Hoe is dit gesteld met Afrikaans in die buiteland? Waar word die taal en sy letterkunde by universiteite as vak aangebied?
Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Eep Francken van die Universiteit Leiden.
Wat is jou agtergrond en hoe het jy betrokke geraak by die Departement waar jy nou klas gee?
Ik ben in 2013 gepensioneerd.
Waarom het jy betrokke begin raak by ’n Afrikaans-departement?
Ik werkte bij Nederlands aan de Universiteit Leiden en ben daar na 1992 begonnen met colleges Afrikaanse literatuur.
Waar het jy Afrikaans geleer?
Uit boeken en in Zuid-Afrika door hulp van collega’s, vooral Biebie van der Merwe.
Wat is sommige van die redes wat jy al by studente gehoor het hul motiveer het om in te skryf vir ’n Afrikaans-kursus by jou departement?
In het eerste studiejaar moet de mogelijkheid van Afrikaans op een aantrekkelijke manier worden aangeboden.
Waarop spits jy jou toe: basiese taalverwerwing, praktiese toepassings van Afrikaans (indien wel, op watter terreine) of die letterkunde?
Letterkunde.
Word Afrikaans beskou as ’n algemeen-Suid-Afrikaanse (kulturele) uitvoerproduk, of in hoe ’n mate is die apartheidsbagasie wat dit aankleef, ’n versperring ten einde die vak by ’n buitelandse universiteit aan te bied?
Dit speelt geen enkele rol meer.
Word nog ander Suid-Afrikaanse tale by die universiteit waar jy betrokke is aangebied? Tale soos Zulu of Xhosa of Sotho, byvoorbeeld?
Er is een afdeling Afrikaanse [Afrikaanse verwys hier na Afrika - MvH, Voertaal] Taalkunde in Leiden.
Lees ook
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Rina Loader van die Universiteit Wenen, Oostenryk
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Jacques Van Keymeulen van die Universiteit Gent
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Annelies Verdoolaege van die Universiteit Gent
Buro: NM