Meest recent
Breyten schrijven #51: In gesprek met Robert Dorsman
2026-09-16"Misschien moeten we erkennen dat Breyten ons het Afrikaans heeft teruggegeven. Breyten is van ons allemaal die in het Nederlands wil zingen."
Breyten schrijven #50: Conversation with Denis Hirson
2026-09-16"In translating Breyten’s work I was, among other things, crossing a heavy old linguistic buffer zone inside myself. I was also translating the work of a man who was in the same jail where my father had spent nine years as a political prisoner."
Vroue in Ekurhuleni vrees vir ’n reeksmoordenaar ná nóg liggame by ondersoek gevoeg is
2026-09-16"Teen Dinsdagogoggend is ’n agste liggaam by die ondersoek betrek. Die ontdekkings in KwaThema, ongeveer 45 km van Kempton Park, het die vrees laat verdiep dat dit die werk van ’n reeksmoordenaar kan wees."
Wilder as die wildtuin by Eike saam met Bertus en die boys
2026-09-15"Ons almal se voorouers het gejag. En soos Bertus tereg opmerk: Hy jag nie vir die trofee of horings nie; hy jag vir goeie vleis en skiet dus dikwels jonger diere waarvan die vleis sagter is."
ANC kry wind van voor van alle kante voor 4 November-verkiesing
2026-09-15"Die 'fat cat'-grappe is nie bloot vermaak nie; hulle is ’n spieël van die gevoel dat leiers floreer terwyl gemeenskappe krepeer."
Breyten schrijven #49: Gesprek met Georges Lory, de Franse vertaler van Breyten Breytenbach
2026-09-11"Quand on est époustouflé par les trouvailles d’un poète, on se sent parfois désarmé pour écrire. La traduction de Breyten m’a procuré de grands bonheurs."
Leesimpressie: Bloed, as en tandpasta door Paul Alexander
2026-09-11"Een helder en informatief overzicht, gebaseerd op persoonlijke contacten met Russische dissidenten en politieke gevangenen."
Zuma skommel MK-leierskap wéér – party beleef leierskapkrisis net weke voor verkiesing
2026-09-11"Die vraag is daarom of die MKP hom as ’n volhoubare politieke organisasie kan vestig as sy leierskap telkens na die smaak van een man verander word."
Konstitusionele Hof moet besluit oor Madiba se hemde, ’n sonbril en ’n R21-miljoen-sleutel
2026-09-10"Op die spel is nie net ’n paar miljoen rand nie, maar die vraag: Wie besit eintlik die fisiese oorblyfsels van die man wat Suid-Afrika se demokrasie vergestalt het?"
Hof moet nou beslis of ANC-kandidate mag deelneem
2026-09-09"Die uitspraak kan ook ’n breër invloed hê. ’n Oorwinning vir die ANC sou ’n presedent skep vir hoe elektroniese nominasies in die toekoms hanteer word."
Springbokke kry heldeontvangs in Baltimore voor historiese All Blacks-beslissing
2026-09-08"Die Springbokke verteenwoordig nie net rugby nie, maar ook ’n land wat steeds sy plek op die wêreldtoneel opeis."
Leesimpressie: De werelden van Jan Toorop door Suzanne Veldink
2026-09-07"Mooi uitgegeven publicatie over de schilder Jan Toorop (1858-1928)."
Nog ’n top generaal uit SAPD geskop terwyl Madlanga se rimpeleffek uitkring
2026-09-04"Die Madlanga-kommissie het dus reeds ’n merkbare uitkringleffek in die polisie veroorsaak, maar die finale oordeel oor wat werklik gebeur het, lê nog voor."
Du Bois se erfenis kry nou eers waarlik betekenis
2026-09-03"Uit daardie klein, kosbare aandeel skep hulle nou hul eie etiket, en wys hulle dat die vrug wat ander tot roem gebring het, hul eie familie-erfenis net só helder laat skyn."
ANC in yslike dilemma ná spertyd by OVK nie nagekom word nie
2026-09-03"Die OVK het egter Dinsdag ’n skerp teenstrydige verklaring uitgereik. Die kommissie het by implikasie die ANC se weergawe volledig verwerp."
Leesimpressie: Ook mijn holocaust door Maurits de Bruijn
2026-09-03"Goed geschreven verslag over bewustwording van familieverleden en doorwerking van oorlogservaringen bij de in een Gereformeerd milieu opgevoede Joodse schrijver."
Ramaphosa se "Stalingrad-strategie" kry nuwe hupstoot
2026-09-02"Dit kom ondanks ’n regsopinie van die parlement se Konstitusionele en Regsdiensafdeling dat daar geen werklike botsing van belange of regsbeginsels is waarom Madonsela nie in die posisie aangestel kan word nie."
Stof wil nie gaan lê ná omstrede Bokke-verbyvlug nie
2026-09-01"Die swartbokse het gepraat. Nou moet die SACAA besluit presies wat hulle sê."
Glashouers is daardie "gloeilampoomblik" vir wynmakers
2026-08-28"WineGlobe is beskikbaar in groottes van 25 liter, 60 liter, 115 liter, 220 liter en 400 liter. Dit word van borosilikaatglas gemaak, wat die sterkste en mees weerstandbiedende glas beskikbaar is."