Jitsvinger se nuwe uitdaging
2019-09-03Die rymkletser Jitsvinger tree by die Open Book Festival op wat tot 8 September 2019 in Kaapstad plaasvind. Cliffordene Norton het met hom gesels oor sy volgende uitdaging, ’n Jitsvinger-klerereeks.
"I ended up writing poetry because of the Wachowskis" – an interview with Simone Atangana Bekono
2019-08-29"When I wrote hoe de eerste vonken zichtbaar waren, it was 2015, and the general public of the Netherlands was only just getting to know all these terms, like 'intersectionality' and stuff; and I was just kind of writing about what it was like growing up in a small Dutch town, and always being the only black girl in class..." The annual Open Book Festival takes place from 4 to 8 September 2019. The award-winning Dutch poet Simone Atangana Bekono will be attending the festival. She talks to Cliffordene Norton about her first visit to South Africa, her love of film and her poetry.
Thomvleis: caviar van begrafniskos
2019-08-27"Thomvleis is bruingebraaide gestampte beesvleis wat oorspronklik met dompel en/of stampmielies met groente bedien is. Dit kom oorspronklik van die Tswana-mense en staan ook as mogoga en lerito bekend."
African ties to the "hermit kingdom": an interview with Leiden University PhD student, Tycho van der Hoog
2019-08-27Tycho van der Hoog is a PhD student at the African Studies Centre, Leiden University. His PhD research focuses on the diplomatic and military ties between North Korea (DPRK) and southern Africa. He discusses his findings and the potential real-world applications of his research with Cliffordene Norton.
Sê jou sê – met hierdie Afrikaanse gesegdes
2019-08-23"Sy hou vir haar sturvy/stiffie"; "Jou dak raas"; "My nine-nine gazi". Het jy hierdie lekker uitdrukkings al gehoor?
Vind jou voete in Nederland met die South Africans in The Netherlands Facebook-groep
2019-08-22Jy het pas na Nederland verhuis en sukkel om jou voete te vind. Is daar Suid-Afrikaners wat ’n lekker braai hou die naweek? Waar en by wie vind jy uit? "South Africans in The Netherlands!!" is ’n Facebook-groep met meer as 7 000 lede wat daagliks aan verskillende gesprekke deelneem. Cliffordene Norton het met Shanita Henze, administrateur van dié groep, gesels.
Ouma Annie se windpoeier
2019-08-22"Ons familie is nie seker waar en hoe die windpoeier begin het nie, want my oumagrootjie is in 2001 op die ouderdom van 95 jaar oorlede. Haar boererate is in ’n mate haar erfenis aan ons."
Afrikaanse uitdrukkings wat lekker op die tong val
2019-08-09"'Don't jella, vang tips'; 'don't koppel feelings'; 'jy vat mos one' ... Daar is vir my iets lekkers aan Afrikaans in al haar vorms. Dit voel soos huis op die tong. Hier is ’n paar gesegdes en hul betekenisse wat jy dalk nog nie gehoor het nie."
"The gift of the Nile is shared by 11 countries with various ethnicities, cultures and needs" – an interview with Leiden University PhD student, Abeer Abazeed
2019-08-07“Water conditions in the Eastern Nile basin are critical, because Egypt (downstream) is located in an arid area, and the Nile is the main fresh water in the country.” Abeer Abazeed is a PhD student at the Institute of Security and Global Affairs at Leiden University. Her PhD research tackles the role of civil society in hydropolitics in the Eastern Nile basin (Egypt-Sudan-Ethiopia). She discusses her research and future plans with Cliffordene Norton. #hydropolitics
Izicwangciso Zezethu: Dis nie ’n "Ag shame"-uitstalling nie
2019-08-01"Die stryd het nie verander nie, want vroue word steeds misgekyk," sê kunstenaar Nobukho Nqaba. "Vroue het in alle sfere van die samelewing geleenthede nodig." Nobukho se eerste solo-uitstalling, Izicwangciso Zezethu ("ons maak planne"), is tot 20 Oktober 2019 by Zeitz MOCAA (Kaapstad) te sien. Hierdie uitstalling beeld die lewe in ’n informele nedersetting uit en weerspieël die kunstenaar se kinderlewe in die Oos-Kaap. #vrouemaand2019
Den Haag-studie-uitruil: ’n onderhoud met Tenita Kidelo
2019-07-30Talle Suid-Afrikaanse studente besoek Nederland jaarliks as deel van studie-uitruilprogramme. Tenita Kidelo is van De Doorns en is tans besig met haar meestersgraad in Afrikaans en Nederlandse Letterkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy het vir ses maande in Den Haag gewoon. Cliffordene Norton gesels met haar oor haar tyd in die pragtige stad.
Save H2O Today for tomorrow
2019-07-26"Cape Town’s drought has been well documented, but water scarcity is not an isolated local problem: it’s a challenge that is faced globally. The H2O Today exhibition currently at the Iziko South African Museum (Cape Town) is in its last week (ends 31 July 2019) and worth seeing."
Mandela-dag 2019: Madiba se groen hart
2019-07-18“...the struggle for sustainable development nearly equals the struggle for political freedom. They can grow together or they can unravel each other.” – Nelson Mandela. Die jaarlikse Mandela-dag word internasionaal op 18 Julie, Madiba se verjaarsdag, gevier. Ter viering van Mandela-dag vanjaar het Menán van Heerden en Cliffordene Norton die “Tata Madiba. Father of our democracy: Father of our Nation”-uitstalling by die Iziko South African Museum in die hart van Kaapstad besoek.
