Groningen-studie-uitruil: ’n onderhoud met Shawna-Leze Meiring
2019-06-11"Ek verstaan nou hoekom Nederlanders geneig is om slank te wees. As ek my hele lewe lank so baie fiets gery het, in alle tipes weerstoestande, sou ek ook my daaglikse brood kon eet en dit geniet!"
Contemporary dance productions from Flanders to visit South Africa
2019-05-23Contemporary dance productions from some of Flanders’s leading dance companies, Les Ballets C de la B and Siamese Cie, will soon be touring in South Africa.
’n Skool van ’n voorstad van Kaapstad verken Nederland
2019-05-22Die Hoërskool Bellville, in die noordelike voorstad van Kaapstad, Bellville, gaan vanjaar weer op ’n skooltoer Nederland toe met die doel om hul horisonne te verbreed. Marli van Eeden gesels met Hanmari Pretorius.
Kunstenaars skep kreatiewe samewerking oor grense heen
2019-05-07"Ek sukkel eintlik nog steeds om ons creative output te definieer: ek dink dis waarskynlik iets in die lyn van poësie-ontmoet-lirieke wat deur instrumentele musiek ondersteun word. Maar ek dink die onderskeidende eienskap van ons projek lê eintlik in die kombinasie van Afrikaans en Yorùbá: ons moedertale wat teenoor mekaar, maar ook langs mekaar staan."
Township Opera Company: "Opera is for everyone"
2019-05-03"Many people from the townships don’t know what an opera house looks like; they don't know opera. Some are sceptical and think it is for the elite. We want to break this stereotype. Opera is for everyone."
Musieklegende Jannie du Toit dankbaar oor dekades se goeie oes
2019-04-02“Ek het een groot Nederlandse held. Kyk, daar is wonderlike ouens wat wonderlike goed vermag het, maar een van die persone wat vir my uitstaan, is die sanger Jules de Corte. En dan natuurlik die Belgiese sanglegende Jacques Brel – ek is ’n groot aanhanger van hom ook.” Marli van Eeden gesels met Jannie du Toit.
Refentse daag norme uit
2019-03-25"’n Swart man wat Afrikaans sing is dalk nie ’n alledaagse prentjie in Suid-Afrika nie, maar dis presies wie Refentse is, en trots daarop is hy beslis! Afrikaans is immers sy hartstaal en oor die afgelope paar jaar het hy homself as volwaardige Afrikaanse musikant gevestig."
Eietydse kuns kraai koning by Kaapstadse kunsskou
2019-03-01"’n Uiteenlopende verskeidenheid skilderye, tekeninge, beeldhouwerke, foto's, video's en installasiekunswerke. ’n Ontploffing van kleur, tekstuur en allerlei interessante konsepte. ’n Swierige affêre, waar eietydse kuns gevier word. Dié jaar se Investec Cape Town Art Fair (ICAF) het beslis nie teleurgestel nie."
’n Blik op die produksie Krotoa: Eva van de Kaap
2019-02-15Die produksie Krotoa: Eva van de Kaap, wat deur die Kunstekaap in samewerking met die Nederlandse teater die Volksoperahuis aangebied word, is tans in die Kunstekaap in Kaapstad te sien. Die toneelstuk, wat geskryf is deur die joernalis Sylvia Vollenhoven, met regisseur Basil Appollis wat die regie behartig, kyk op ’n unieke manier na ’n ondergewaardeerde figuur in Suid-Afrika se geskiedenis.
Impact of recent Overberg wildfires on vegetation
2019-02-08Recent wildfires since the start of this year have caused havoc in the Overberg region, with many homes destroyed and damaged, and thousands of hectares of vegetation burnt. CapeNature's Executive Director for Biodiversity Support, Ernst Baard, gives some insight on the effect the wildfires have had on the vegetation of the area.
Dekolonialisering en die museum: voorbeelde uit Suid-Afrika en Frankryk
2019-01-24"In die lig van onlangse debatte oor die terugbesorging van gesteelde Afrika-artefakte/-kunswerke deur Europese museums in die koloniale era bespreek Clémentine Deliss die implikasies hiervan en wat dit vir museums beteken. Moet daar nie meer deur lande gedoen word om kunswerke of artefakte terug te besorg aan hul land van oorsprong nie?"
Weerklink van ’n wanklank: ’n onderhoud met Pieter-Dirk Uys
2018-12-19"‘Moenie dat hulle jou bangmaak nie, maak hulle belaglik.’ Daardie woorde het my lewe verander. Lag vir jou vrees en maak dit minder vreeslik. En dít is wat humor vir my beteken."
Breyten Breytenbach se The 81 ways of letting go a late self in Kaapstad te sien
2018-10-25Die digter, skrywer en kunstenaar Breyten Breytenbach se kunswerke is tans in Kaapstad te sien, as deel van sy solo-uitstalling The 81 ways of letting go a late self. Die opening van die uitstalling het Donderdag 18 Oktober by die Stevenson-galery in Kaapstad plaasgevind, met Breytenbach self wat teenwoordig was. Marli van Eeden vertel meer.
God praat Afrikaans met HemelBesem en Raj Mohan: ’n teaterresensie
2018-07-23"Die gehoor word herinner aan Afrikaans se kulturele bande met Nederlands, en Afrikaans se oorsprong uit Nederlands, maar ook dat Afrikaans ’n taal uit eie reg is. Afrikaans is ’n taal vir almal wat hom praat. ’n Taal van vele fasette. HemelBesem wil die idee afbreek dat Afrikaans net vir die Afrikaner is, dat dit ’n taal net vir wit mense is."
