|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 101
14/01/2022
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Over grenzen heen |
 |
Van Ewijck Stigting-prestasieprys 2022: ’n onderhoud met Ingrid Glorie
Naomi Meyer, Ingrid Glorie
Interviews
"Toch biedt het feit dat Nederlanders en Vlamingen het Afrikaans dankzij de taalverwantschap redelijk makkelijk kunnen verstaan, extra mogelijkheden. Die wil ik gebruiken. Zuid-Afrika beschikt over onvoorstelbaar veel talent, zowel op het gebied van literatuur, muziek als toneel. De verhalen die uit Zuid-Afrika komen, maken indruk."
|
 |
Afrikaans-Nederlands: Waarom leer Afrikaanssprekendes so graag hul Europese susterstaal?
Roné Wierenga, Sabien van Craenendonck, Gonneke Groenen
Interviews
In 2021 het die Noordwes-Universiteit ʼn hersiene Nederlandse taalverwerwingskursus vir beginners geloods. Roné Wierenga het met twee van die aanbieders van hierdie kursusse, Sabien van Craenendonck (US) en Gonneke Groenen (NWU), gesels om uit te vind waarom Afrikaanssprekendes Nederlands leer.
|
 |
Emigrasie na Nederland: Wat jy moet weet
Cor Winckler, Izak de Vries
Interviews
"Cor Winckler en sy een dogter het kort voor die pandemie na Nederland verhuis. In hierdie onderhoud gee hy gedetailleerde inligting oor wat mense moet weet en doen voor hulle besluit om na Nederland te verhuis."
|
 |
Being a Dutch immigrant: Physical freedom versus social freedom
Imogen Winckler, Izak de Vries
Interviews
"The Netherlands gives her physical freedom. She rides her bicycle wherever and whenever she feels and travels on her own. On the flip side, she experiences a genuine lack of social freedom, since she is not fluent in Dutch."
|
 |
Colonisation and immigration: an interview with Ashlin Winckler
Ashlin Winckler, Izak de Vries
Interviews
"Ashlin tells us about growing up in Cape Town, relocating to a country where she does not speak the local language, and about the aftermath of colonisation that is still visible in the Netherlands and in South Africa."
|
 |
Commendatio: Van Ewijck-prys toegeken aan Ingrid Glorie
Wium van Zyl
Actueel
Die Van Ewijck Stigting se prys vir die bevordering van die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland word vanjaar toegeken aan Ingrid Glorie. Vanaf 2021 is sy die inisieerder en samesteller van ’n nuwe reeks praatjies van die Zuid-Afrikahuis in samewerking met die Nederlandse Taalunie, "Boeken uit het Huis", oor Afrikaanse boeke. Tydens hierdie gesprekke, wat ook aanlyn beskikbaar is, word gebruik gemaak van die beginsel van "luistertaal", waarby Nederlands en Afrikaans op ’n natuurlike wyse afgewissel word.
|
 |
Opposisiepartye eis aksie na Zondo se verslag
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die DA en die Vryheidsfront Plus het albei in sterk bewoorde verklarings druk op president Cyril Ramaphosa uitgeoefen om toe te sien dat die kommissie se aanbevelings uitgevoer word."
|
 |
EU hef lugreisverbod teen Suid-Afrika op
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Wetenskaplikes het die doeltreffendheid van die verbod bevraagteken en die Wêreldgesondheidsorganisasie het lande versoek om refleksreaksies op die ontdekking van die Omikron-variant te vermy."
|
 |
Hof bevind omstrede verkeerswet ongrondwetlik
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Hooggeregshof in Pretoria het die Aarto-wysigingswet waarop die beplande strafstelsel vir verkeersoortredings gebaseer is, ongrondwetlik en ongeldig verklaar."
|
 |
Lae Lande-nuus: ’n Nuwe Nederlandse kabinet, misdaad en COVID-19
Milton Webber
In het nieuws
"Die nuwe Nederlande kabinet is uiteindelik Maandag ingehuldig; ’n 14-jarige misdaadslagoffer word begrawe; moontlike aanslag op joernalis afgeweer; betogings teen inperking duur voort, terwyl infeksies styg. Hospitalisering neem af in Nederland, terwyl België dalk nie meer COVID-19-gevalle in hospitale gaan prioritiseer nie."
|
 |
Vrouwelijke auteurs bundelen krachten in schrijverscollectief Fixdit
Ingrid Glorie
Academisch
Fixdit is een collectief van Nederlandse en Vlaamse schrijfsters dat genderongelijkheid in de letteren aan de kaak wil stellen en de canon wil uitbreiden met het werk van belangrijke vrouwelijke auteurs. Vertrekpunt voor het gesprek is een LitNet Akademies-artikel van Marian Human-Nel en HP van Coller over de receptie van het literaire werk van de Afrikaanse schrijfster Eleanor Baker. |
 |
"Om te behoort"-simposium: Translingual impressions
René Bogović
Academisch
"Taal behoort aan niemand nie, maar taal laat mens behoort. Taal verander my nie, dit gee my nie nuwe identiteite nie, taal laat my verken wat al binne my is. Elke nuwe taal is ’n nuwe uitsigpunt om hierdie mal lewe om my te probeer prosesseer." |
 |
Verengelsing van hoër onderwys kom wêreldwyd voor
Elkarien Fourie
Academisch
"Die internasionale verskynsel van die verengelsing van hoër onderwys was onlangs die onderwerp van ’n virtuele konferensie gereël deur die afdeling ICLHE (Integrating Content and Language in Higher Education) van die Universiteit van Maastricht (UM) in Nederland. Die doel van ICLHE is die uitruil van standpunte, ondervinding, inisiatiewe en navorsing oor die raakvlakke tussen inhoud en taal van kursusse in hoër onderwys. Akademici uit lande so uiteenlopend as Hongkong, België, Mexiko, Korea en Suid-Afrika het deelgeneem."
|
 |
Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang
Jana Luther
Academisch
"Jaarliks in Desember maak woordeboeke, taalgenootskappe, webblaaie, noem maar op, een ná die ander hul 'woord van die jaar' bekend. Soms val die eer ’n nuutskepping te beurt; soms ’n ouer woord. Woorde wat dinge en gebeurtenisse vasvang wat op die jaar hul stempel afgedruk het."
|
 |
Persbericht ‒ Jaarverslag 2021: Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika
Voertaal
Academisch
Martina Vitackova en Yves T’Sjoen coördineren een inventarisatieproject "Afrikaans Internationaal" in samenwerking met Wannie Carstens, Afrikaanse Taalraad (Conrad Steenkamp), Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (Annemarie Beukes), SASNEV (Eureka Barnard) en VECTIS (Marc le Clercq en Joris Cornelissen). De voorbereidingen voor het project zijn gestart in het najaar van 2021.
|
 |
Boeken uit het Huis: Joubert en McLeod gesels oor geskiedenis en verhale
Willem de Vries
Literatuur
Twee gewilde skrywers van historiese romans, die Suid-Afrikaanse skrywer Irma Joubert en die Surinaamse skrywer Cynthia McLeod, het onlangs oor hul boeke gesels met die joernalis en vertaler Ingrid Glorie, wat nou betrokke is by die groter bekendstelling van Afrikaanse boeke en skrywers in die Lae Lande. Die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam het die gesprek aangebied as deel van sy skrywersreeks "Boeken uit het Huis".
|
 |
Vra die veearts: My worshondjie het gedink hy is Superman
Marianne Lomberg
Mens en dier
Adriana skryf: "Hallo, my worshondjie is sewe jaar oud, nou in Desember. Hy was lief vir spring; hy het gedink hy is Superman. Sy ruggie het nou begin seer raak. Miskien een keer te veel gespring?"
|
 |
Vra die veearts: Hond se voetkussinkie
Marianne Lomberg
Mens en dier
Sindy skryf: "Dis die eerste keer wat hy regtig nie op sy poot wil loop nie, so ek is baie bekommerd en weet nie watter 'menslike' pynmedikasie ek vir hom kan gee nie."
|
 |
Vra die veearts: Duur hondekos kou die begroting
Marianne Lomberg
Mens en dier
Leonie skryf: "Ons twee honde is al vandat hulle babas was, op Eukenuba. Ongelukkig is my man op vroeë pensioen geplaas en kan ons nie meer die kos bekostig nie. Ons is radeloos."
|
 |
Vra die veearts: Ingroeitoonnaels
Marianne Lomberg
Mens en dier
Rina skryf: "Ons bully het ingroeitoonnaels gehad wat haar voet se kussinkie beskadig het. Wat kan ek daarop sit? Ek is so hartseer. Dis my kind."
|
 |
Rooibostee, awê en oepsies
Menán van Heerden
Menings
"Is ontasbare kultuurerfenis ’n grafiese uitbeelding van ’n volstruis op die logo van ’n restaurant in Amsterdam wat jy móét afneem want dit herinner jou aan huis? Of in Lissabon graffiti wat die Afrikaanse woord 'bok' in het, waarvan jy ook ’n foto neem? Is dit iemand wat oorkant jou in ’n stil trein op pad York toe in Engeland ná ’n foon-oproep vir jou in Afrikaans vra: 'Is jy van die Kaap?'"
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|