaan wat ek sing of nie."
