Drama in Nederlandse politiek en besoedelde grond
2021-06-15"’n Gewilde lid van die Tweede Kamer in Nederland, Pieter Omtzigt, verlaat sy party. Kroonprinses Amalia het haar gimnasium-eindeksamen geslaag, cum laude, en het aangekondig dat sy voorlopig sal afsien van die toelaag van €1,6 miljoen per jaar wat sy vanaf haar 18de verjaardag in Desember sou ontvang. In Zwijndrecht, naby Antwerpen in België, is inwoners verbied om groente uit hul eie tuin te eet. In België en Nederland lyk dit of die ekonomie aan die herstel is."
Nuus uit die lae lande: Koronakorrupsie, repatriasie, vliegtuie en klaprose
2021-06-08"In Nederland het die 30-jarige politieke kommentator Sywert van Lienden na wat verneem word nie minder nie as €9 miljoen, sowat R148 miljoen, uit die sogenaamde mondkapjesdeal verdien. Vroue-aktiviste wil graag terugkeer na België. Die hof by Schiphol het Maandag uiteindelik met die hofsaak van vlug MH17 begin. ’n Vrou het aan boord van ’n vlug vanaf Nairobi na Amsterdam geboorte geskenk. Die papawers, of klaprose soos hulle hier bekend staan, is vanjaar ’n lus vir die oog."
Nuus uit die Lae Lande
2021-06-02"Die treinverkeer in Nederland het Maandagmiddag tot stilstand geknars na ’n tegniese fout. Minister-president Mark Rutte is uiteindelik ook ingeënt. ’n 36-jarige ma van ’n baba op straat doodgesteek. Milieudefensie het verlede Woensdag ’n regsaak teen die oliereus Shell gewen. Die wolf is met mag en mening terug in die Lae Lande."
Artfluence-menseregtefees: Die verlede vierkant in die oë
2021-05-26Die Sentrum vir Skeppende Kuns (Universiteit van KwaZulu-Natal) het onlangs ’n gesprekreeks gehou as deel van die aanlyn Artfluence-menseregtefees. Die bekende radiopersoonlikhede Joanne Joseph en Eusebius McKaiser het die gesprek (South African literature: Processing the past, writing the future) gelei. Die deelnemers was, onder andere, die bekroonde skrywer Alfred Schaffer en Patric Mellet (The lie of 1652).
Geweld in Amsterdam
2021-05-24"Nederland het die afgelope week te make gehad met twee gewelddadige voorvalle in Amsterdam. In België in die voortvlugtige soldaat Jürgen Conings ná ’n week steeds op vrye voet."