Festivals

Foto's van die SASNEV-borrel by die US Woordfees 2018

Naomi Bruwer SASNEV 2018-03-15

Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 10 Maart by die US Woordfees plaasgevind. By dié geleentheid is die Eenders en Anders-reeks, uitgegee deur Protea, bekendgestel.

US Woordfees 2018: die Kaap is weer Hollands!

Menán van Heerden Festivals 2018-03-15

"Nederlandse, Vlaamse en Suid-Afrikaanse skrywers, sprekers en besoekers met ’n passie vir Afrikaans het aan die suidpunt van Afrika byeengekom. Hier is ’n paar foto's van vele verrigtinge."

US Woordfees 2018: Vlaamse skrywer Tom Lanoye

Menán van Heerden, Naomi Meyer, Tom Lanoye Festivals 2018-03-01

"Alles wat ek skryf, moet ook lekker klink as jy dit hardop sê; en my romans het strukture en build-ups wat aan tipiese teatertegnieke refereer."

US Woordfees 2018: Dutch writer Ernest van der Kwast

Menán van Heerden, Naomi Meyer, Ernest van der Kwast Festivals 2018-02-28

"My latest book is called Jouw toekomst is mijn toekomst (2017) and contains the stories of four students with a refugee background. These are courageous stories that offer a different perspective on people who have made the crossing to Europe."     

US Woordfees 2018: Vlaamse dichter Charlotte Van den Broeck

Menán van Heerden, Naomi Meyer, Charlotte Van den Broeck Festivals 2018-02-28

"Mijn debuutbundel Kameleon was erg gefocust op vrouwelijkheid, identiteit en het vrouwelijke lichaam dat tot wasdom komt. Hierin stond de vraag naar de Ander centraal: het lichaam wil bij een ander lichaam horen, maar wil en moet ook van zichzelf zijn."

Week van de Afrikaanse roman 2017: Amy Jephta

Menán van Heerden, Amy Jephta Literatuur 2018-02-15

"Die derde Week van de Afrikaanse Roman het van 29 September tot 8 Oktober 2017 in Nederland en Vlaandere plaasgevind. Menán van Heerden het met deelnemer Amy Jephta gesels oor haar indrukke van hierdie opwindende week in die Lae Lande."

Karnaval!

Solet Scheeres Festivals 2018-02-14

"Oeteldonk is die naam van Den Bosch se amptelike karnaval, ’n fees wat die stad al 550 jaar lank vier. Die meeste dorpe en stede in die suide van Nederland, 'benede de Maasrivier', wat Katoliek georiënteerd is, eerder as Protestants, vier nog steeds elke jaar karnaval. Die fees begin drie dae voor die 40 dae vastyd tot Paasfees."

Week van de Afrikaanse roman 2017: Rudie van Rensburg

Menán van Heerden, Rudie van Rensburg Literatuur 2018-02-01

"Amsterdam se historiese geboue, uitsonderlike argitektuur, talle kunsmuseums, uitstekende openbare vervoerstelsels, wye verskeidenheid restaurante en kinder- en hondevriendelikheid maak die stad beslis een van my gunstelinge in Europa."

Persvrystelling: KKNK se 24ste feesprogram prikkel kunskierheid

Voertaal Kalender 2018-01-26

“’n Kenmerk van die 24ste Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) se program is dat dit ’n familiefees is. Die program bied iets vir almal, met snykantteater, uiteenlopende musiek en hope jeug- en kindervermaak.”

Week van de Afrikaanse roman 2017: Andries Bezuidenhout

Menán van Heerden, Andries Bezuidenhout Literatuur 2018-01-23

"België het ook ’n eie nasionale skildertradisie, wat ek fassinerend vind. Om voor ikoniese skilderye te kan staan en die kwaswerk van nader te kan bestudeer – wat jy nie in boeke kan doen nie – is vir my ’n helse voorreg."

Festivalkalender 2018: Nederland, Vlaanderen en Zuid-Afrika

Voertaal Kalender 2018-01-23

Bekijk de festivalkalender 2018 voor interessante festivals in Nederland, Vlaanderen en Zuid-Afrika!

LitNet-argief: Hersenspinsels oor die Week van de Afrikaanse roman 2016

Lien Botha Reizen 2016-11-11

"Nederlands wieg teen mens aan soos ’n skip wat kraak teen ’n wye see. Maar ook hoor jy breinaalde."

LitNet-argief: Onderhoud ná die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016

Naomi Meyer, Carina Claassens Festivals 2016-05-24

"Vir seker meer Nederlandse besoekers as by die vorige feeste."

LitNet-argief: AKA 2016: My indrukke van die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam

Bettina Wyngaard Festivals 2016-04-15

"Die fees was soos ’n sewegangmaal waarvan ek net hier en daar kon proe, maar in die wete dat daar belofte van veel meer is."

Verified by MonsterInsights
Top