Actueel

Nersa begin met landwye verhore oor Eskom se skokverhogings

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-19

"Eskom se verbysterende 1 700% styging in tariewe oor drie dekades is volgens Meyer niks anders as ’n 'korrupsiebelasting' nie."

Duisende onwettige mynwerkers skuil honger en dors in myn

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-15

"Van die mynwerkers het sedertdien na die oppervlak teruggekeer weens honger en dors en is gearresteer. Die polisie glo minstens 4 000 is steeds ondergronds en sommige is siek."

Het SA rede om te hoop op ’n vrolike feesgety?

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-11-14

"Hierdie skuif deur Ramaphosa dra egter ook vrugte of bied 'oorlewingsuurstof' aan sy party, want die DA- en ander RNE-ministers van ander partye se ingesteldheid tot doelgerigte dienslewering en letterlik ’n gehaas na resultate oplewer, gee ’n besonderse indruk van sy regering as ’n effektiewe, werkende een. Dit moet in sy guns tel."

Johannesburg se waterkrisis laat Konstitusionele Hof hoog en droog

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-14

"Gauteng verloor daagliks meer as 2,3 miljard liter water van Rand Water weens lekkasies terwyl honderde huishoudings met droë krane sit."

Groenboukonvensie 2024 vra vir ’n klimaatpositiewetoekoms

Annette Havenga In het nieuws 2024-11-13

"Met statistieke het De Ruyter aangetoon dat die verbranding van fossielbrandstowwe as ondoeltreffend bewys is. Twee derdes van die energie wat ontstaan in die verbranding van fossielbrandstowwe, word vermors. Hierdie proses van verbranding veroorsaak ook besoedeling en gesondheidsprobleme."

Spazawinkels veroorsaak warm debatte ná kindersterftes

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-13

"Sommige meen ’n gebrek aan behoorlike regulasies moet die skuld kry vir die huidige krisis, terwyl partye soos ActionSA wil hê spazawinkels moet honderd persent deur Suid-Afrikaners bedryf word en nie deur buitelanders nie."

On the sharp and corroded edge of township living

Alex J Coyne Meningen 2024-11-12

"Spaza shops have come under fire for illnesses and deaths related to food safety. However, it’s important to point out that informal traders meet a dire community need."

Kommer oor persvryheid in Mosambiek ná betogings oor verkiesingsuitslag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-12

"Die Mosambiekse afdeling van die streekspersvryheidsliggaam MISA het sy ernstige kommer uitgespreek oor die uitsetting uit Mosambiek van twee Portugese joernaliste wat verslag gedoen het oor die huidige vlaag betogings teen die voorlopige uitslae van die algemene verkiesing op 9 Oktober."

Een week later

Trui Moerkerke Meningen 2024-11-12

"Vorige week won Donald Trump de verkiezingen. Niet met een aardverschuiving, maar wel duidelijk. Als Amerikaanse Permanent Resident (ik heb een Green Card) heeft de verkiezingsstrijd me natuurlijk beziggehouden, soms zelfs wakker gehouden, hoewel ik niet mag stemmen."

Voedselvergiftiging waarby leerders landwyd betrokke is wek kommer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-08

"Voorvalle van beweerde voedselvergiftiging by skole het die afgelope ruk soos paddastoele opgeskiet en dreig om paniek te saai by sommige skole."

Eskom vermors miljoene rand op "spookdorp"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-07

"Die projek is nou laat vaar en is besig om in puinhoop te verval. Die geboue staan ​​leeg en is heeltemal ongebruik."

Weg met Bela-wet of weg met deelname aan RNE, sê betogers

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-06

"AfriForum het die DA en die Vryheidsfront Plus gevra om die RNE te verlaat as Ramaphosa nie klousules 4 en 5 van die Bela-wet laat verander nie."

Wie’s baas op die RNE-plaas?

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2024-11-05

"Hierdie 'enkele kompromis' sou kon verwys na een van drie moontlike beleidspunte, naamlik die nasionale gesondheidsversekering, die BELA-wet oor onder meer skole se taal- en toelatingsbeleid, of dalk ook buitelandse beleid."

Kubermisdaad gedy in Suid-Afrika

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-05

"Die DA sê hierdie misdadigers, of hulle nou binne die regering is of nie, hoort in die tronk."

Nog geen borgtog vir omstrede diamantman en sy vrou

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-11-01

"Liebenberg se prokureur het gesê Liebenberg beweer dat daar deur die minister van korrektiewe dienste, Pieter Groenewald, opdrag gegee is om sy lewe 'hel' te maak in die tronk, waarop Dezzi in trane uitgebars het."

Wilgenhof-paneel sê Cameron se bewerings is "onwaar, neerhalend en lasterlik"

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-31

"Die paneel wat aanbeveel het dat die Wilgenhof-manskoshuis van die Universiteit Stellenbosch moet sluit, ontken dat hulle die finale verslag weens (beweerde) onbehoorlike invloed van die rektor, Wim de Villiers, onregmatig verander het."

Suid-Afrika oorhandig "bewyse van volksmoord" aan Internasionale Geregshof in Den Haag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-30

"Die memorandum bevat meer as 750 bladsye teks, asook ondersteunende dokumente en bylaes en van 4 000 bladsye wat dokumenteer wat die Suid-Afrikaanse regering beskou as Israel se sistematiese teikening van Palestyne in Gaza."

Wim se kop geëis oor Wilgenhof se "gedokterde" verslag

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-29

"In antwoord daarop skryf Cameron dit help hom niks om sy intense spyt oor die hele aangeleentheid uit te spreek nie, maar dit besorg hom enorme hartseer."

Verskille in RNE se buitelandse beleid kom by Brics na vore

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-25

"Steenhuisen sê in ’n tyd waarin Suid-Afrika hernude optimisme ervaar met die eerste werklike vooruitsigte van ekonomiese groei in byna twee dekades, kan die  regering eenvoudig nie bekostig om stellings te maak wat internasionale betrekkinge en handelsgeleenthede in gevaar kan stel wat deurslaggewend is vir die verwesenliking van ons sleuteldoelwitte van groei en werkskepping nie."

Valke slaan toe op omstrede diamant-egpaar en sewe ander

Jean Oosthuizen In het nieuws 2024-10-24

"Die arrestasies is sedert Dinsdagaand deur ’n veeldoelige taakspan onder leiding van die Valke in die Noord-Kaap uitgevoer en die verdagtes is op verskillende plekke in Gauteng en Noordwes in hegtenis geneem."

Verified by MonsterInsights
Top