Reizen
Topdrukte tijdens zonovergoten bloemencorso Bollenstreek
2018-04-24"De praalwagens bestaan uit stellages van hout en karton, die helemaal bedekt worden met opgeprikte hyacinten, narcissen en tulpen. Indrukwekkende bloemstukken van onder meer amaryllissen, orchideeën, rozen en gerbera’s completeren het geheel. De optocht wordt verder verlevendigd door muziekkorpsen en majorettes."
Akkordeonaanslag in Antwerpen
2018-03-05"Ik hou van mijn land, maar er zijn ook veel onzekerheden."
Karnaval!
2018-02-14"Oeteldonk is die naam van Den Bosch se amptelike karnaval, ’n fees wat die stad al 550 jaar lank vier. Die meeste dorpe en stede in die suide van Nederland, 'benede de Maasrivier', wat Katoliek georiënteerd is, eerder as Protestants, vier nog steeds elke jaar karnaval. Die fees begin drie dae voor die 40 dae vastyd tot Paasfees."
Toeriste steeds welkom in droë Kaap
2018-02-01"SA Toerisme het buitelandse toeriste in ’n regstreekse webuitsending aangemoedig om steeds die Moederstad te besoek. Die uitvoerende hoof van SA Toerisme, Sisa Ntshona, sê besoekers is welkom, maar moet ag slaan op die waterkrisis in Kaapstad en hulle daarby aanpas."
Leiden-studie-uitruil: onderhoud met Marlies Haupt
2018-01-23"Ek was gek oor die botaniese tuin in Leiden en het ook graag koffie gedrink, want die Nederlanders se koffie is heerlik."
Festivalkalender 2018: Nederland, Vlaanderen en Zuid-Afrika
2018-01-23Bekijk de festivalkalender 2018 voor interessante festivals in Nederland, Vlaanderen en Zuid-Afrika!
’n Besoek aan Alex la Guma in Havana – 32 jaar later
2018-01-22"Hier onder die bruin marmer van Emigrados Revolucionarios Cubanos behoort hy vir sy stryd teen armoedeverligting, vir volle menswaardigheid, ware vryheid en gelykheid aan Kuba net soos hy aan Suid-Afrika behoort. Ek weet ook in die skerp sonlig van Cementerio de Colón dat die volvoering van dié droom ons meesal ontwyk."
Doesburgs museum brengt Franse zwier en oosterse gratie bijeen
2018-01-22"René Lalique en Jan Toorop: twee bijzondere kunstenaars, op integere manier samengebracht. Ze maken de reis naar het 'verre', maar verrassende Doesburg alleszins de moeite waard."
LitNet-argief: ’n Besoek aan die Zuid-Afrikahuis – en omswerwinge in Holland
2017-10-17"My missie was meerledig: ek wou in my hoedanigheid as maatskappy-argivaris van Naspers die argief en biblioteek van die Stichting Zuid-Afrikahuis besoek, en as daar tyd is ook ’n draai maak by ’s-Hertogenbosch, die stad waar my stamvader Jacobus Verster gewoon het voordat hy gedurende die tweede helfte van die 18de eeu na die Kaap gekom het."
LitNet-argief: Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016
2016-11-11"Nederlands wieg teen mens aan soos ’n skip wat kraak teen ’n wye see. Maar ook hoor jy breinaalde."
LitNet-argief: ’n Rit met die Bloutrein
2012-08-01"’n Ervaring wat die moeite werd is. Bowenal het dit my laat besef dat toerisme in Suid-Afrika sy juwele het."