Meest recent
Press release: Van Pletzen release sophomore album Love & Legehness
2020-04-03Brace yourself for a serious dose of Love & Legehness in the form of 15 new songs ranging from serious club bangers to deeply intimate and sensual ballads about the complexities of liefde! Afrikaans has never sounded groter or sexier!
Commendatio met die oorhandiging van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys aan Wannie Carstens
2020-04-02Die Van Ewijck Stigting se prestasieprys moet gesien word teen die agtergrond van die testamentêre verpligtinge teenoor die Van Ewijck-egpaar, naamlik om inisiatiewe aan te moedig en te beloon wat die kulturele verbintenisse tussen Suid-Afrika en Nederland versterk.
Suid-Afrika op die rand van grootskaalse armoede
2020-04-02"Volgens navorsing deur Bloomberg Economics sal Suid-Afrika een van 10 lande wees wat die ergste deur die koronavirus geraak sal word."
Nederkaans – "Daai ietsie van Suid-Afrika"
2020-04-01"Ek wil Nederkaans uitbrei sodat elkeen wat hiernatoe trek en alleen voel en voel asof hulle nie inpas nie, daai ietsie van Suid-Afrika, hulle eie kultuur, hier by hulle kan hê. Of dit nou ’n T-shirt, kussingsloop of net ’n muurdekal is. Dis daardie klein goedjies wat ’n huis jou eie maak."
Persbericht: Coronagedicht.nl – Woorden geven aan vreemde tijden
2020-03-31Corona maakt de pennen los van dichtend Nederland en Vlaanderen. Gedichten over quarantaine, hamsteren, angst en er voor elkaar zijn. Op de website Coronagedicht.nl zijn ze verzameld. Een site die van waarde is in vreemde tijden.
Maskers wil ons dra, maar is dit wat korona vra?
2020-03-31"Die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte waarsku dat die wyse waarop gesigsmaskers en handskoene gedra word, geen doel dien nie. SARGP sê die beste manier om die verspreiding van die virus te voorkom, is om gereeld jou hande te was."
Amsterdam in quarantaine
2020-03-30"t Is stil in Amsterdam", zong Ramses Shaffy al in de vorige eeuw. Maurice Jörissen verzamelde foto’s van Amsterdam vandaag. Zo ligt de stad erbij in tijden van corona.
Onmoontlik om sosiale-afstand-reël oral te handhaaf
2020-03-30"Pensioenarisse in Suid-Afrika het Maandag op verskeie plekke in die land in lang toue saamgedrom om hulle Sassa-toelae te ontvang ondanks die vereiste sosiale afstand van ’n meter tussen persone."
"Blijf in uw kot"
2020-03-27"Die hele wêreld word stil, zo schrijft Koos Kombuis. In België heeft de crisis ertoe geleid dat het dagelijkse leven als bij toverslag is veranderd. Van het ene geteisterde land zijn er dominosteentjes op het andere getuimeld die telkens aanleiding gaven tot strengere maatregelen. België is ook stil geworden."
Evening Primrose door Kopano Matlwa: Ik ben moe
2020-03-27"Evening primrose is een godswonderlijke roman over een vrouw, Masechaba, die haar weg zoekt op het kronkelende pad van haar leven in Zuid-Afrika."
Suid-Amerika ‒ deel 2: Buenos Aires, haar mense en die geskenk van ontmoetings
2020-03-27"Argentinië se hoofstad is ’n gesofistikeerde kontras met Peru se wye vlaktes en hoë berge."
COVID-19: Four continents. Eight stories.
2020-03-27Read reactions and experiences from Italy, Malaysia, Angola, Lithuania, Portugal, Germany, the United States of America and Greece here.
Min gepla oor korona? En wat gebeur as die virus in ons gesig ontplof?
2020-03-27"Oor die volgende 20 dae sal ons weet waar ons staan."
Koronavirus slaan die wynbedryf hard
2020-03-27"Die bedryf is veral onkant gevang deur die streng regulasies rakende die staat van inperking wat Donderdag om middernag in werking getree het. Mense in die bedryf sê hulle is uiters teleurgesteld met die regulasies wat die huidige ramptoestand reguleer."
The one who sings: Zolani Mahola van Freshlyground vertel van haar nuwe teaterproduksie
2020-03-27"Die klanke van Freshlyground is nou vir eers stil en Zolani het einde laasjaar aangekondig dat sy ’n sololoopbaan gaan aandurf, een waar sy diep gaan delf in haar eie verlede, met kleiner verhoë – net sy met ’n kitaar, lirieke en melodieë gestroop van lekker-lekker goedvoeltreffers met ’n skoot Afrika-ritmes waarvoor sy bekend geword het saam met haar voormalige groep."
Inperking is nie drie weke vakansie nie
2020-03-26"Jy en Wagter mag nie om die blok gaan stap terwyl die land vir minstens die volgende drie weke in ’n staat van inperking verkeer nie. Jy mag ook nie gaan draf nie."
"’n Totale escape van alles!"
2020-03-25"Ek en Nax voel dis ons beste werk nog en ons kan nie wag om die nuwe songs met mense te deel nie!" Peach van Pletzen gesels met Cliffordene Norton oor wanneer hy sy liefde vir musiek ontdek het, hoogtepunte van sy loopbaan en wat volgende vir die Van Pletzen-duo is.
Find your home in Belgium
2020-03-25Finding a home in a new city is difficult; finding a home in a new country is almost impossible. Marleen Kentane is a real estate agent in Belgium, helping expats find a home in their new country.
Art in a time of COVID-19
2020-03-25"Many in the creative sector were looking to a recent meeting between the minister of sports, arts and culture and federations representing the arts and sports, to provide some indication of how creatives would be supported, but there was nothing. Neither was the minister present for the briefings by ministers on how small businesses and other enterprises would be supported during the lockdown period."