Virtual launch: 40 Years of iconic food by Dorah Sitole
2020-10-23CNA and Human & Rousseau invite you to join them for the virtual launch of 40 Years of iconic food by Dorah Sitole. Dorah will be in conversation with chef and founder of The Lazy Makoti, Mogau Seshoene.
Persvrystelling: Kyk aanlyn na Ampie Coetzee se huldiging in digterstuin
2020-10-22Ampie Coetzee se huldigingsbyeenkoms, wat op Sondag 25 Oktober om 11:00 in die digterstuin by die Breytenbach Sentrum plaasvind, sal aanlyn gevolg kan word.
Persvrystelling: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2020-10-21Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.
Persvrystelling: Die Jongerenprojek wil ’n boek saamstel
2020-10-20Of jy nou ’n deelnemer, gasouer of ander betrokkene was, dis jóú herinneringe en wedervaringe wat in die boek moet staan – jy moet dit nog net aan ons stuur.
Herdenkingssymposium voor Elsa Joubert
2020-10-01Op donderdag 5 november organiseert het Zuid-Afrikahuis in samenwerking met de Commissie voor Zuid-Afrika van de Maatschappij der Nederlandse Letterkunde een herdenkingssymposium voor Elsa Joubert.
Persvrystelling: Gratis aanlyn lees-en-luisterbiblioteek
2020-10-01Die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA) het op 30 September 2020 sy nuwe gratis en aanlyn lees-en-luisterbiblioteek bekendgestel. ’n Gebruiker wat na die teks luister, sien dus ook terselfdertyd die skrifbeeld, en die verband tussen klank en spelling word duidelik gemaak.
Ons erfenis: Internasionale boekklub soek naam
2020-09-22Lesers wat belangstel in letterkunde wat die grense oorspoel, of wat graag wil reis deur die blaaie van boeke, word genooi om op 1 Oktober 2020 om 16:00 in te skakel op ’n regstreekse uitsending van ’n boekklub wat geskep word om jonger lesers in Suid-Afrika bekend te stel aan Nederlandstalige boeke, óók om lesers in Nederland en België bekend te stel aan Suid-Afrikaanse boeke.
Persbericht: Afro_Vibes 2020: 17e editie festival met speciaal programma met Afrikaanse makers en voorstellingen
2020-09-16Afro_Vibes Festival 2020 staat klaar met een speciale editie. Van 1 t/m 10 oktober is het jaarlijkse festival in 8 theaters in Amsterdam, Rotterdam en Utrecht. Met corona-veilige dans- en muziekvoorstellingen van actuele kunstenaars, choreografen, dansers en makers uit Senegal, Tunesië, Oeganda en Nederland.
Persbericht: Samespraak – Bekendmaking van website voor gevorderde studiegroep voor Afrikaans en Nederlands
2020-09-11Het oogmerk van Samespraak is om belangstelling te kweken voor een vergelijkende bestudering van Afrikaanse en Nederlandse letterkunde. Samespraak biedt een online platform voor gevorderde studenten en postdoctorale onderzoekers uit de Lage Landen en Zuid-Afrika (maar ook uit Polen, Tsjechië, Duitsland, Namibië, Suriname, Curaçao en Aruba) waarop seminars, leesgroepen en workshops gefaciliteerd kunnen worden.
Persbericht: Feestelijke uitreiking P.C. Hooft-prijs 2020 aan Maxim Februari
2020-09-09Op donderdag 17 september ontvangt Maxim Februari (1963) de P.C. Hooft-prijs 2020 voor beschouwend proza. Het programma is vanaf 20.00 uur live te volgen via Literatuurmuseum.nl.