Meest recent

The Offense of Poetry: Hans Groenewegenlezing door Alfred Schaffer

Voertaal Kalender 2019-10-24

Onder de titel "Op de rug gezien. Het evenwichtsnummer van de dichter" houdt de Nederlandse dichter, criticus en academicus Alfred Schaffer op zaterdag 16 november de derde Hans Groenewegenlezing. Hij zal spreken over levensveranderende ervaringen en Zuid-Afrikaanse poëzie.

Off the beaten track in Belgium – an interview with Denzil Walton

Cliffordene Norton, Denzil Walton Reizen 2019-10-24

"What is so great about Belgium is its variety. So, I can be strolling in the flat, sandy heaths of Limburg one week, and then puffing and panting up a steep hillside in the Ardennes the following week." The creator of the Discovering Belgium blog, Denzil Walton, encourages readers to discover Belgium on foot or by bike.

Die duiwel is los oor "sataniese" kuns

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-24

"Die duiwel is behoorlik los soos wat Suid-Afrikaners mekaar in die hare vlieg oor ’n omstrede kunsuitstalling van ’n matriekleerling by die Curro-skool Grantleigh in Richardsbaai. Die skool het ná ’n hewige mediaherrie besluit om die omstrede uitstalling te onttrek nadat een van die ouers gekla het dit is satanies en laat die deur oop vir demoniese magte. In die video wat wyd op die internet gedeel is, vaar ’n ontstoke pa emosioneel uit teen die uitstalling."

Breyten Breytenbach luidt noodklok voor Afrikaans in Nelson Mandela-lezing in Gent

Ingrid Glorie Literatuur 2019-10-23

"Op woensdag 16 oktober hield de Zuid-Afrikaanse dichter Breyten Breytenbach jaarlijkse Nelson Mandelalezing. In zijn lezing stelde Breytenbach dat de naam Nelson Mandela ons herinnert aan een droom van wedergeboorte."

Kaapstad jou sexy ding!

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-23

"Kaapstad staan kop en skouers bo die meeste ander stede uit wanneer dit kom by intieme avontuurtjies en romantiese bederfies."

Pak jou tas: Plettenbergbaai

Maryke Roberts Reizen 2019-10-23

Vir baie mense is Plettenbergbaai teen die gewilde Tuinroete die plek van son en see en skemerkelkies oor somervakansies. Maar met die Plett Wynroete wat nou volwaardig op sy eie voete staan, is die streek nou dié kuierplek as al die sonsoekers huiswaarts gekeer het, skryf Maryke Roberts.

10 apps om jou reis na/verblyf in Nederland makliker te maak

Cliffordene Norton Reizen 2019-10-22

"Wat wil jy vanaand eet? Op watter platform staan die trein? Daar is deesdae ’n app vir alles. Waarom nie ’n app gebruik om jou reis/verblyf makliker te maak nie?"

DA se krake word groter na Zille se verkiesing

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-22

"Die bedanking van Johannesburg se burgemeester, Herman Mashaba, uit die DA pas nadat Helen Zille die naweek verkies is tot voorsitter van die party se federale raad, het die verdeeldheid in die DA verder op die spits gedryf."

Gentse intreerede Louise Viljoen in het teken van "waagmoed"

Ingrid Glorie Zuid-Afrikahuis 2019-10-21

Op woensdag 16 oktober hield Louise Viljoen, hoogleraar Afrikaanse en Nederlandse letterkunde aan de Universiteit Stellenbosch, haar intreerede als nieuwe bekleder van de leerstoel Zuid-Afrika: talen, literaturen, cultuur en maatschappij aan het Gents centrum voor het Afrikaans en de studie van Zuid-Afrika van de Universiteit Gent.

Toor met jou taal (Afrikaanse idiome)

Menán van Heerden Over taal 2019-10-21

“Malbaar”, “moesoep”, “daggasaad”. Hoe pas hierdie woorde in Afrikaanse idiome in?

Boekpresentatie: Wiegelied voor de witte man

Voertaal Kalender 2019-10-21

Kalender: 22 oktober 2019 | 16:00 uur | Zuid-Afrikahuis | Amsterdam

In deze nieuwe publicatie, Wiegelied voor de witte man, neemt Fred de Vries de rol van ras in het zuiden van de VS onder de loep. Welke overeenkomsten en verschillen ziet hij met de situatie in Zuid-Afrika?

Week van de Afrikaanse roman 2019: video van paneelbespreking oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans

Voertaal Festivals 2019-10-18

Die Week van de Afrikaanse roman 2019 het van 20 tot 29 September plaasgevind. Kyk Philip du Plessis se video van ’n paneelbespreking oor die ontstaansgeskiedenis van Afrikaans.

9e Caraïbische Letterendag 2019 – In gesprek met De Nieuwe Generatie

Voertaal Kalender 2019-10-18

Tijdens de 9e Caraïbische Letterdag (Zaterdag 9 november 2019) vertellen 12 jonge Caraïbische schrijvers in het OBA Theater over hun nieuwste boeken.

Persbericht: Romans Vestdijk op DBNL

Voertaal Literatuur 2019-10-18

Vanaf 17 oktober, de geboortedag van Simon Vestdijk, zijn twaalf historische romans van deze veelzijdige auteur online beschikbaar in de DBNL.

Woede en frustrasie na beurtkrag matriekeksamen ontwrig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-18

"Suid-Afrikaners is woedend omdat die kragvoorsiener Eskom die land sonder waarskuwing in die duister gelaat het te midde van duisende matrikulante wat dié week met hulle eindeksamens begin het."

Meestersgraadstudies in Frankryk: ’n onderhoud met Janet Vermaak

Marli van Eeden, Janet Vermaak Interviews 2019-10-18

'Clichébeelde', soos sy dit noem, van 'baguettes, barette, snorre en die Eiffel-toring' het aanvanklik haar belangstellening in Frans geprikkel en haar gemotiveer om haar studies in Frankryk voort te sit. Sy het gou besef dat dié taal selfs mooier is as die Eiffel-toring en baie verder as net Frankryk strek. Janet Vermaak het onlangs haar MA in literêre vertaling in Strasbourg, Frankryk voltooi, waar sy vir ongeveer twee jaar gebly het. Tydens haar MA in Afrikaans en Nederlands toer sy ook na Leiden in Nederland as deel van ’n uitruil. Janet vertel vir Marli van Eeden meer oor haar ervaringe.  

Akademie kap minister oor stereotipering van Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-17

"Die SA Akademie sê in ’n verklaring hulle betreur die minister se uitlatings oor die Afrikaanse taalgemeenskap."

A taste of Ethiopia in Cape Town

Marli van Eeden Culinair 2019-10-17

"Addis in Cape is a restaurant in the heart of Cape Town, on the corner of Church Street and Long Street, promising patrons a true Ethiopian experience and pulling out all the stops to give Capetonians a taste of Ethiopia."

Rebellie broei in NG Kerk oor besluit rondom gay’s

Jean Oosthuizen In het nieuws 2019-10-16

"Sestien dominees van die NG Kerk in Namibië sê die NG Kerk se jongste besluit oor homoseksualiteit was nie geneem onder leiding van die Heilige Gees nie maar deur die 'heersende sekulêre humanistiese tydgees'."

Moerteiken: Expositie van Varenka Paschke in het Zuid-Afrikahuis

Ingrid Glorie Zuid-Afrikahuis 2019-10-16

"De tentoonstelling bestaat uit zes vrouwenhoofden, met liefde en deernis gevormd uit kunststof waar – heel symbolisch – een lichtbron van binnenuit doorheen schijnt. 'Moerteiken' ('Moeder als doelwit') is ook een ode aan het Afrikaans – op dit moment zelf een taal onder druk en volgens sommigen met uitsterven bedreigt – als een taal waarin mensen uit verschillende culturele achtergrond, een tuiste hebben gevonden." Tot en met 15 november is de expositie te zien.

Verified by MonsterInsights
Top