SASNEV
’n Nuwe lente vir SASNEV
2018-11-22"Die Vlaams/Nederlandse Willem de Zwijgerstichting het in 1997 die Huis der Nederlanden gevestig en befonds die sentrum sedertdien. Op Vrydag 16 November 2018 het belangrike genote in die SASNEV-netwerk amptelik vir die eerste keer bymekaargekom om die nuwe voorsitter van die stigting te ontmoet."
Rolprentvertoning en boekbekendstelling in Pinelands komende Saterdag
2018-11-07Op Zaterdag 10 november wordt in SASNEV PINELANDS de verfilming van WF Hermans’ roman Nooit meer slapen vertoond. Beyond Sleep is een Engelse film met Nederlandse ondertiteling. Voorafgaand aan de film gaat Karin Benjamin in gesprek met Prof dr Wium van Zyl, over zijn onlangs verschenen vertaling van Hermans roman in het Afrikaans: Nooit meer slaap nie.
Westerman sit reis met El Negro en ek voort
2018-04-09"‘Saartjie Baartman was bekend. El Negro minder so. Maar die besondere is dat El Negro een jaar voor die terugkeer van Saartjie Baartman uiteindelik na Botswana gebring en daar begrawe was.’"
Foto's van die SASNEV-borrel by die US Woordfees 2018
2018-03-15Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 10 Maart by die US Woordfees plaasgevind. By dié geleentheid is die Eenders en Anders-reeks, uitgegee deur Protea, bekendgestel.
Kaapse sentrum ’n kulturele tuiste vir die Nederlandse taal en letterkunde in Suid-Afrika
2018-03-01"Vanjaar werk die sentrum nou saam met Protea Boekhuis, die Nederlandse Letterenfonds, ook die Woordfees op Stellenbosch en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn. Die sentrum het gehelp dat Ray Kluun vanjaar by die Woordfees optree en dat Frank Westerman na die KKNK gaan."