Meest recent
Onderwysers verplig om kinders oor seks te leer
2019-12-13"Onderwysers wat weier om die departement van basiese onderwys en opvoeding se nuwe kurrikulum oor omvattende seksvoorligting te volg, kan tugstappe in die gesig staar."
Suid-Afrikaners google oor graanvlokkies, rugby en beurtkrag
2019-12-13Wat is die vrae wat die afgelope jaar die meeste in Suid-Afrika op Google gegons het?
Eskom hou SA in die duister met verskonings
2019-12-12"Keelvol Suid-Afrikaners glo Eskom hou die land letterlik en figuurlik in die duister."
Bringing a taste of Belgium to Cape Town
2019-12-11Are you looking for authentic Belgian heritage cakes? Lies Deneys, owner of the Pajot Flemish Bakery, creates delicious pastries with love from her home country.
Oranje, wit en blou laat minister rooi sien
2019-12-11"Verskeie mense het getwiet dat Mbalula as minister van vervoer nie sinnelose twitterboodskappe die wêreld instuur nie, en liewer moet fokus op die werk waarvoor belastingbetalers opdok, naamlik die land se vervoer, veral noudat die vakansieseisoen in volle swang is."
"Queen Máxima inspired me to reach for the stars"
2019-12-10Tamlyn Chorus-Botha is a South African studying jewellery design in Schoonhoven and is co-owner of Chorus Botha Jewellery. She chats to Cliffordene Norton about her studies, what jewellery means to her and life in Schoonhoven.
Het programma van Winternachten 2020 is bekend!
2019-12-09Met ruim honderd schrijvers, dichters en spoken word-artiesten uit binnen- en buitenland. Verwacht voordrachten, proza, poëzie, storytelling, spoken word, auteursinterviews, actuele gesprekken, films en muziek.
Vertaalwetenschapper Haidee Kotze (Utrecht): "De sociolinguïstische dynamica verandert, en we hebben daar nog geen antwoord op"
2019-12-09"Je kunt zowel het belang van het Engels als internationale taal voor handel en wetenschap erkennen, als het belang van lokale talen." – Haidee Kotze
"I say 'baie lekker' a lot now"
2019-12-06Esmee Meijers is a Dutch student who has been living in the Bo-Kaap for six months.
Lesersindruk: Zwarte Socrates. Gesprekken over recht, tijd en verzoening deur Bert van Roermund
2019-12-06"Die inhoud van die Nederlandse regsfilosoof se boek is geput uit gesprekke wat die outeur oor die jare met medewetenskappers gevoer het en uit sy eie internasionale ondersoek na versoening in konflikgebiede. Die ryk gesprekke stel die vraag hoe 'daders' en 'slachtoffers' van politieke en gewelddadige konflik met mekaar kan saamleef."
Die ideologie van woede
2019-12-06"Nou is ons al gewoond daaraan, die doktrine: As ’n swart slagoffer van wat ookal in woede uitbars, is dit in sy omstandighede gegrond, wat hom dwing om só op te tree. 'Lived experience' is die sleutelwoord, een wat baie wit akademici ook opgeneem het in hulle rasionalisering van sommige van die #FeesMustFall-studente se dwalings."
Die vier fases van kultuurskok
2019-12-06"’n Paar jaar gelede het ek Amsterdam toe getrek. Om te studeer, maar met die plan om permanent daar te bly. By die universiteit vertel hulle vir ons van die vier fases van kultuurskok."
Jansen braak wéér gal oor Afrikaans in Stellenbosch
2019-12-06"Afrikaans [het] sy eie grootste vyand geword." – Jonathan Jansen
Eskom vrot van die skuld
2019-12-05"Eskom se totale skuld beloop R44 miljard. Die meeste daarvan is munisipale skuld."
Tydskrif vir Letterkunde plaas Afrikaans binne die groter konteks van Afrika deur transnasionale literatuurstudie
2019-12-05"Die Afrikaanse letterkunde bevat tekste wat as 'koloniaal' én 'postkoloniaal' getipeer kan word, en dit word met vrug bestudeer binne die kader van postkoloniale studies. Nederlandstalige letterkundige tekste sluit eweneens sulke koloniale en postkoloniale voorbeelde in, en boonop is ’n deel van die Afrikadiaspora in voormalige Nederlandse kolonies gesetel, soos Suriname en die Antille. Die moontlikhede vir (vergelykende) studies is dus werklik volop."
US rektor wil "aanbeweeg" ná taalstryd
2019-12-04"Die ondersoek onder leiding van oudregter Burton Fourie het bevind dat daar geen bewyse was dat Wim de Villiers onbehoorlik opgetree het met die nominasie van oudregter Edwin Cameron vir die amp van kanselier van die US nie."
Blind barista Joseph Matheautau: "I always knew I was going to be someone special one day"
2019-12-04"Joseph has overcome endless challenges in the process of achieving this goal and despite losing his vision, he now makes the best cappuccinos in Worcester in the Western Cape."
Bloedstollende avonturen van een negentiende-eeuwse kinderemigrant
2019-12-03"In totaal werden er tussen 1856 en 1860 387 kinderemigranten uitgestuurd. De meesten belandden in Kaapstad en omgeving; een deel in Graaff-Reinet. Over het algemeen weten we niet hoe het deze kinderen is vergaan. Dit maakt de memoires van Gerrit Lotgering tot een belangrijke document."