|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 1
2/02/2018
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Jouw tussengebied |
 |
Klimaatsverandering kom huis toe
Martie Retief-Meiring
Nuusvinke
"Sal daar nou, met ’n Dag Zero-bedreiging, wel groter aandag geskenk word en werk gemaak word van 'water en sanitasie'?"
|
 |
In die nuus
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Die huidige gebeure is ’n aanduiding dat die 'Kaap van Storms' vandag steeds sy naam gestand doen – ’n hele 366 jaar nadat Jan van Riebeeck en sy gevolg in April 1652 uit Nederland hier voet aan wal gesit het om ’n verversingspos vir die Verenigde Oostindische Compagnie (VOC) te vestig vir – hoe ironies – die verskaffing van onder meer vars drinkwater."
|
 |
Berugte familie eis nog ’n slagoffer
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Die familienaam Gupta is algemeen in Indië, maar in Suid-Afrika het dit om ’n ander rede ’n huishoudelike naam geword."
|
 |
Dichter Menno Wigman overleden
Ingrid Glorie
Flitsberichten
"Menno Wigman leefde voor de poëzie. Hij schreef over liefde en vergankelijkheid, en was een perfectionist die een gedicht pas uit handen gaf als het ritmisch en inhoudelijk helemaal klopte."
|
 |
Steinhoff-skandaal soos ’n bliksemstraal
Jean Oosthuizen
Flitsberichten
"Die Steinhoff-skandaal waarin beleggers in ’n oogwink miljarde rand verloor het, was vir hom soos ’n straal uit die bloute, sê die man wat ’n belegging van R55 miljard in Steinhoff gehad en die helfte van sy rykdom as gevolg daarvan verloor het."
|
 |
Toeriste steeds welkom in droë Kaap
Jean Oosthuizen
Flitsberichten
"SA Toerisme het buitelandse toeriste in ’n regstreekse webuitsending aangemoedig om steeds die Moederstad te besoek. Die uitvoerende hoof van SA Toerisme, Sisa Ntshona, sê besoekers is welkom, maar moet ag slaan op die waterkrisis in Kaapstad en hulle daarby aanpas."
|
 |
Moek was klaar met leven
Ingrid Glorie
Flitsberichten
"De rechtbank in Den Bosch heeft de 76-jarige Albert Heringa veroordeeld tot zes maanden voorwaardelijke gevangenisstraf. Heringa krijgt deze straf omdat hij in 2008 zijn toen 99-jarige stiefmoeder heeft geholpen haar leven te beëindigen."
|
 |
Wanneer Boudewijn plots Bo wordt
Michaël Vandamme
Flitsberichten
"Het nieuws sloeg in als een bom, en meteen was journalist Boudewijn Van Spilbeeck (58) Vlaanderen's meest bekende transgender. Voortaan zou hij als vrouw door het leven gaan, Bo genaamd."
|
 |
Afrikaans is belangrik, sê minister
Jean Oosthuizen
Flitsberichten
"Motshekga sê daar is ’n plek vir almal en elke taal in Suid-Afrika. Sy sê Afrikaans is nie net Afrikaners se taal nie, want daar is meer mense wat nie wit is nie wat Afrikaans praat en die taal moet bewaar word."
|
 |
De meest verlichte plek van Europa
Michaël Vandamme
Menings
"Wie er na het doorkruisen van Vlaanderen nog niet van overtuigd is, moet er maar wat satellietfoto's op nakijken. Dit is veruit de meest verlichte plek van Europa."
|
 |
Nederland en rugby
Deon du Plessis
Menings
"Ek is baie bevoorreg om deel te wees van die toekoms van hierdie pragtige sport in Nederland."
|
 |
Het uur van de wolf
Michaël Vandamme
Menings
"Ze komen vaak terug in mythen en sagen, en dit op zowel een positieve als negatieve manier. Denken we maar Romulus en Remus, waarbij de wolf de rol van ersatz-moeder speelt."
|
 |
Wat gaan op universiteitskampusse gebeur?
Hans Pienaar
Menings
"Ten einde die studentewoelinge na waarde te skat is die regte vraag nie wat gaan in die nuwe jaar aan op kampusse nie, maar waarom was 2017 so ’n feitlik doodstil jaar vergeleke met 2015 en 2016? Waar dinge wel oorvleuel, is in die antwoord: dat dit sal afhang van die EFF – en hierdie willewragtigs van die Suid-Afrikaanse politiek is nie bekend vir hul rasionaliteit, voorspelbaarheid of ekonomiese insig nie."
|
 |
’n Besoek aan Alex la Guma in Havana – 32 jaar later
Hein Willemse
Reizen
"Hier onder die bruin marmer van Emigrados Revolucionarios Cubanos behoort hy vir sy stryd teen armoedeverligting, vir volle menswaardigheid, ware vryheid en gelykheid aan Kuba net soos hy aan Suid-Afrika behoort. Ek weet ook in die skerp sonlig van Cementerio de Colón dat die volvoering van dié droom ons meesal ontwyk."
|
 |
Ervaar Kaap-Maleise kookkuns in die Bo-Kaap
Paul Murray
Culinair
"’n Baken van Kaap-Maleise kookkuns is Biesmiellah, ’n restaurant in die Bo-Kaap wat teen die hange van Leeukop geleë is. ’n Bietjie hoër teen die hang is daar ’n skouspelagtige uitsig oor Kaapstad, veral in die aand."
|
 |
Afrikaans: 10 kitsfeite
Menán van Heerden
Over taal
"Hierdie kreoolse taal het in die 17de eeu ontwikkel in die Nederlandse kolonie, die Kaap van Goeie Hoop, onder die invloed van Nederlands, Khoi-Khoi en die gesproke taal van die slawe (bv Maleis)."
|
 |
Valse vrienden: Redacteur
Voertaal
Valse Vrienden
"'Redakteur? Redakteur?' riep de Zuid-Afrikaanse journalist stomverbaasd uit toen zij in Amsterdam werd voorgesteld aan een prominente bezoeker in het Zuid-Afrikahuis."
|
 |
Wat zegt u?
Dorothea van Zyl
Valse Vrienden
"Juis die twee tale se ooreenkomste en verskille maak verhoudinge tog só fassinerend."
|
 |
Schilderijen uit Russisch museum nu in Nederland te zien
Ingrid Glorie
Cultuur
"Tot en met 27 mei is in de Amsterdamse Hermitage de tentoonstelling Hollandse meesters uit de Hermitage, oogappels van de Tsaren te zien. Binnen de duizelingwekkend omvangrijke en veelzijdige collectie van de Russische Hermitage behoort de verzameling schilderijen van oude Hollandse meesters – schilders uit de Gouden Eeuw van de Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden – tot de hoogtepunten."
|
 |
Plakkaat van Verlatinghe gekozen tot Pronkstuk van Nederland
Ingrid Glorie
Cultuur
"Het Plakkaat van Verlatinghe uit 1581 is tijdens een rechtstreekse televisie-uitzending op vrijdag 27 januari met 43 procent van de stemmen verkozen tot 'Pronkstuk van Nederland'. De microscoop van Antoni van Leeuwenhoek eindigde met 34 procent als tweede en het schilderij De Nachtwacht van Rembrandt van Rijn met 23 procent als derde."
|
 |
In memoriam: Hugh Masekela
Ingrid Glorie
Cultuur
"Met zijn muziek protesteerde hij tegen de apartheid, tegen de Zuid-Afrikaanse regering, tegen armoede en onderdrukking. Een groot deel van de Zuid-Afrikaanse bevolking voelde zich aangesproken door zijn werk."
|
 |
Een verhaal dat ook ons aangaat
Ingrid Glorie
Cultuur
"Volgens Braat zijn de thema’s die op de tentoonstelling worden aangesneden, zoals ongelijkheid en het streven naar een inclusieve samenleving, niet uniek voor Zuid-Afrika. De kunstwerken vertellen een globaal verhaal, dat ook Nederland aangaat."
|
 |
Sexy korrek. Romantiese rapper. CY ’till I die.
Henry Cloete
Muziek
"Parow se benadering was ewe eenvoudig en ongemaklik vir sommiges wat hulself as Afrikaanse kultuurbewaarders beskou: hy was nie net onbeskaamd kru en platvloers nie, maar uiters trots daarop."
|
 |
Muchu gustu: And that’s a rap. Oor Fresku
Alfred Schaffer
Muziek
"Kyk ’n mens spesifiek na sy solowerk, dan sien jy ’n kunstenaar wat betrokke is by die samelewing en ’n sterk en ingeligte mening het oor sake soos bevoorregting, kulturele toe-eiening en rassisme, en hy is nie bang om hom op baie direkte wyse hieroor uit te spreek nie."
|
 |
Mulder’s Drift van dorp tot suburb
Gerrit Schutte
Geschiedenis
"De fotocollage laat nóg een verandering zien. Hoe een traditioneel Boerendorp meer en meer Engelse elementen opnam en langzamerhand ook de zwarte bevolking zich ontwikkelde van plaasarbeiders tot medeburgers, met foto’s van de lange rijen stemgerechtigden in 1994 als definitief kantelmoment."
|
 |
Herdenking van die afskaffing van slawerny
Diana Ferrus
Geschiedenis
"Groot was my verbasing toe ek hoor dat die nasate van tot-slaaf-gemaakte mense in Nederland (hoofsaaklik van Surinaamse herkoms) die slawehandel en die vrystelling van hul voorouers vir ’n hele maand lank herdenk!"
|
 |
Zuid-Afrika door Nederlandse ogen
Erik van den Bergh
Geschiedenis
"Waarom zou iemand zich druk maken over onrecht dat zich 9 654 kilometer verderop voltrekt? Waarom hebben duizenden Nederlanders zich jarenlang ingezet voor de bevrijdingsstrijd in Zuid-Afrika?"
|
 |
Het icoon als richtingwijzer
Ingrid Glorie
Academisch
"De beeldenstorm in Nederland staat niet alleen, maar maakt deel uit van een wereldwijde tendens. In Zuid-Afrika is de overheid al sinds begin jaren negentig bezig namen van plaatsen, straten en gebouwen die herinneren aan het koloniale en apartheidsverleden te vervangen."
|
 |
Een interview met Dan Sleigh over Eilande
Tycho Maas, Dan Sleigh
Literatuur
"Literatuur en films lijken in toenemende mate de grens tussen feit en fictie te thematiseren. ... De roman Eilande (2002) (in 2005 vertaald als Stemmen uit zee) beschrijft de eerste jaren van de Hollandse nederzetting aan de Kaap. "
|
 |
Sitting pretty: ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen
Christi van der Westhuizen, Naomi Meyer
Actueel
"Dit is die nalatenskap waaruit ek kom, en dit is belangrik vir my om dit te verstaan. Hoeveel agentskap het hulle gehad en hoeveel het ek? Kan ons as mense ’n meer etiese wêreld skep, of is ons oorgelewer aan ons omstandighede?"
|
 |
Week van de Afrikaanse roman 2017: Rudie van Rensburg
Menán van Heerden, Rudie van Rensburg
Literatuur
"Amsterdam se historiese geboue, uitsonderlike argitektuur, talle kunsmuseums, uitstekende openbare vervoerstelsels, wye verskeidenheid restaurante en kinder- en hondevriendelikheid maak die stad beslis een van my gunstelinge in Europa."
|
 |
Boekwetenschap: een vak in ontwikkeling
Ingrid Glorie
Literatuur
"Deze voorbeelden geven al aan dat Lezen in de Lage Landen zowel een beeld geeft van de ontwikkeling van het lezen door de eeuwen heen als van de ontwikkeling van de boekwetenschap in al zijn benaderingswijzen."
|
 |
Week van de Afrikaanse roman 2017: Andries Bezuidenhout
Menán van Heerden, Andries Bezuidenhout
Literatuur
"België het ook ’n eie nasionale skildertradisie, wat ek fassinerend vind. Om voor ikoniese skilderye te kan staan en die kwaswerk van nader te kan bestudeer – wat jy nie in boeke kan doen nie – is vir my ’n helse voorreg."
|
 |
Tell Freedom. 15 South African artists: nieuwe tentoonstelling en symposium
Voertaal
Kalender
Met veel trots presenteert Kunsthal KAdE vanaf zaterdag 27 januari 2018 Tell Freedom, 15 South African artists. In het kader van de nieuwe tentoonstelling organiseert Kunsthal KAdE op de eerste tentoonstellingsdag 27 januari een gelijknamig symposium, waarin de thema's uit de tentoonstelling worden bediscussieerd.
|
 |
Die eenheid van die reënboog: ’n Vredesentrum ten bate van transformasie
Ockie Grundling, Naomi Meyer
Onderhoude
"Vredebou volg normaalweg die amptelike versoeningsfase op. Versoening vereis in die eerste plek inklusiewe skuldbelydenis. Inklusiwiteit is krities belangrik en impliseer/vereis dat alle rolspelers in die konflik hul betrokke aandeel in die konflik moet erken en bely."
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318
|
|
© 2018 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|