Heindrich Wyngaard

Heindrich Wyngaard is ’n meningsvormer, skrywer en lei die burgerregte-organisasie Kaapse Forum.

Ná ’n kwarteeu se vryheid, steeds ’n Berlynse muur van wantroue

Heindrich Wyngaard Meningen 2018-04-26

"Om dié vryheidsideaal te bereik, moet iets drasties in Suid-Afrika gebeur, soos met die val van die Berlynse muur en Suid-Afrika se eerste vrye verkiesings, maar hierdie keer meer persoonlik, meer individueel."

’n Pleidooi aan die “mama” van die nasie

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2018-04-20

"'Mama, stuur vir ons ’n teken,' is die nuwe politieke spreuk waaraan Suid-Afrika bekendgestel is by die begrafnis van die struggle-ikoon Winnie Madikizela-Mandela, wat pas op 81 jaar gesterf het."

Menseregtedag: mét en sónder regte

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2018-03-27

"Dit is een van Suid-Afrika se hande vol openbare vakansiedae: Menseregtedag, wat sedert die land se eerste demokratiese verkiesing in 1994 jaarliks op 21 Maart gevier word, soos ook hierdie jaar en verlede week."

Die koms van Matamela, die man wat ander met sprakelose bewondering laat

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2018-02-23

"Maar dis die kritieke volgende 18 maande tot Suid-Afrika se volgende algemene verkiesing wat sal bepaal of die kiesers Ramaphosa net gaan toelaat om Zuma se skandalige ampstermyn te voltooi, en of hulle hom vir sy eie termyn of twee as president gaan instem."

In die nuus

Heindrich Wyngaard Nuusvinke 2018-01-29

"Die huidige gebeure is ’n aanduiding dat die 'Kaap van Storms' vandag steeds sy naam gestand doen – ’n hele 366 jaar nadat Jan van Riebeeck en sy gevolg in April 1652 uit Nederland hier voet aan wal gesit het om ’n verversingspos vir die Verenigde Oostindische Compagnie (VOC) te vestig vir – hoe ironies – die verskaffing van onder meer vars drinkwater."

Dare not linger: Jakes Gerwel se onmisbare rol in Suid-Afrika se oorgang

Heindrich Wyngaard Geschiedenis 2018-01-26

"Madiba self skryf in ’n 60ste verjaardagboodskap aan 'Prof' dat talle mense die wêreld oor trots is op hom en dat hy hoop jong mense sal by Gerwel leer 'dat ’n mens groot aansien kan geniet, maar terselfdertyd so nederig soos jy kan wees'."

Verified by MonsterInsights
Top