SAVN: ’n Gesprek tussen Yves T'Sjoen en Alwyn Roux
2021-09-17Alwyn Roux en Yves T'Sjoen gesels oor die Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek en Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans.
Dialoog: Yves T’Sjoen en Alwyn Roux in gesprek oor hulle projekte
2020-10-09"Dit is vir my besonder aangenaam om in gesprek te tree met Yves T’Sjoen oor ons aparte en gesamentlike akademiese projekte."
"Vanuit mijn universitaire biotoop" ‒ Alwyn Roux in gesprek met Yves T’Sjoen
2020-07-08"Internationale samenwerking is van cruciaal belang."
Alwyn Roux in gesprek met Loftus Marais en Nachoem M Wijnberg
2020-05-04Hierdie artikel is ’n transkripsie van Alwyn Roux se gesprek met die veelbekroonde digters Loftus Marais en Nachoem M Wijnberg wat op 28 Januarie by Exclusive Books in Menlyn, Pretoria plaasgevind het.
Unisa-seminaar: Charl-Pierre Naudé oor Rooiborsduif (2019)
2020-02-18Hierdie bydrae is gelewer tydens ’n spesiale oggendseminaar by Unisa se Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap op 20 Januarie 2020. Alwyn Roux en Yves T’Sjoen gesels met Charl-Pierre Naudé.
Unisa-seminaar (Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap): VisionKeepers-projek
2020-02-06Yves T’Sjoen en Alwyn Roux vertel meer oor die VisionKeepers-program by Unisa en samewerking tussen Universiteit Gent en Suid-Afrikaanse universiteite.
Om Afrika te verbeel: Brugfuncties van Breytenbach en Gorée Instituut
2020-01-17"Het VisionKeeper-project is gericht op de wijze waarop Breytenbach in zijn toespraken en essays, in 'prozas' en vooral gedichten beelden van Afrika construeert en reflecteert over Afrika en de betekenis van Afrikaans."
Breytenbach op 80: Perspektiewe | Perspectieven op Breytenbach – Alwyn Roux en Johan Reijmerink
2019-09-11By geleentheid van die tagtigste verjaardag van Breyten Breytenbach op 16 September 2019 is ’n digitale publikasie saamgestel waarin daar aandag gegee word aan afsonderlike gedigte uit sy omvangryke oeuvre.
Alwyn Roux: "In hierdie lesing bestudeer ek die verskil tussen leksikale betekenis van woorde (van skryf) en die pragmatiese effek van woorde (werklike dade)."
Johan Reijmerink: "De dichter problematiseert met zijn metonymische dubbelzegging het fenomeen water. Hij verlaat met zijn formulering de natuurlijke instelling die we in ons alledaagse leven tegenover water hebben."