The Norval Foundation: Where the visual arts and nature meet
2020-01-29"Our sculpture garden and purpose-built exhibition spaces are situated in a unique setting in the Constantia Winelands and offer visitors a multisensory experience."
Pitstop by ’n padstal: 15 lekker (en ongewone) padstalle in die Wes-Kaap
2020-01-15"Stilhou by ’n padstal is die ideale manier om ’n langpad korter te maak. ’n Lekker pitstop vir padkos, vars tuisgemaakte produkte, of om te snuffel vir interessante ditjies en datjies te koop."
Styx review: A moral dilemma between saving oneself and saving others
2019-12-24"The film comments on the increasing refugee crisis and the world’s seemingly being oblivious to it. It has become easy to 'look away' when bombarded with news about the refugee crisis, refugees desperate to escape and find a better life in another country."
System crasher review: Examining the child foster care system
2019-12-17"This film shows how, tragically, early childhood trauma can lead to lifelong complications for a child, affecting them for the rest of their life."
Blind barista Joseph Matheautau: "I always knew I was going to be someone special one day"
2019-12-04"Joseph has overcome endless challenges in the process of achieving this goal and despite losing his vision, he now makes the best cappuccinos in Worcester in the Western Cape."
Tien gewilde markies in die Wes-Kaap
2019-12-02"Met die dae wat al langer en warmer raak, en die Desembervakansie om die draai, is dit dalk die perfekte tyd om die talle markies in die Kaap-omgewing te besoek."
Amazink theatre-restaurant: a township treasure
2019-11-25"Amazink is known to have been South Africa’s first township theatre-restaurant. It is important for the owners that Amazink should contribute positively to the community and work at bridging the gap between the different communities within Stellenbosch."
US-koor reg om Vlaandere te wys dat hulle die beste koor is
2019-11-21"Ons wil vir Suid-Afrika en die wêreld wys wat diversiteit in een span kan vermag." Die Stellenbosch Universiteitskoor, wat tans die beste koor ter wêreld is, toer volgende jaar Vlaandere toe om aan die Wêreldkoorspele deel te neem en weer eens hulle titel te verdedig. André van der Merwe, wat die US-koor sedert 2003 dirigeer, vertel meer.
Meestergraadstudies in Londen: ’n onderhoud met Marina Pienaar
2019-11-19"In die finale ronde van oudisies by die Royal College of Music het ek gestaan op die bekende Britten Theatre se verhoog en moes myself herinner dat ek regtig op daai verhoog staan en sing vir die hoof en onderhoof van sang en opera."
Francois van Coke oor die suburbs en sy nuutste album
2019-11-18"Ek het grootgeword in die ’burbs en wou my hele lewe wegkom. Vanuit Bellville was Kaapstad baie ver en vol mistiek. Ek het vir myself uit suburbia uit gedroom toe ek ’n kind was. Ek het gesoek na iets anders as die vervelige, tradisionele bestaan."
Leuven-studie-uitruil: ’n onderhoud met Sandri Smit
2019-11-14Talle Suid-Afrikaanse studente besoek jaarliks Duitsland of ander Europese lande soos Nederland en België as deel van studie-uitruilprogramme om meer oor die kultuur en leefwyse van die land te leer en hul horisonne te verbreed. Sandri Smit vertel vir Marli van Eeden meer oor haar studie-ervaring en avonture in België.
Tafelberg se kabelspoor vier 90ste bestaansjaar
2019-11-07"Bekroon as een van die sewe natuurlike wonders van die wêreld, bekoor dié ikoniese berg in die Moederstad al jare lank plaaslike en internasionale besoekers wat met hom paaie kruis. Vér troon Tafelberg oor die stad uit, kenmerklik aan Kaapstad. Vandeesmaand is dit egter nie die berg self wat in die kalklig is nie, maar eerder die gewilde kabelspoor wat besoekers al dekades lank teen die majestueuse berg op neem."
Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou
2019-11-04Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Brandvlei Korrektiewe Sentrum by Worcester in die Wes-Kaap het onlangs die land se heel eerste interdissiplinêre kortkursus wat in die tronk aangebied is, voltooi. Marli van Eeden gesels met Mary Nel, akademiese direkteur van die Ubuntu-kortkursus en senior dosent in die Departement Publiekreg (US).
Meestersgraadstudies in Frankryk: ’n onderhoud met Janet Vermaak
2019-10-18'Clichébeelde', soos sy dit noem, van 'baguettes, barette, snorre en die Eiffel-toring' het aanvanklik haar belangstellening in Frans geprikkel en haar gemotiveer om haar studies in Frankryk voort te sit. Sy het gou besef dat dié taal selfs mooier is as die Eiffel-toring en baie verder as net Frankryk strek. Janet Vermaak het onlangs haar MA in literêre vertaling in Strasbourg, Frankryk voltooi, waar sy vir ongeveer twee jaar gebly het. Tydens haar MA in Afrikaans en Nederlands toer sy ook na Leiden in Nederland as deel van ’n uitruil. Janet vertel vir Marli van Eeden meer oor haar ervaringe.
A taste of Ethiopia in Cape Town
2019-10-17"Addis in Cape is a restaurant in the heart of Cape Town, on the corner of Church Street and Long Street, promising patrons a true Ethiopian experience and pulling out all the stops to give Capetonians a taste of Ethiopia."
