|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 14
02/08/2018
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Jouw controverse |
 |
Commotie rond Vlaams Fonds voor de Letteren
Michaël Vandamme
Meningen
"Waar de Voorzitterswissel normaliter een formaliteit had moeten zijn, ontaarde de kwestie in een fikse rel. Journaliste Mia Doornaert, voorgedragen door de Vlaamse Regering, voldoet volgens sommige schrijvers niet aan de vereisten van de functie. Jammer genoeg waren in het gevoerde dispuut de decibels prominenter aanwezig dan de argumenten ..."
|
 |
Ramaphosa saai verwarring oor grond
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die groot vraag wat tans in die lug hang en die onsekerheid oor grondbesit in Suid-Afrika opnuut in die kollig plaas, is hoe die bewoording gaan lyk van die Grondwetwysiging wat die ANC in gedagte het en watter effek dit op die land se ekonomie en buitelandse vertroue gaan hê."
|
 |
Engelse kan maklik Afrikaans of Nederlands leer praat
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die moeilikste tale vir Engelssprekendes om aan te leer is Japannees, Chinees, Arabies en Koreaans. Dit sal iemand wie se moedertaal Engels is min of meer 2 200 uur neem om een van hierdie tale baas te raak. Daarteenoor kan Engelse mense Afrikaans of Nederlands in minder as 600 uur baasraak."
|
 |
IS claimt aanslag op fietsers in Tadzjikistan
Ingrid Glorie
In het nieuws
"Vier toeristen, onder wie een Nederlander, zijn zondag omgekomen bij een aanslag in de Centraal-Aziatische republiek Tadzjikistan. Terreurbeweging Islamitische Staat (IS) heeft de aanslag opgeëist."
|
 |
DA slaan bollemakiesie oor De Lille
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Chaos het in die Kaapse metroraad uitgebreek toe raadslede ingelig is dat daar ’n ooreenkoms met De Lille bereik is en dat die wantrouemosie nie voortgaan nie. DA-raadslede het mekaar die hare ingevlieg en op mekaar geskreeu."
|
 |
Rechter: Mariniers die in 1977 Molukse treinkapers doodschoten, handelden rechtmatig
Ingrid Glorie
In het nieuws
"De rechtbank in Den Haag heeft woensdag bepaald dat de Nederlandse mariniers die bij de beëindiging van de treinkaping bij De Punt in 1977 zes van de negen Molukse gijzelnemers hebben doodgeschoten, correct hebben opgetreden. Ook zou er geen sprake zijn geweest van een 'heimelijke instructie' van de Nederlandse regering om alle gijzelnemers te doden."
|
 |
Protes teen stygende brandstofprys
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die DA-leier, Mmusi Maimane, het Suid-Afrikaners aangemoedig om Dinsdag (31 Julie) in hulle massas op te ruk en deel te neem aan die beoogde massabetoging om hulle stemme dik te maak teen die hoë brandstofprys."
|
 |
Eskom se korrupsie kos Suid-Afrika miljarde
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Kommentators het ’n donker prentjie vir Eskom geskets nadat die maatskappy se jongste finansiële resultate bekendgemaak is. Die maatskappy se kumulatiewe onreëlmatige besteding sedert 2012 beloop bykans R20 miljard. Sowat R3 miljard se onreëlmatige besteding is vir verlede jaar alleen aangedui."
|
 |
Droogte in Waterland
Ingrid Glorie
In het nieuws
"Over 'Day Zero' hoeft Nederland zich geen zorgen te maken. Toch laten de gevolgen van klimaatverandering zich ook hier voelen. Sinds april is er nauwelijks regen gevallen, en maandag steeg het kwik tot boven de dertig graden."
|
 |
Kaapstad se treindienste deur brande gesaboteer
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die skade wat brandstigters aan treine by die Kaapstadse stasie aangerig het waarin treinwaens die naweek uitgebrand het, beloop na raming sowat R30 miljoen."
|
 |
De Noord/Zuidlijn is eindelijk onderweg
Ingrid Glorie
In het nieuws
"Een moment waar lang naar uit is gezien. Op zaterdag 21 juli werd in Amsterdam de Noord/Zuidlijn in gebruik genomen. De nieuwe metrolijn verbindt Amsterdam-Noord met de rest van de stad. Zo is Amsterdam ván een stad die door het IJ in tweeën wordt gesneden volgens de kersverse burgemeester Femke Halsema veranderd in een 'stedenbouwkundige eenheid' 'rondom het IJ'."
|
 |
Die stemme in die Chinese eiers
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Ramaphosa het in die laaste dae van Julie saam met die leiers van die BRICS-blok van lande by ’n spitsberaad in Pretoria opgetree. As een van Thabo Mbeki se min diplomatieke prestasies het Suid-Afrika homself in die vorige dekade ingesmokkel as die vyfde land in Jim O’Neill se aanwysing van die destydse vier BRIC-lande as die enjins van die wêreldekonomie in die toekoms: Brasilië, Rusland, Indië en China."
|
 |
Sport, die afgod, se donker kant
Martie Retief-Meiring
Nuusvinke
"Hoe manifesteer ’n diepgewortelde rassisme? Hoe manifesteer die nooitvergete druk van apartheid? Hoe 'gevaarlik' is dit om mense met sulke verskillende agtergronde saam in een span te sit?"
|
 |
Dalende kinderwens
Michaël Vandamme
Actueel
"Een kinderwens als evidentie? Uit een recent onderzoek blijkt dat dit voor steeds minder (jonge) Belgen het geval is. En wat ook opvalt: de aanzienlijke verschillen met andere Europese landen."
|
 |
Wit issie ’n colour nie deur Nathan Trantraal: ’n resensie
Izak de Vries
Literatuur
"Nathan Trantraal se Wit issie ’n colour nie behoort verpligte leesstof te wees. Vir wie? Wel, alle politici, alle kerkgangers en almal wat in die onderwys belangstel. Gooi sommer mediese mense en regsmense ook hierby in. Waarom? Want dit is bitter min dat armoede van binne beskryf word."
|
 |
Lekkerleesboeken: Simone van der Vlugt niet in staat om J.P. Coen te veroordelen
Ingrid Glorie
Literatuur
"Jan Pieterszoon Coen (1587–1629), de grondlegger van Batavia (het huidige Jakarta), is een omstreden figuur. Als gouverneur-generaal in dienst van de Vereenigde Oostindische Compagnie was hij onder meer verantwoordelijk voor de moord op 15 duizend inwoners op de Banda-eilanden. Schrijfster Simone van der Vlugt, die eveneens in Hoorn geboren is, laat de 'Slachter van Banda' van zijn menselijke kant zien."
|
 |
Plein Street, central Stellenbosch
Paul Murray
Culinair
"Another interesting street with lots of history is the next one to the right, as one proceeds further up, walking up Plein Street – this is Ryneveld Street. Number 18 Ryneveld Street is the Stellenbosch Museum, itself a national monument. It’s much more than just a single space housing one museum, as there are four lovely restored historical homes making it up – Schreuderhuis, Blettermanhuis, OM Berghuis and Grosvenor House. The Schreuder House is the oldest known existing dwelling from that time, built in 1709."
|
 |
Trends op het terras
Ingrid Glorie
Culinair
"Met temperaturen van boven de 25 graden is het in Nederland volop zomerweer. En dus tijd om een terrasje te pakken! Wat zijn de leukste terrassen van Nederland? En wat kóst een rondje op het terras vandaag de dag?"
|
 |
God praat Afrikaans met HemelBesem en Raj Mohan: ’n teaterresensie
Marli van Eeden
Cultuur
"Die gehoor word herinner aan Afrikaans se kulturele bande met Nederlands, en Afrikaans se oorsprong uit Nederlands, maar ook dat Afrikaans ’n taal uit eie reg is. Afrikaans is ’n taal vir almal wat hom praat. ’n Taal van vele fasette. HemelBesem wil die idee afbreek dat Afrikaans net vir die Afrikaner is, dat dit ’n taal net vir wit mense is."
|
 |
Taal en migrasie: ’n onderhoud met Andries Coetzee
Andries Coetzee, Naomi Meyer
Interviews
"Migrasie is deel van die geskiedenis van die mensdom vanaf die vroegste tye en tot vandag toe. Sover as ek kan sien, is daar niks nuuts in die migrasie van boere na Patagoniё toe nie, en ook nie vir boere wat sou kies om Rusland toe te gaan nie. Hierdie migrasies vind al vir millennia plaas en om baie van dieselfde redes: ideologies, finansieel, avontuur, oorlog, en meer."
|
 |
Die talle vertalings van Riet de Jong-Goossens: ’n tuiste vir Afrikaans in Nederlands
Willem de Vries, Riet de Jong-Goossens
Interviews
Riet de Jong-Goossens is reeds vir dekades ’n gerekende, meermale bekroonde vertaler van Afrikaanse werke in Nederlands. Ná die verskyning van ’n sestigtal vertaalde boeke in verskeie genres en nóg wat uit haar pen op pad is, het sy per e-pos met Willem de Vries oor die uitdagings en vreugdes van literêre vertaling gesels.
|
 |
Riaan Nieuwenhuis dokumenteer sy lewe deur klankopnames
Wilken Calitz
Muziek
"Liriek of te not, die uiteenlopendheid van die klanke wat hy skep, is soos ’n taal wat nog nie ten volle opgeteken is nie. Dit is nie Frans nie, dit is nie ’n dialek uit die Suide van Amerika nie, dit is nie cockney-Engels nie en dit is nie Russies nie. Dit is Debussy, dit is blues, dit is Black Sabbath en dit is ’n balaika (Russiese snaarinstrument)."
|
 |
Is ’n filantroop met ’n skildery bedrieg?
Dan Sleigh
Geschiedenis
"’n Skilder hoef, anders as ’n fotograaf, nie teenwoordig te wees by die gebeurtenis wat hy uitbeeld nie. Da Vinci het nie die Laaste Avondmaal bygewoon nie en Gèricault het nooit Medusa se vlot gesien nie, maar vir enigeen bly dit onmoontlik om iets te skilder wat ná sy dood plaasgevind het."
|
 |
Een Nederlandse bank in Zuid-Afrika
Vincent Kuitenbrouwer
Geschiedenis
"In 1888 begon een groep Nederlandse investeerders een bank in de toenmalige Zuid-Afrikaansche Republiek Transvaal. Het was een risicovolle onderneming, maar een die de Nederlanders uiteindelijk geen windeieren zou leggen."
|
 |
NIOD-Jaarlezing 2018 door Scott Straus
Voertaal
Kalender
De Amerikaanse politicoloog Scott Straus geeft op woensdag 12 september de NIOD-Jaarlezing in Holocaust- en Genocidestudies 2018 (Universiteit van Amsterdam).
|
 |
Polemieke: bekgevegte in Afrikaans deur Gabriël Bothma: ’n resensie
AJ Opperman
Resensies
"Ek meen, wie sal sonder nuuskierigheid en sonder gevoel ’n boek oor polemiek en Afrikaans toeslaan wat 'Boetman is die bliksem in', Piekniek by Dingaan en Voëlvry, Daisy de Melker, Joost van der Westhuizen, Bram Fischer, Adam Small en 'beskaafde' apartheid in dieselfde asem noem?"
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318
|
© 2018 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|