SASNEV
Gesprek | KKNK se TekstMarkt bou brûe oor taalgrense heen
2021-10-07Hugo Theart verduidelik aan Kabous Meiring hoe TekstMarkt brûe bou tussen Suid-Afrika en Nederland, maar ook tussen die tale in Suid-Afrika en elders.
Gesprek | Die Taalunie en die Afrikaanse Taalraad ruil idees uit
2021-10-07Kabous Meiring het Maarten Vidal (Taalunie) en Conrad Steenkamp (Afrikaanse Taalraad) genooi om oor hulle werk, en oor moontlike samewerking, te gesels. Ons deel ook ’n video van twee minute waarin Kris Van de Poel, Karlijn Waterman en Maarten Vidal verduidelik wat die Taalunie doen.
Gesprek | Fries, Kaaps, Nederlands en Afrikaans: Wat kan ons van mekaar leer?
2021-10-07Fries is ’n Wes-Germaanse taal, baie nou verwant aan Engels, wat steeds in die Nederlandse provinsie Friesland gepraat, geskryf en gelees word. Ernst Bruinsma en Jelle Krol brei uit oor die Friese taal en letterkunde, waarna Kabous Meiring vir Conrad Steenkamp en Izak de Vries betrek om by al vier te hoor wat Kaaps, Nederlands, Afrikaans en Fries by mekaar kan leer.
Onderhoud: Eureka Barnard verduidelik SASNEV se rol in die Week van het Nederlands
2021-10-05"My droom is dat daar nie te lank van nou nie ’n manier gevind sal word waarop al die taal- en kultuurverbintenisse dwarsoor die wêreld wat met die Nederlandse taal te make het, met mekaar idees sal kan uitruil." Van 2 tot 9 oktober wordt de taal nationaal en internationaal op stelten gezet tijdens de 7de editie van de Week van het Nederlands. Eureka Barnard is directeur van SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum Vir Nederland en Vlaandere), en coördineert de eerste viering van de Nederlandse taal in Zuid-Afrika.
Week van het Nederlands | De officiële aftrap
2021-10-01Op zaterdag 2 oktober geven we de officiële aftrap van de Week van het Nederlands!
Week van het Nederlands | ’n Opelugmark met kosstalletjies | An open-air market with food stalls
2021-09-22Experience food stalls with the flavours of the Low Countries, relish in the best of Belgium and the Netherlands, dabble with a touch of Indonesian and Surinamese, then end with real Kaapse Kos; all on the lawn in front of SASNEV. | Kom ervaar kosstalletjies met die lekkerste van die Lae Lande, proe die geure van België en Nederland, met ’n tikkie Indonesies en Surinaams saam met ’n skeutjie Kaaps. Waar? By SASNEV.
Week van het Nederlands | Literêre gesprek: Alfred Schaffer en Chika Unigwe
2021-09-22’n Gratis, direkte uitsending, aanlyn deur die Vrystaat Kunstefees se platform.
Die Nederlandse Bibliotheek Kaapstad
2021-08-10"Hierdie boekery word tans in Pinelands, ’n voorstad van Kaapstad gehuisves, maar vir diegene wat ver woon, is daar ook goeie nuus. Die biblioteek nooi lesers of leeskringe om met hulle kontak te maak."
’n Gratis Europese filmfees en ’n bonus vir Afrikaanse lesers
2020-11-04"Die Europese Filmfees 2020 word van 12 tot 22 November virtueel gehou, met gratis aanlyn uitsendings vir Suid-Afrikaners. Vir Afrikaanse lesers is daar boonop ’n groot bonus, byeengebring deur die Vlaamse verteenwoordiging in Suid-Afrika en Sasnev, ondersteun deur Protea Boekhuis en die Vrystaat Kunstefees."
Literaal, episode 2: Distopiese fiksie
2020-10-29In hierdie episode kom distopiese fiksie onder die loep en daar word gevra of hedendaagse jongmense vergelyk kan word met generasie Nix.
Persvrystelling: Literaal Ep.2. | Persbericht: Aflevering twee van Literaal
2020-10-23Op 26 Oktober om 18:00 gesels ons met Fanie Viljoen oor distopiese verhale aan die hand van sy nuwe roman Offers vir die Vlieë. | Op 26 Oktober om 18:00 zijn we in gesprek met Fanie Viljoen, een bekende Zuid-Afrikaans outeur. Wij praten over dystopische verhalen aan de hand van zijn nieuwe roman Offers vir die vlieë.
Persvrystelling | Literaal Episode 2: Distopiese verhale
2020-10-19Verken saam met ons ’n distopiese wêreld wat Fanie Viljoen in sy splinternuwe boek Offers vir die vlieë, aan ons openbaar. Ons vind uit hoekom dit so gewild is onder jong volwassenes, hoe dit in die Lae Lande lyk en wat ’n skrywer inspireer om ’n boek te skryf waar die toekoms onbekend en ongewens lyk.
Literaal: Registreer hier vir ons internasionale boekklub
2020-09-28Literaal is ’n lit nuwe boekklub wat landsgrense oorsteek en wil brûe bou tussen lesers van Suid-Afrika, Nederland en België. Die eerste gesprek vind op 1 Oktober om 16:00 plaas op Zoom.
Ons erfenis: Internasionale boekklub soek naam
2020-09-22Lesers wat belangstel in letterkunde wat die grense oorspoel, of wat graag wil reis deur die blaaie van boeke, word genooi om op 1 Oktober 2020 om 16:00 in te skakel op ’n regstreekse uitsending van ’n boekklub wat geskep word om jonger lesers in Suid-Afrika bekend te stel aan Nederlandstalige boeke, óók om lesers in Nederland en België bekend te stel aan Suid-Afrikaanse boeke.
Toyota US Woordfees 2020: Foto’s van die SASNEV-borrel
2020-03-12Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 7 Maart by die Toyota US Woordfees 2020 plaasgevind. Hier is ʼn paar foto’s.
Toyota US Woordfees 2020: My moeder se moeder se moedertaal
2020-03-10My Mother’s Mother’s Mother: South African Women’s Writing from 17th-Century Dutch to Contemporary Afrikaans is die grootste boek nóg oor Afrikaanse vroueliteratuur. Komende Donderdag 12 Maart gesels Anastasia de Vries met die skrywers Pieta van Beek en Annemarié van Niekerk by die Toyota US Woordfees. Menán van Heerden gesels met Pieta oor die heel vroegste teks wat deur ’n vrou, in haar eie woorde, geskryf is, oor die navorsingsproses en vandag se vroulike trailblazers. Dineke Ehlers, vertaler van die ouer, voorheen meestal ongepubliseerde tekste in die boek, vertel meer oor die vertalingsproses en taalontwikkeling.
Toyota US Woordfees 2020: jongste Skrywersfees-program (Nederlandse komponent)
2020-03-05Vanjaar se Toyota US Woordfees vind plaas van 6 tot 15 Maart in Stellenbosch. Hiermee die jongste weergawe van die Nederlandse komponent van die Skrywersfees-program.
Die Kaap proe Hollands – ’n besoek aan SASNEV
2019-11-18"Krokette. Marsipein. Gevulde botterkoek en bitterballen. Hierdie is van die produkte wat jy die tweede en laaste Saterdag van elke maand by die Nederlandse minimark by SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in Pinelands kan vind."
Monument herdenk Kaapse rebelle
2019-11-12By Laborie in die Paarl het vroue in 1900 twee keer van regoor die Kaapkolonie vergader om teen die verwoesting van die Anglo-Boereoorlog beswaar te maak. Dit is ook hier waar een van die mooiste monumente wat die Kaapse rebelle herdenk, opgerig is, skryf Elsabé Brits.
Hoogleraar Margriet van der Waal bekyk geskiedenis van SA leerstoel in Amsterdam en die rol daarvan vandag
2019-08-15"Hoewel die geskiedenis van die Amsterdamse leerstoel ... vir sekere mense ’n uiting van ’n stamverwantskap bly ... bied die leerstoel ... die geleentheid om ... krities na ons eie geskiedenis te kyk en die veelvuldige verstrengeling van die Suid-Afrikaanse ervaring waarop en deur middel waarvan kultuur gereflekteer word." Só sê prof. Margriet van der Waal, bekleër van die leerstoel Zuid-Afrikaanse letterkunde, cultuur en geschiedenis aan die Universiteit van Amsterdam. Van der Waal het op Saterdag 3 Augustus by SASNEV ’n lesing oor die geskiedenis en die leerstoel in sy huidige vorm aangebied. Willem de Vries lewer verslag.