Culinair

Storie van Pinotage is vervleg met vriendskap en pioniersgees

Maryke Roberts Culinair 2026-01-29

"Dit was in Oktober ’n eeu sedert Abraham Izak Perold twee kultivars, Cinsault (toe bekend as Hermitage) en Pinot Noir, gekruis het om ons eie unieke Pinotage te kry."

Goeie brood is gesond: Twee bakkers word kampvegters vir suurdeegkwaliteit

Maryke Roberts Culinair 2025-12-09

"Twee geïnspireerde bakkers het besef hoe groot die nood vir goeie, lang-gefermenteerde brood vir jou gesondheid is. Albei se Covid-drome het intussen in baie suksesvolle bakkerye ontwikkel."

Unieke wynprojek eer tradisie en vernuwing

Maryke Roberts Culinair 2025-11-19

"Vir die wynliefhebber wat verder wil kyk as die alledaagse, is Project Z ’n uitnodiging om die onbekende hoekies van die Kaapse wynlande in ’n glas vol karakter, konteks en kreatiwiteit te ervaar."

Various milestones celebrated at Stellenbosch’s Meerlust Wine Estate

Maryke Roberts Culinair 2025-11-12

"Meerlust Wine Estate – in the heart of the Stellenbosch wine district – has many reasons to celebrate in 2025: It has been producing estate wine for half a century, the Rubicon red Bordeaux blend celebrates its 45th anniversary, and a new book has just been released on the history of the farm."

Jordans spread their wings to make wine on two continents

Maryke Roberts Culinair 2025-10-17

"The Jordans of Jordan Wines in Stellenbosch have always been known for their pioneering spirit and award-winning wines. Now, they have spread their wings to England and bought and rebuilt a medieval farm, where wines are made and gin and vodka distilled."

Rondom thali om die wêreld en nou by die Silo Hotel se Willaston Bar

Maryke Roberts Culinair 2025-10-02

"[D]ie tradisie van thali dateer eeue terug en is gewortel in Ayurvediese beginsels, wat ’n balans van ses smake beklemtoon: soet, sout, suur, bitter, skerp en verfrissend. Die idee is om die liggaam én die sintuie te voed."

Groot jaar vir Lord’s se Oosthuizens

Maryke Roberts Culinair 2025-10-02

"Soos wat die krieketveld die tuiste van krieket genoem word, kan Lord’s Wines die tuiste van Pinot Noir in hierdie mooie McGregor-wynvallei genoem word."

België bo!

Maryke Roberts Culinair 2025-09-26

"Die heel eerste Belgian Barrels-fees is onlangs by die Belgiese residensie in Nuweland gehou. Die dag is in oorleg met die Belgiese Kamer van Koophandel in Suid-Afrika aangebied."

Raise a glass to leopard conservation

Maryke Roberts Mens en dier 2025-09-08

"Leopard’s Leap has become a household name, famous not just for its incredible wines, great food and family-friendly atmosphere in Franschhoek, but also for its innovation, responsible farming and admiration for the local nature and landscapes that so powerfully inspire both its winemaking process and its wines."

Nuwe baadjie vir Spier Hotel, maar dieselfde goeie beginsels

Maryke Roberts Reizen 2025-09-01

"Spier is een van die land se bekendste en oudste wynplase en met sy erfenis wat 333 jaar terugstrek, is hier nou nog ’n rede om te vier. Die nuutste toevoeging tot die alreeds lekker wynplaasbestemming waar jy kan wynproe, eet, stap, fietsry, piekniek, kunskyk en selfs Segway in die wingerde, is die opgeknapte hotel, spa en restaurant."

’n Grasieuse en stylvolle eeu vir May de Lencquesaing

Maryke Roberts Culinair 2025-08-19

"As jy op die stoep by Glenelly-wynlandgoed in Idasvallei buite Stellenbosch sit, kom dans die geskiedenis in sulke stadige walse om jou enkels. Dis nie net die eienaar, May de Lencquesaing, wat vanjaar rede het om fees te vier met haar 100ste verjaardag nie, hier is soveel ander mylpale om te gedenk."

Abu Dhabi is ook smulpaap-hemel

Maryke Roberts Culinair 2025-07-23

"'Min mense reis na Abu Dhabi vir die kos,' hoor ek ’n kollega wysneusig sê. Ek glimlag net in my mou, want dié stad spog met 48 Michelin-gids-restaurante en waar op aarde wil jy lekkerder dadels of koffie kry, of ’n beter samesmelting van die speserye van die Ooste en die Midde-Ooste," skryf Maryke Roberts.

Salsify, die see en die magiese getal ses

Maryke Roberts Culinair 2025-07-10

"Vanjaar beproef ons die bekroonde Salsify at The Roundhouse, wat ’n paar weke voor ons besoek aangewys is as die Eat Out-restaurant van die jaar; drie sterre behaal het; en by die Luxe Restaurant-toekennings ook drie sterre behaal het. Ons verwagtinge is in alle opsigte oortref."

Die Palm House Boutique Hotel and Spa is ’n statige dame

Maryke Roberts Culinair 2025-07-03

"Met haar pragtige kurwes, verstaan ek heeltemal hoekom die Nederlander Max Jong en Kapenaar Shelagh Wood hul harte in 2023 op dié praggebou verloor het. Dit was eens ’n statige woning, maar nou blom sy as boetiekhotel. Onder hul keurige sorg is sy tot haar volle glorie herstel en gereed vir die volgende 125 jaar!"

Chardonnay ’n staatmaker danksy twee pioniers

Maryke Roberts Culinair 2025-06-20

Met Internasionale Chardonnay-dag wat op 22 Mei gevier is, was dit heel gepas dat mens hulde bring aan die pioniers wat hierdie druifsoort na Suid-Afrika gebring het en boonop wêreldklasstatus gegee het. Chardonnay is die tweede grootste witdruifaanplantings ter wêreld.

Vier vanjaar Internasionale Chenin-dag met ’n besondere vrou in gedagte

Maryke Roberts Culinair 2025-06-11

"Anna de Koning is amper ’n Suid-Afrikaanse Aspoestertjie-verhaal [...] Sy was Suid-Afrika se eerste vroulike grondbarones van kleur [...] Wynliefhebbers kan ’n heildronk op die merkwaardige Anna kom drink wanneer die huidige oesjaar van die Anna de Koning Chenin Blanc op vanjaar se #DrinkChenin-dag, Saterdag 14 Junie, op die plaas [Phesantekraal] te proe is."

Bertus Basson gesels met ons

Annette Havenga Culinair 2025-06-02

"Basson is bedag op die kosnood in Suid-Afrika en daarom nie ’n aanhanger van 'super fine dining' nie. Hy sê sy lewe is nie 'kaviaar en truffles nie, maar eerder snoek en patat'."

Ontvlug na tradisie by Vriesenhof

Maryke Roberts Reizen 2025-05-14

"Die nuwe restaurant in die ou plaashuis op Vriesenhof buite Stellenbosch is heel gepas genaamd Die Stoep. Hier verlustig jy jou nie net in die plaas se bekroonde wyne, die wonderlike geregte uit die kombuis, of deel jy in ons erfenis nie, jy word een met die portretagtige landskappe wat deur die reusevensters omraam word."

Erfenis en die toekoms leef hier in harmonie

Maryke Roberts Culinair 2025-03-28

"Durbanville vier vanjaar sy 200ste verjaardag en binne die dorp se grense lê van die land se oudste wynplase waar wyne in koel klimaatstoestande groei. Daar is verskeie redes om vandeesmaand ekstra lank te vertoef met een van die Durbanville Wynvallei-lede se spesiale verjaardaggeleenthede."

Geskiedkundige jaar vir dorp én wynplaas

Maryke Roberts Culinair 2025-03-26

"Die jaar 2025 is vir Durbanville, buite Kaapstad, ’n besondere jaar: Die voorstad vier op 1 April sy 200ste verjaardag en die Durbanville Wynvallei se plase vier dit op 10 en 11 April behoorlik met verskeie aanbiedinge vir wynliefhebbers. Op 2 Mei vier die wêreld Internasionale Sauvignon Blanc-dag – die druif waarvoor hierdie vallei sekerlik die bekendste is."

Verified by MonsterInsights
Top