Invitation to a Belgium + South Africa poetry performance night – Cape Town (23 September)
2022-09-15Poetry Passport is the creative residency for spoken word artists from South Africa and Belgium, in which the artists tackle the issues of human rights, women’s rights and social justice.
Persverklaring: Yves T'Sjoen en Antjie Krog by SASNEV (Saterdag 17 September 2022 om 17:30)
2022-09-13Jy word hartlik uitgenooi na Saterdag 17 September 2022 se heuglike byeenkoms. SASNEV, die Suid-Afrikaanse sentrum vir Nederland en Vlaandere, reël ’n spesiale geleentheid: ’n openbare gesprek tussen Yves T’Sjoen en Antjie Krog oor "netwerke en wisselwerking met die Lae Lande".
Program: Elfde Tuin van Digters op 7 en 8 Oktober 2022 by die Breytenbach Sentrum in Wellington
2022-09-08Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) klink op 7 Oktober ’n glasie op 25 jaar van SASNEV en op die Breytenbach Sentrum se ondersteuning van die Nederlandse taal in Suid-Afrika. Ook op die program: Antjie Krog gesels met twee van haar vertalers Georges Lory en Robert Dorsman en vra hulle wat die twee moeilikste en twee maklikste dinge is by vertaling, en Karin Benjamin gesels met die Nederlandse digter Babs Gons oor haar werk as digter en gesproke woordkunstenaar met voorlesings deur Gons.
Press release: Institute for Creative Arts presents Hominal/Xaba | 4–5 September
2022-08-23The title of the work is composed only by the names of its authors: Marie-Caroline Hominal (Switzerland) and Nelisiwe Xaba (South Africa). This unites them while also dissolving the very notion of author. The work is concerned with questions of authorship, appropriation, and transformation.
Persverklaring: Letterkundetoer na Nederland
2022-08-10Verken Nederland in die voetspore van Elisabeth Eybers, Karel Schoeman, Etienne van Heerden, Irma Joubert, Azille Coetzee, Solet Scheeres, Jan van Melle en Jochem van Bruggen. Hierdie volronde reis maak die Afrikaanse letterkunde werklik lewendig! Beleef Nederland op ’n unieke manier wat die gewone toeris nie beskore is nie.
Persverklaring: Wenners van die Suid-Afrikaanse afdeling in die Picture This!-kompetisie
2022-08-03Protea Boekhuis maak met trots die wenners bekend in die Suid-Afrikaanse afdeling van die jaarlikse Picture This!-kompetisie vir uitstekende ontluikende illustreerders. Hulle is: Isabelle Kuijers, Veronica Bekker en Linn Hugo.
Persbericht: Literatuurmuseum verwerft literaire nalatenschap van Ingrid Jonker
2022-07-29Het Literatuurmuseum heeft een bijzondere collectie verworven: handschriften, typoscripten, agenda’s, brieven en persoonlijke documenten van de Zuid-Afrikaanse dichter Ingrid Jonker (1933–1965). Ter ere van deze aanwinst opent het Literatuurmuseum op zaterdag 27 augustus een kleine expositie over Ingrid Jonker en verschijnt er een achtergrondartikel op LiteratuurLab.nl, het online museum van het Literatuurmuseum.
Mandeladag: ’n Keur uit ons Voertaal-argief
2022-07-18Nelson Mandela is op 18 Julie 1918 gebore. Sy nalatenskap word wêreldwyd elke jaar op 18 Julie gedenk. Voertaal deel graag ’n keur van artikels uit ons argief.
Persbericht: Ingrid Jonker – Boeken uit het Huis (13)
2022-07-04Op donderdag 25 augustus wordt tijdens Boeken uit het Huis Ingrid Jonker. Het kind is niet dood gepresenteerd, de Nederlandse vertaling van de biografie over Ingrid Jonker door Petrovna Metelerkamp. De boekpresentatie valt samen met een tentoonstelling over Ingrid Jonker in het Literatuurmuseum in Den Haag. Het materiaal voor de tentoonstelling is afkomstig uit de nalatenschap van Gerrit Komrij.