Cliffordene Norton

Cliffordene Norton is ’n trotse kaalvoetkind van die Noord-Kaapse dorpie, Barkly-Wes. Sy het haar professionele loopbaan by Volksblad begin, nadat sy haar BA Hons-graad in Joernalistiek in 2013 aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroom, voltooi het. Sy werk tans as ’n assistent-inhoudsbestuurder by LitNet in Kaapstad. Sy hou van lees, toepaslike sarkasme en is verslaaf aan springmielies. Sy skryf ook graag kortverhale en hoop om voor haar dertigste verjaarsdag genoeg moed bymekaar te skraap om ’n manuskrip vir publikasie in te stuur.

Afrikaanssprekendes wat buite Suider-Afrika woon: ’n onderhoud

Cliffordene Norton, Fanie Pretorius Interviews 2020-04-15

Die Facebook-groep "Afrikaanssprekendes wat buite Suider-Afrika woon" het meer as 11 000 lede en ondersoek sedert 2012 die houdings en gebruike van Afrikaanssprekendes wat buite Suider-Afrika woon. Cliffordene Norton gesels met Fanie Pretorius wat die navorsingsprojek geloods het.

Skuldgevoelens oor my voorreg

Cliffordene Norton Meningen 2020-04-08

"Ek weet swaarkry is nie ’n kompetisie nie, dat ek en baie ander soos ek ook deur hierdie epidemie beïnvloed word. Maar die skaal weeg nie gelyk nie en ek kry nie die skuldgevoelens afgeskud nie."

Nederkaans – "Daai ietsie van Suid-Afrika"

Cliffordene Norton, Maronel Lotter Interviews 2020-04-01

"Ek wil Nederkaans uitbrei sodat elkeen wat hiernatoe trek en alleen voel en voel asof hulle nie inpas nie, daai ietsie van Suid-Afrika, hulle eie kultuur, hier by hulle kan hê. Of dit nou ’n T-shirt, kussingsloop of net ’n muurdekal is. Dis daardie klein goedjies wat ’n huis jou eie maak."

"’n Totale escape van alles!"

Cliffordene Norton, Peach van Pletzen Muziek 2020-03-25

"Ek en Nax voel dis ons beste werk nog en ons kan nie wag om die nuwe songs met mense te deel nie!" Peach van Pletzen gesels met Cliffordene Norton oor wanneer hy sy liefde vir musiek ontdek het, hoogtepunte van sy loopbaan en wat volgende vir die Van Pletzen-duo is.

Find your home in Belgium

Cliffordene Norton, Marleen Kentane Interviews 2020-03-25

Finding a home in a new city is difficult; finding a home in a new country is almost impossible. Marleen Kentane is a real estate agent in Belgium, helping expats find a home in their new country.

"Dit vat nie veel om voor DC se sjarme te swig nie"

Cliffordene Norton, Heloise van Huyssteen Reizen 2020-03-16

"Washington, DC is een van die mooiste en geskiedkundigste plekke in Amerika – dit sal ’n sonde wees om hier verveeld te wees."

Bloudruk vir ’n nog beter lewe by Toyota US Woordfees

Cliffordene Norton, Stefan Benade Theater 2020-03-05

"Die stuk is snaaks, maar ook intellektueel en terselfdertyd verskriklik selfbewus daarvan dat dit ’n toneelstuk is. Hierdie menige lae van interpretasies en betekenis werk ook nog in Afrikaans." Cliffordene Norton gesels met Stefan Benadé, vervaardiger van Bloudruk vir ’n nog beter lewe.

 

"’n Stukkie van my het nooit saam teruggekom nie"

Cliffordene Norton, Ena Stegmann Reizen 2020-03-03

"Die hoogtepunt lê in die feit dat ek braaf genoeg was om my eie pad te volg." 

Lived experiences of people during a time of disaster and crisis

Cliffordene Norton, Tanja Hendriks Academisch 2020-03-02

"The 2015 floods in Malawi really made me become interested in the role of disaster-affected states during disaster response, and especially in what was going on in these camps, how people were organising themselves, how they allocated the assistance that was given and what they did when no or not enough help arrived."

Oorlewingsapps (en -wenke) vir jou nuwe lewe in België

Cliffordene Norton Reizen 2020-02-28

Om na België te emigreer sal jy ’n helpende app of twee nodig hê. Hier is my wenke om jou voete te vind.

Left out of the narrative – an interview with Loes Oudenhuijsen

Cliffordene Norton, Loes Oudenhuijsen Academisch 2020-02-25

"It is somewhat paradoxical to feel this freedom while studying women who are confronted with stigmatisation for choosing a certain freedom by not conforming to the sexual norms."

Wat is te siene by Zeitz MOCAA in 2020?

Cliffordene Norton Kunst 2020-02-19

"Museums versteek gewoonlik die proses van kuns, maar Zeitz MOCAA wil dit met hierdie uitstalling blootstel sodat die publiek kan insig kry oor wat die kunstenaar voed en inspireer."

Eerste studie van sy soort: kodewisseling onder Afrikaans-Nederlandse voorskoolse kinders

Cliffordene Norton, Monique Rabé Academisch 2020-02-12

"Ek poog ook om die samewerkingsband tussen Afrikaans en Nederlands verder te versterk."

Dutch delights at Mojo Market

Cliffordene Norton, Judith Mechisi Culinair 2020-01-09

"Making their food is a way of learning more about their culture, food and language." Judith Mechisi, manager of German Bites/Dutch Delights stall at Mojo Market, chats to Cliffordene Norton.

5 Wong Fu-video’s wat jy moet kyk

Cliffordene Norton Film 2020-01-06

"Dié video was van Wong Fu Productions en ’n heel ander wêreld het vir  my oopgegaan."

Verified by MonsterInsights
Top