Voertaal

Uitnodiging – Group Theory: Black Music (met Koleka Putuma en Tumi Mogorosi) (7 oktober 2022 in Brugge)

Voertaal Cultuur 2022-10-03

Graag nodigen we (KAAP en Poëziecentrum) jullie uit voor deze voorstelling in de Stadsschouwburg in Brugge.

Persverklaring: "De schoonheid van het Nederlands" tydens hierdie jaar se "Week van het Nederlands"

Voertaal SASNEV 2022-09-29

Dié week bied jaarliks ’n blik op die Nederlandse taalaanbod en taalverbintenisse in Suid-Afrika met interessante gesprekke, ’n filmvertoning van ’n Nederlandstalige dramafilm by ’n inry-teater in Pretoria en in Kaapstad by die Labia teater, lesings en gesprekke, musiekproduksies in Nederlands en/of Afrikaans en Engels. Die bydrae waarvoor talle angstig wag, is die tweede edisie van die SAVN se kortfilmkompetisie vir voorgraadse en nagraadse studente neerlandistiek.

Invitation to Prof van Dijk Public Lecture at UWC: 29 September 2022

Voertaal Academisch 2022-09-26

In this public lecture, Prof van Dijk will explore how discourse in the work of the Dutch-Surinamese author Astrid Roemer is tied to materiality. Click here for more information.

Voertaal: Orde van de Gouden Pen

Voertaal Nieuwsbrief 2022-09-22

Voertaal: Orde van de Gouden Pen

Persverklaring: Samespraak | Persbericht: Samenspraak

Voertaal Kalender 2022-09-21

Nog ’n aanlyn seminaar van Samespraak vind op Dinsdag 27 September plaas. | Op dinsdag 27 september vindt er weer een online seminar van Samespraak plaats.

Persvrystelling – Kortfilmkompetisie vir studente: "Die skoonheid van die Nederlandse taal"

Voertaal Film 2022-09-19

Ons nooi alle huidige ingeskrewe voorgraadse en nagraadse studente wat Nederlands bestudeer uit om in te skryf vir die kortfilmkompetisie. Hierdie kompetisie vorm deel van die 8e editie van die Week van het Nederlands in Suid-Afrika, 1 tot 8 Oktober 2022. Deelnemers stuur ’n kortfilmpie oor die onderwerp "Die skoonheid van die Nederlandse taal". Individuele studente of klein groepies kan deelneem.

Persbericht: Recordaantal inzendingen Poëziefestival Gelselaar

Voertaal Kalender 2022-09-19

Het populaire Poëziefestival Gelselaar, dat op zaterdag 8 oktober wordt gehouden in de kerk van dit Achterhoekse dorp, blijft groeien. Het trok een recordaantal inzendingen voor poëziewedstrijden met als thema "mijn taal". Deelnemers komen niet alleen uit allerlei plaatsen in Nederland, maar ook uit België, Duitsland en Zuid-Afrika. 

European Film Festival: Programme announced for hybrid event 13–23 October 2022

Voertaal Film 2022-09-16

From the Netherlands, Shariff Korver's slow-burning psychological thriller Do not hesitate depicts unprepared Dutch youths thrown into the crucible of war, a situation complicated by their naiveté when encountering other cultures. In Playground Belgian director Laura Wandel deploys cameras rigged at child level to effectively portray the emotions and experiences of school bullying from a child’s point of view.  

Press release: In conversation with South African author and poet Koleka Putuma (10 October in Gent)

Voertaal Kalender 2022-09-15

Join us for an invigorating afternoon in which this extraordinary author will perform a selection of her poetry, and reflect on her work in conversation with Caroline Janssen.

Persvrystelling: Vrystaat Kunstefees 2022

Voertaal Festivals 2022-09-15

Die De Schrijverswerf-projek beoog om ’n gemeenskap van skrywers, digters en teatermakers te vestig wat deur hul taal verbonde is aan die Nederlandstalige gemeenskap. Hierdie taalgemeenskaplikheid sluit deelnemers in vanaf Nederland, Vlaandere, Suriname, en Suid-Afrika. Die Vlaamse regering in Suider-Afrika ondersteun die vertoning And still the rain kept falling softly ... ruimhartig. Die stuk vloei uit die pen van die Vlaamse skrywer, toneelspeler en teatermaker, Peter de Graef, terwyl Stef De Paepe, Vlaamse dramaturg en draaiboekskrywer, as die regisseur optree.

Invitation to a Belgium + South Africa poetry performance night – Cape Town (23 September)

Voertaal Cultuur 2022-09-15

Poetry Passport is the creative residency for spoken word artists from South Africa and Belgium, in which the artists tackle the issues of human rights, women’s rights and social justice.

Persverklaring: Yves T'Sjoen en Antjie Krog by SASNEV (Saterdag 17 September 2022 om 17:30)

Voertaal SASNEV 2022-09-13

Jy word hartlik uitgenooi na Saterdag 17 September 2022 se heuglike byeenkoms. SASNEV, die Suid-Afrikaanse sentrum vir Nederland en Vlaandere, reël ’n spesiale geleentheid: ’n openbare gesprek tussen Yves T’Sjoen en Antjie Krog oor "netwerke en wisselwerking met die Lae Lande".

Voertaal: Problematisch archief

Voertaal Nieuwsbrief 2022-09-08

Voertaal: Problematisch archief

Program: Elfde Tuin van Digters op 7 en 8 Oktober 2022 by die Breytenbach Sentrum in Wellington

Voertaal Festivals 2022-09-08

Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) klink op 7 Oktober ’n glasie op 25 jaar van SASNEV en op die Breytenbach Sentrum se ondersteuning van die Nederlandse taal in Suid-Afrika. Ook op die program: Antjie Krog gesels met twee van haar vertalers Georges Lory en Robert Dorsman en vra hulle wat die twee moeilikste en twee maklikste dinge is by vertaling, en Karin Benjamin gesels met die Nederlandse digter Babs Gons oor haar werk as digter en gesproke woordkunstenaar met voorlesings deur Gons.

Voertaal: Het verbeelde Afrika

Voertaal Nieuwsbrief 2022-08-24

Voertaal: Het verbeelde Afrika

Verified by MonsterInsights
Top