In het nieuws

Australië se krieketskandes het Suid-Afrikaners verenig

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-28

"Die Australiese krieketspan se skande in Suid-Afrika toe daar met die bal gepeuter is maak wêreldwyd opslae nadat die kameras langs die veld hulle kullery aan die hele wêreld ontbloot het."

Net span stywer om Zuma

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-27

"Op sosiale media woed daar ’n hewige debat tussen diegene wat wil hê Zuma moet sy dag in die hof kry soos hy gevra het en diegene wat glo hy sal nie ’n regverdige verhoor kry nie en hom ondersteun."

Zomertijd: waarom doen we onszelf dit elk jaar weer aan?

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-03-26

"Voor veel mensen is de overgang van winter- naar zomertijd elk jaar weer wennen. Zomertijd is immers een afspraak, terwijl onze biologische klok zich laat leiden door de natuur."

Durban skop stof in Kaapstad en Johannesburg se oë

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-23

"Durban is miskien nie so wêreldbekend soos Kaapstad nie en ook nie so ryk soos Johannesburg nie, maar volgens Mercer se verslag klop Durban beide Kaapstad en Johannesburg wanneer dit by lewenskwaliteit kom."

Poppe dans by De Lille se tugverhoor

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-22

"Die beleërde DA-burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, wie se tugverhoor Dinsdag begin het se kop staan volgens verskeie politieke waarnemers in die rigting van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF)."

Nederland houdt gemeenteraadsverkiezingen

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-03-21

"Vandaag, woensdag 21 maart, gaat Nederland naar de stembus voor de gemeenteraadsverkiezingen. In 335 gemeenten wordt er een nieuwe gemeenteraad gekozen."

Zero tekens van Dag Zero

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-20

"Dit wil voorkom of daar doelbewus besluit is om die droogte te begin onderspeel uit vrees vir die negatiewe impak wat die voortdurende waarskuwing van ’n Dag Zero op Kaapstad se toerisme het en ook die negatiewe impak daarvan op beleggingsmoontlikhede in die stad."

Oostvaardersplassen: Nederland worstelt met wilde natuur

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-03-19

"Het bestuur van de provincie Flevoland heeft besloten dat de zogenaamde 'grote grazers' in de Oostvaardersplassen nog minstens tot eind maart worden bijgevoerd. Volgens ecologen moet de natuur in het gebied zijn gang kunnen gaan en is het onverstandig de dieren bij te voeren."

Duisende ton koue vleis onttrek as gevolg van listeriose

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-16

"Byna 4 000 ton polonie en kouevleisprodukte is reeds deur Tiger Brands van die mark onttrek sedert die dodelike uitbreek van listeriose in Suid-Afrika."

Nog ’n boek vol Zuma-skandale

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-15

"In die jongste van ’n swetterjoel boeke wat Zuma se ongerymdhede tydens sy presidentskap aan die kaak stel vertel ’n voormalige redakteur en werknemer van die omstrede TV-kanaal ANN7 van Zuma se direkte aandeel in die stigting van die TV-kanaal ANN7."

Droogte in SA nou ’n nasionale ramp

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-14

"Groot dele van Suid-Afrika is die afgelope week deur die regering tot ’n nasionale rampgebied verklaar as gevolg van die knellende droogte in verskeie provinsies."

Polities korrekte taal in die spervuur

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-13

"Pleks van die woord 'woman' moedig die transformasiekantoor die gebruik van die woord 'womxn' aan, omdat dit nie na die man verwys nie."

ING: Omstreden loonsverhoging topbankier gaat niet door

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-03-13

"De ING Bank komt terug op zijn voornemen om het inkomen van algemeen directeur Ralph Hamers met ruim 50 procent te verhogen tot meer dan 3 miljoen per jaar. In een verklaring geeft ING’s president-commissaris Jeroen van der Veer toe 'dat we de publieke reactie in Nederland op deze duidelijk gevoelige kwestie hebben onderschat'."

Zelfs in kleedkamer van de sauna ben je niet veilig

Ingrid Glorie In het nieuws 2018-03-12

"In Nederland is commotie ontstaan over de aanwezigheid van bewakingscamera’s in sauna’s, nadat er videobeelden van zeven (oud-)leden van het nationale handbalteam op een bekende pornosite zijn opgedoken."

Gee kouevleis die koue skouer

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-06

"Suid-Afrikaners word aangeraai om voorlopig weg te bly van alle voorafverwerkte vleisprodukte soos polonie en ander kouevleise. Dit volg na die uitbreek van die dodelike listeriose wat reeds byna 180 lewens geëis het."

Valke slaan toe op bekende joernalis

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-02

"Minder as ’n week nadat hy die polisie se spesiale ondersoekeenheid in die openbaar gekritiseer het weens hulle onvermoë om korrupsie te beveg, het die Valke ’n klopjag uitgevoer by die veteraanjoernalis Jaques Pauw se huis in Riebeek-Kasteel."

Grondonteiening: Noodsaaklikheid of populisme?

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-03-01

"Dit gons behoorlik onder Suid-Afrikaners oor die afgelope week se mosie wat in die parlement goedgekeur is oor die onteiening van grond sonder vergoeding."

Mies Bouwman was de Nederlandse televisie

Guido van den Berg In het nieuws 2018-02-28

"Op maandag 26 februari overleed Mies Bouwman, 88 jaar oud. Het nieuws werd groot gebracht in alle Nederlandse kranten en de televisiejournaals openden met het bericht."

Ramaphosa se nuwe kabinet is goeie én slegte nuus

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-28

"President Cyril Ramaphosa se nuwe kabinet bevat positiewe sowel as negatiewe elemente. Ramaphosa se eerste kabinet wat laat Maandagaand aangekondig is, het uiteenlopende reaksies onder Suid-Afrikaners ontlok."

ANC in hoek oor grondonteiening sonder vergoeding

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-27

"Die ANC gaan Dinsdag in die parlement uitgedaag word om te sê hoe hulle grond sonder vergoeding wil onteien."

Verified by MonsterInsights
Top