Sandra Prinsloo oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-12"Die klem val vir my altyd tog op kuns; taal is die rivier wat die storie ondersteun en belig."
Frazer Barry oor Festival voor het Afrikaans 2018
2018-09-11"Afrikaanse, Afrika-, Nederlandse en Vlaamse kunstenaars het groot komponente van hul tale as ’n gemene faktor. Interpretasie en aanbieding is ’n gebied waarop ons baie by mekaar kan leer. Dit is nie lekker om in isolasie te kuns nie. Mens sou graag wou glo dat ’n mens uniek is, maar die realiteit is dat al ons idees en dinge wat ons bereik, geïnspireer is deur iemand of iets anders. Ons staan op berge van informasie en ons is ewige sponse."
Net die oortjies van die seekoei: ’n onderhoud met Kobus Galloway
2018-08-17"Twintig jaar gelede moes ons idiome van ’n lang lys af leer; dit was baie om te onthou en vervelig om te leer. Met my nuwe boeke kan mens na ’n kleurryke illustrasie van ’n idioom kyk."
Taal en migrasie: ’n onderhoud met Andries Coetzee
2018-07-27"Migrasie is deel van die geskiedenis van die mensdom vanaf die vroegste tye en tot vandag toe. Sover as ek kan sien, is daar niks nuuts in die migrasie van boere na Patagoniё toe nie, en ook nie vir boere wat sou kies om Rusland toe te gaan nie. Hierdie migrasies vind al vir millennia plaas en om baie van dieselfde redes: ideologies, finansieel, avontuur, oorlog, en meer."
Road Trip SA: ’n onderhoud oor ’n slimfoontoepassing vir elke reisiger
2018-07-26"Wie sou kon raai dat daar so baie Suid-Afrikaanse monumente, elkeen uniek, in ons land en in ons buurlande en selfs oorsee is?"
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Rina Loader van die Universiteit Wenen, Oostenryk
2018-06-27Hoe is dit gesteld met Afrikaans in die buiteland? Waar word die taal en sy letterkunde by universiteite as vak aangebied? Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Rina Loader van die Universiteit Wenen, Oostenryk.
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Jerzy Koch en Karen Kuhn van die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznań
2018-06-14Hoe is dit gesteld met Afrikaans in die buiteland? Waar word die taal en sy letterkunde by universiteite as vak aangebied? Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Jerzy Koch en Karen Kuhn van die Departement Nederlands en Suid-Afrikaans by die Adam Mickiewicz-universiteit in Poznań, Pole.
Die Afrikaners: ’n onderhoud met Hermann Giliomee oor die boek en die kykNET-reeks
2018-06-13"Vir my was ’n Afrikaner nog altyd iemand wat hom met die Afrikaners vereenselwig en Afrikaans kon praat."
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Eep Francken van die Universiteit Leiden
2018-06-05Hoe is dit gesteld met Afrikaans in die buiteland? Waar word die taal en sy letterkunde by universiteite as vak aangebied? Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Eep Francken van die Universiteit Leiden.
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Annelies Verdoolaege van die Universiteit Gent
2018-06-05"Ja, het Afrikaans wordt als meerwaarde gezien, een taal die het Zuid-Afrikaanse talige/culturele landschap verrijkt en een meerwaarde geeft. Vooral voor ons Vlamingen en Nederlanders opent het Afrikaans de deur naar Zuid-Afrika en Afrika." Naomi Meyer en Menán van Heerden gesels met Annelies Verdoolaege.
Afrikaans in die buiteland: ’n onderhoud met Jacques Van Keymeulen van die Universiteit Gent
2018-05-23"De onmiddellijke toekomst van het Afrikaans ziet er wat moeilijk uit, maar het is niet mogelijk de taal van meer dan 6 miljoen mensen blijvend allerlei rechten (bijv taal van instructie aan universiteiten) te ontzeggen."
Eenders en anders: Nederlandse en Suid-Afrikaanse skole
2018-05-21In ’n onlangse artikel op Voertaal skryf Ingrid Glorie dat dit nie goed gaan met die Nederlandse onderwys nie. Naomi Meyer het met Jente Rhebergen, wat nagraads in Nederlands en Afrikaans studeer het en onderwyseres aan ’n Montessoriskool in Nederland is, oor die stand van die Nederlandse onderwysstelsel gesels.
US Woordfees 2018: Vlaamse skrywer Tom Lanoye
2018-03-01"Alles wat ek skryf, moet ook lekker klink as jy dit hardop sê; en my romans het strukture en build-ups wat aan tipiese teatertegnieke refereer."
US Woordfees 2018: Dutch writer Ernest van der Kwast
2018-02-28"My latest book is called Jouw toekomst is mijn toekomst (2017) and contains the stories of four students with a refugee background. These are courageous stories that offer a different perspective on people who have made the crossing to Europe."
US Woordfees 2018: Vlaamse dichter Charlotte Van den Broeck
2018-02-28"Mijn debuutbundel Kameleon was erg gefocust op vrouwelijkheid, identiteit en het vrouwelijke lichaam dat tot wasdom komt. Hierin stond de vraag naar de Ander centraal: het lichaam wil bij een ander lichaam horen, maar wil en moet ook van zichzelf zijn."
