Interviews
US Woordfees 2018: Vlaamse skrywer Tom Lanoye
2018-03-01"Alles wat ek skryf, moet ook lekker klink as jy dit hardop sê; en my romans het strukture en build-ups wat aan tipiese teatertegnieke refereer."
Kaapse sentrum ’n kulturele tuiste vir die Nederlandse taal en letterkunde in Suid-Afrika
2018-03-01"Vanjaar werk die sentrum nou saam met Protea Boekhuis, die Nederlandse Letterenfonds, ook die Woordfees op Stellenbosch en die Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) op Oudtshoorn. Die sentrum het gehelp dat Ray Kluun vanjaar by die Woordfees optree en dat Frank Westerman na die KKNK gaan."
US Woordfees 2018: Dutch writer Ernest van der Kwast
2018-02-28"My latest book is called Jouw toekomst is mijn toekomst (2017) and contains the stories of four students with a refugee background. These are courageous stories that offer a different perspective on people who have made the crossing to Europe."
US Woordfees 2018: Vlaamse dichter Charlotte Van den Broeck
2018-02-28"Mijn debuutbundel Kameleon was erg gefocust op vrouwelijkheid, identiteit en het vrouwelijke lichaam dat tot wasdom komt. Hierin stond de vraag naar de Ander centraal: het lichaam wil bij een ander lichaam horen, maar wil en moet ook van zichzelf zijn."
Die werklike dialoog tussen Nederlands en Afrikaans as anderselwige gelykes begin nou eers. – Breyten Breytenbach
2018-02-22"Breyten Breytenbach het aan Willem de Vries vertel van sy ervaring van ’n Nederland gerig op groter verruiming en bevryding en hoedat 'Afrikaanse-Suid-Afrikaanse-Afrikane se inherente rykdom bestaan in die feit dat ons inheemsheid kom deur ons vermenging'."
Week van de Afrikaanse roman 2017: Amy Jephta
2018-02-15"Die derde Week van de Afrikaanse Roman het van 29 September tot 8 Oktober 2017 in Nederland en Vlaandere plaasgevind. Menán van Heerden het met deelnemer Amy Jephta gesels oor haar indrukke van hierdie opwindende week in die Lae Lande."
Nuwe leerstoel in Gent toonbeeld van internasionalisering deur Nederlands én Afrikaans, sê Hein Willemse
2018-02-12"Dikwels, en miskien meestal – ook in Suid-Afrika – word internasionalisering vertolk as opgaan in die Engelse of Anglo-Amerikaanse akademiese wêreld. Die skakeling met Gent, die instelling van die leerstoel aldaar, is ’n toonbeeld van internasionalisering deur Nederlands én Afrikaans."
Een interview met Dan Sleigh over Eilande
2018-02-02"Literatuur en films lijken in toenemende mate de grens tussen feit en fictie te thematiseren. ... De roman Eilande (2002) (in 2005 vertaald als Stemmen uit zee) beschrijft de eerste jaren van de Hollandse nederzetting aan de Kaap. "
Sitting pretty: ’n onderhoud met Christi van der Westhuizen
2018-02-01"Dit is die nalatenskap waaruit ek kom, en dit is belangrik vir my om dit te verstaan. Hoeveel agentskap het hulle gehad en hoeveel het ek? Kan ons as mense ’n meer etiese wêreld skep, of is ons oorgelewer aan ons omstandighede?"
Week van de Afrikaanse roman 2017: Rudie van Rensburg
2018-02-01"Amsterdam se historiese geboue, uitsonderlike argitektuur, talle kunsmuseums, uitstekende openbare vervoerstelsels, wye verskeidenheid restaurante en kinder- en hondevriendelikheid maak die stad beslis een van my gunstelinge in Europa."
Week van de Afrikaanse roman 2017: Andries Bezuidenhout
2018-01-23"België het ook ’n eie nasionale skildertradisie, wat ek fassinerend vind. Om voor ikoniese skilderye te kan staan en die kwaswerk van nader te kan bestudeer – wat jy nie in boeke kan doen nie – is vir my ’n helse voorreg."
Leiden-studie-uitruil: onderhoud met Marlies Haupt
2018-01-23"Ek was gek oor die botaniese tuin in Leiden en het ook graag koffie gedrink, want die Nederlanders se koffie is heerlik."
Aansoeke vir studie in Nederland en Suid-Afrikaanse besoeke van Nederlandse skrywers en kunstenaars neem toe - Van Ewijck-stigting
2018-01-22"Al vir vier dekades sorg die Van Ewijck-stigting vir die bestendiging en uitbou van kulturele wisselwerking tussen Suid-Afrika en die Nederlande."
Hans steek die Rubicon oor: ’n onderhoud met Rudie van Rensburg
2018-01-22"Tweedens wou ek die groot Suid-Afrikaanse tragedie belig dat soveel bejaarde ouers vereensaam in inrigtings omdat hulle kinders en kleinkinders in die buiteland is én dat hulle soms teen hulle wil in daardie inrigtings geboender word."
LitNet-argief: Alfred Schaffer: gasskrywerskap by die Universiteit Leiden
2017-08-17"Die Nederlandse taal bly ’n belangrike brug as dit gaan oor spesifiek Afrikaans en Nederlands, maar as ons praat van Suid-Afrika, dan is gedeelde ervarings nog belangriker as taal, en speel byvoorbeeld musiek en vertaalde literatuur ’n groot rol, juis deur die toenemende multikulturaliteit."
LitNet-argief: Bart Luirink: ’n onderhoud oor ZAM
2017-05-30"Op die journalistieke en creatieve vriendschap bouwt ZAM voort. We beperken ons daarbij niet langer tot Zuid-Afrika. We maken een online magazine dat het werk van Afrikaanse onderzoeksjournalisten, fotografen en andere creatieven onder de aandacht van een internationaal publiek wil brengen."
LitNet-argief: Onderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag
2016-11-01"Hartskombuis is baie meer as net ’n kookboek wat tradisionele resepte bevat. Die Anglo-Boereoorlog en sy nagevolge het ’n groot invloed op ons tradisionele kooktradisie gehad."
LitNet-argief: Onderhoud: Wat die hart van vol is
2016-10-28"[Ek glo] dat Peter in Wat die hart van vol is die eerste skrywer is wat die ontwikkeling van die Afrikaanse verbruiker se smaak in, genieting van en voorbereiding van kos dokumenteer – van ’n tyd toe Suid-Afrika afgesluit was van die buiteland en buitelandse invloede, tot vandag waar ons restaurante internasionaal meeding."
LitNet-argief: Onderhoud ná die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam 2016
2016-05-24"Vir seker meer Nederlandse besoekers as by die vorige feeste."