Vroedvrou (Midwife) bewaar ’n rykdom van inheemse kennis
2024-03-27"Die dokumentêr Vroedvrou belig die noodsaaklikheid om tradisionele kennis te bewaar en te bevorder, nie net vir die Nama-gemeenskap in Namakwaland nie, maar vir gemeenskappe regoor Suid-Afrika en verder. Die film is ’n oproep tot aksie om die wysheid van tradisionele vroedvroue te beskerm en voort te laat leef vir toekomstige generasies."
Verken die taal-en-tegnologie-moontlikhede in Afrikaans: ’n onderhoud met Marlie Coetzee van VivA
2023-10-06"Ons droom vir die toekoms is om studente te kry wat sê: 'Ek sien kans om tegnologie, sagtewareontwikkeling, webbladontwerp, grafiese kuns, grafiese uitleg, webbladontwikkeling, kommunikasie of joernalistiek te gaan swot.' Ons wil graag hê daar moet ’n volgende groot skrywer of taalkundige wees wat vir ons nuwe insigte tot Afrikaanse taalkunde gaan gee," sê Marlie Coetzee, die uitvoerende direkteur van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).
Ontdek Rwanda: MBA-student Jason Beukes se reis van eerste indrukke
2023-10-02"Reeds na die eerste dag het ek besef hoeveel merkwaardige potensiaal daar binne die akademiese gemeenskap skuil. Die besprekings en insigte wat hier gedeel was, het getoon dat ons, as Afrika-universiteite, die kennis, kundigheid en vaardighede het wat nodig is om betekenisvol by te dra tot die dialoog rondom Afrika se uitdagings en geleenthede wat universeel opgesluit lê. Ek het opnuut besef dat ons gesamentlik kan bydra om beleid te vorm, innovasie aan te dryf en verandering te beïnvloed op ’n skaal wat die vasteland kan transformeer. Die belangrikheid van strategiese vennootskappe kan natuurlik nie oorbeklemtoon word nie."
"Afrikaanse poësie vertel stories van ons land en taal": ’n onderhoud met Carla Botha
2020-11-12"Ek dink my brein geniet Krog se werke, my hart lief Jonker en my gebeendere sidder as ek Breytenbach lees. Elkeen van die digters beklee ’n spesiale plek in my ontdekkingstog na Afrikaanse digkuns." PhD-student (Universiteit van Amsterdam) Carla Botha werk tans by New York University in Abu Dhabi, waar sy voltyds klasse aanbied in akademiese skryfwerk, asook ’n gemengdeliteratuurklas. Sy is ook die stigter van Ons Skryf Afrikaans.
"Brussel sal altyd ’n spesiale plek in my hart hê"
2020-08-26"As ek môre na België toe kan trek, sal ek! Ek hoef glad nie eers twee keer daaroor te dink nie. Hopelik kan ek eendag permanent daar bly!"
Common threads – the ties that bind India and Africa through fabric
2020-08-19"As we began writing, we realised that we were telling the story not just of the cloth trade between India and Africa, but of other movements which were intertwined with the cloth trade – such as the slave trade from Africa to India, and free and unfree migrations of people from the Indian subcontinent to Africa."
Klassieke musiek, kuns en skryfwerk in Nederland
2020-07-17"Klassieke musiek, kuns en skryfwerk vorm ’n groot deel van my lewe en in Nederland is daar soveel geleenthede om dit te kan beleef en jou kennis en liefde vir die kunste te laat groei."
Dolfje Weerwolfje en De kikkerbilletjes van de koning in Afrikaans
2020-07-15"Die Dolfje Weerwolfje-reeks is baie gewild in Nederland en ons het gereken Suid-Afrikaanse lesers sal ook die stories geniet." Cliffordene Norton gesels met Shawna-Leze Meiring, kinderboekuitgewer en vertaler van die geliefde Dolfie-reeks.
Handmade ice cream with love from the earth
2020-07-13"Create something unique, natural and true to what you say it is, and you can grow your brand." Cliffordene Norton chats to Jason Sandell, the cofounder of Las Paletas, home of the finest handmade artisan sorbet, dairy lollies and ice cream in Cape Town.
"I believe in the power of knowledge"
2020-07-10"I have never been to the Netherlands before, but I have always encountered the country in my books and through the people around me. Being from South Africa and having Coloured heritage, I have always considered the Netherlands to be a part of my narrative through historical and violent complexities." Brindley Fortuin was recently awarded a joint PhD scholarship with the University of Edinburgh and Leiden University.
Stichting tot Bevordering van Culturele Betrekkingen Nederland-Zuid-Afrika: ’n onderhoud
2020-07-09Die stigting beoog om kulturele verhoudings en wedersydse begrip tussen Nederlandse burgers en burgers van Suid-Afrika en Namibië op die gebied van taal en kultuur te bevorder. Cliffordene Norton gesels met Ellie Kroon, bestuurslid van die stigting.
Kirvan Fortuin: Huldeblyke vanuit Nederland en Suid-Afrika
2020-06-25Kirvan Fortuin was ’n Suid-Afrikaanse danser, choreograaf en LGBTQI-aktivis. Kirvan is die oggend van 13 Junie 2020 in Macassar gesteek en is onderweg na die hospitaal dood. Kirvan se dood het opslae gemaak. Verskeie Suid-Afrikaners en Nederlanders bring hulde aan Kirvan.
#MuseumHeadToHead: "An opportunity to engage with leading international voices in the contemporary art world"
2020-06-24"We see Head to Head as an ongoing initiative that will develop and grow. Nothing beats a physical gathering to share, learn, celebrate and engage, but we also want to reach out, and we realise that we can bridge some distances by hosting events such as this on online platforms."
The position of indigenous healing and sangomas in contemporary South Africa: an interview
2020-06-19"With regard to the subject of indigenous healing, there are (also in popular media) many prejudices: sangomas are witches, and indigenous healers are, in general, charlatans. Although it is true that some people call themselves sangomas in order to earn easy money, there are many indigenous healers who have a vast amount of knowledge about herbal medicine and insight into human nature."
Whiteness in Southern Africa – an interview
2020-06-09"The idea of whites in colonial Africa conjures up images of pith helmets and khaki shorts, rural landscapes and vast estates, madams and masters parked on verandas alternately sipping gin and barking orders at African servants. Such stereotypes present whites as a uniformly wealthy and homogenous group, secure atop a binary power structure." Duncan Money and Danelle van Zyl-Hermann, editors of Rethinking white societies in southern Africa, 1930s–1990s.
