Jean Oosthuizen

Joernalis

ANC in hoek oor grondonteiening sonder vergoeding

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-27

"Die ANC gaan Dinsdag in die parlement uitgedaag word om te sê hoe hulle grond sonder vergoeding wil onteien."

Woede na rowers polisiestasie aanval

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-23

"Verskeie nuusagentskappe in Suid-Afrika berig dat politieke partye en burgerlike organisasies regoor die politieke spektrum woedend is en hulle ten sterkste uitgespreek het oor die voorval waarin altesaam ses mense doodgeskiet is."

Taai begroting vir Suid-Afrika na Zuma-era

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-22

"Suid-Afrikaners sal die hand dieper in die sak moet steek na gister se begrotingstoespraak in die parlement deur die minister van finansies, Malusi Gigaba."

Ramaphosa wen Suid-Afrikaners se harte stap vir stap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-21

"Kapenaars is die afgelope week genooi om ʼn gesonde lewenstyl te bevorder deur vroeg soggens saam met die president op sy oggendstappies te gaan."

Guptas lankal landuit

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-20

"Oudpresident Jacob Zuma se vriend, die voortvlugtige Athul Gupta wat landwyd deur die polisie gesoek word, is al die begin van die maand uit die land uit."

Lang arm van die gereg gryp staatskapers

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-16

"Die net span al hoe stywer om diegene wat vir Suid-Afrika se korrupsie en staatskaping verantwoordelik gehou word in hegtenis te neem en aan die pen te laat ry."

Nuwe era vir Suid-Afrika met Ramaphosa

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-15

"Ramaphosa het ’n staande ovasie gekry toe hy na die podium stap om sy eerste toespraak as president van Suid-Afrika te hou. Hy het ’n beroep gedoen vir samewerking oor politieke grense heen en gesê daar moet groter respek wees vir die parlement as in die verlede."

Afrikaanse en Engelse leerders betoog saam vir Afrikaans

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-14

"Ontevrede ouers van minstens drie plattelandse dorpe in die Noord- en Oos-Kaap is woedend omdat hulle kinders nie meer in Afrikaans onderrig word nie. Sommige van die skole is oorwegend Afrikaans maar moet klaarkom sonder ’n Afrikaanse onderwyser."

Totsiens Zuma!

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-13

"President Jacob Zuma se politieke lot is vanoggend in die vroeë oggendure verseël. Dit volg na  ’n deurnag marathonvergadering van die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) wat langer as twaalf uur geduur het."

Droogte word ’n nasionale ramp

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-09

"Dit sal beteken die wetlike verantwoordelikheid om die ramp te koördineer word die nasionale regering se verantwoordelikheid en dat die ramp dus deur die nasionale regering bestuur sal word."

Buchan blameer die duiwel vir Kaapse droogte

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-08

"Die lekeprediker Angus Buchan, wat verlede jaar voorspel het dat Kaapstad se damme volgende maand weer vol sal wees na die droogte, beweer nou die aanhoudende droogte is die gevolg van God se woede."

Verwaarloosde !Xhun-taal kry eie Bybel

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-07

"Een van die mees gemarginaliseerde tale in die wêreld gaan vir die eerste keer hulle eie Bybelvertaling in hulle eie Khoisantaal kry. !Xhun is een van Afrika se oudste tale maar sprekers van die taal kon nog nooit die volledige Bybel in hulle eie taal lees nie."

Zuma klou soos ’n neet

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-06

"Alle pogings om Zuma te oorreed om uit te tree het tot dusver misluk."

Steinhoff-skandaal soos ’n bliksemstraal

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-02

"Die Steinhoff-skandaal waarin beleggers in ’n oogwink miljarde rand verloor het, was vir hom soos ’n straal uit die bloute, sê die man wat ’n belegging van R55 miljard in Steinhoff gehad en die helfte van sy rykdom as gevolg daarvan verloor het."

Toeriste steeds welkom in droë Kaap

Jean Oosthuizen In het nieuws 2018-02-01

"SA Toerisme het buitelandse toeriste in ’n regstreekse webuitsending aangemoedig om steeds die Moederstad te besoek. Die uitvoerende hoof van SA Toerisme, Sisa Ntshona, sê besoekers is welkom, maar moet ag slaan op die waterkrisis in Kaapstad en hulle daarby aanpas."

Verified by MonsterInsights
Top