Jean Oosthuizen

Joernalis

Binnegevegte verdeel ANC en DA

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-01-31

"Binnegevegte in Suid-Afrika se twee grootste politieke partye, die ANC en die DA, is besig om effektiewe regering op nasionale sowel as provinsiale vlak te kniehalter."

Afrikaans is belangrik, sê minister

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-01-30

"Motshekga sê daar is ’n plek vir almal en elke taal in Suid-Afrika. Sy sê Afrikaans is nie net Afrikaners se taal nie, want daar is meer mense wat nie wit is nie wat Afrikaans praat en die taal moet bewaar word."

Ondersoek vir staatskaping kry die groen lig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-01-26

"Die moontlikheid dat Jacob Zuma weens beweerde misdade vervolg gaan word, word al hoe groter."

Gratis onderrig kos Suid-Afrika miljarde

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-01-25

"Suid-Afrikaanse studente wat aandring op gratis opleiding aan universiteite gaan die land miljarde rande kos. Meer as die helfte van die geld sal waarskynlik vermors word."

Kapenaars berei hulle voor vir Dag Zero

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-01-24

"Indien die provinsie se inwoners nie daarin slaag om genoeg water te bespaar voordat dit begin reën nie, sal alle watertoevoer na huishoudings op Dag Zero gestaak word en sal daar geen water in die krane wees nie. Noodplanne is vir Dag Zero in werking gestel."

Zuma se einde is naby

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-01-23

"Met volgende jaar se algemene verkiesing om die draai word Zuma ’n al hoe groter verleentheid vir sy party. Dit kan die ANC duur te staan kom by stembus as hulle nie betyds van hom ontslae raak nie. Die party se steun het skerp afgeneem onder Zuma se leierskap."

Verified by MonsterInsights
Top