Interviews

Elisabeth Eybers, die vrou met ’n blou fiets in Amsterdam

Ena Jansen, Melt Myburgh Interviews 2021-08-13

"Ek ken min mense wat so lekker grappe kon vertel soos sy! Sy geniet dan altyd self die 'punchline' en kyk stralend as mens lag." Ena Jansen, samesteller van die jongste Elisabeth Eybers-bloemlesing Immigrant, vertel van haar vriendskap met die digter.

Gent-Universiteit hang solank die vlae uit vir Antjie se koms

Melt Myburgh, Yves T’Sjoen, Louise Viljoen Interviews 2021-08-13

Die Universiteit van Gent in België ontvang Antjie Krog in Oktober en November 2021 as hul eerste literêre gasskrywer. Yves T’Sjoen en Louise Viljoen besin oor Krog se internasionale statuur as skrywer en haar posisie as kulturele bemiddelaar.

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Franklyn Usouwa from Nigeria

Naomi Meyer, Franklyn Usouwa Literatuur 2021-08-02

"I dream of telling stories that resonate with readers, stories that matter to people, and of improving continuously so that I am worthy to tell those stories."

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Ola W Halim from Nigeria

Naomi Meyer, Ola W Halim Literatuur 2021-07-27

"Being an albino myself, I wanted to read myself on the page, see myself outside myself, and perhaps send a message to the marginalised communities: 'Hey, dear, you’re seen!'"

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Moso Sematlane from Lesotho

Naomi Meyer, Moso Sematlane Literatuur 2021-07-19

"Being nominated meant that hopefully other writers from Lesotho can put their art out on global stages such as this one."

Yra van Dijk en Marie-José Klaver: "Pulpboeken horen niet thuis in het onderwijs"

Ingrid Glorie Academisch 2021-07-16

Ingrid Glorie voer onderhoude met Europese akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is. In haar volgende onderhoud gesels sy met Yra van Dijk en Marie-José Klaver (Universiteit Leiden).

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Vincent Anioke from Nigeria

Naomi Meyer, Vincent Anioke Literatuur 2021-07-12

"I hope to keep sharing Nigerian stories with a global reach."

The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Rémy Ngamije from Namibia

Naomi Meyer, Rémy Ngamije Literatuur 2021-07-05

"For me, the thrill is the opportunity to be part of a larger literary community. It is amazing to take part in a storytelling event that includes writers from around the world."

 

Masakhane leads the way for low-resourced African languages online

Willem de Vries, Chris Emezue, Bonaventure Dossou Interviews 2021-07-01

Masakhane, today a group of more than 400 volunteers from more than 20 African countries, is helping to change predominantly monolingual and homogeneous spaces in technology into something far richer and more accessible for people in and from Africa.

Unieke lewens en aktuele biografie: ’n onderhoud met Hans Renders

Heinrich Matthee, Hans Renders Interviews 2021-05-25

"Nou, punt een zou ik willen opmerken, low biography en high biography heeft niets met ethiek te maken. Ik bedoel daarmee; high biography kan over iedereen gaan, ook over iemand uit low culture, maar is high research. Dus dat gaat om de werkwijze. Bronnenonderzoek, serieus onderzoek naar de context. En low biography kan best over een hermetisch dichter gaan, maar kan slecht onderzocht zijn. Dus dat levert slechte biografieën op."

Suid-Afrikaanse skrywer Abraham H de Vries ontvang ’n eredoktorsgraad in die lettere

Wium van Zyl, Abraham H de Vries Interviews 2021-05-19

"Wat die wonderlike genoem word, is meestal wat in die gewone misgekyk word." Wium van Zyl gesels met Abraham H de Vries.

Besondere erepenning van die SA Akademie 2021: ’n onderhoud met Rina Loader

Naomi Meyer, Rina Loader Academisch 2021-05-07

’n Besonderse erepenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is onlangs aan Rina Loader, woonagtig in Oostenryk, toegeken. Die prys word aan haar toegeken vir haar inspanning oor 23 jaar met betrekking tot die bevordering en bekendstelling van Afrikaans in Europa en in die besonder haar betrokkenheid by die onderrig van Afrikaans aan die Universiteit van Wene waar sy sedert 1998 die vak Afrikaans uitgebou het en dus oor meer as twee dekades Afrikaans onderrig het. Sy praat met Naomi Meyer oor hierdie toekenning en haar betrokkenheid by Afrikaans in die buiteland.

Afrikaans: die groter prentjie

Menán van Heerden, Quentin Williams, Elvis Saal, Ernst Kotzé Academisch 2021-05-07

Hoe kan Gariep-Afrikaans genoegsame blootstelling/eienaarskap geniet? Is daar gemeenskaplike kenmerke / wedersydse invloed tussen variëteite wat maatskaplike en geografiese grense oorskry? Wat behels "algemene Afrikaans"? Is herstandaardisering die antwoord? Waar pas Standaardafrikaans as gebruiksvorm vir spesifieke doeleindes in? Hoe praat jongmense in bv Namakwaland vandag Afrikaans? Menán van Heerden praat met linguiste Ernst Kotzé, Quentin Williams en Elvis Saal.

’n Behind-the-scenes dialoog met die produksiespan van Barakat – family is a mouthful

Tasneem Daniels, Amy Jephta, Ephraim Gordon Film 2021-05-06

"Kyk uit Kaapstad, Barakat kom op 13/14 Mei 2021 na ôs toe, net kôt na Labarang – miskien issit ’n excuse om die familie bymekaar te bring en ’n extended Labarang te het byrie baiscope!" Lees ’n dialoog tussen Tasneem Daniels en die PaperJet Films-span, Amy Jephta en Ephraim Gordon.

CJ Langenhovenprys vir Taalwetenskap 2021: ’n onderhoud met Wannie Carstens

Naomi Meyer, Wannie Carstens Interviews 2021-04-26

Wannie Carstens is onlangs deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns met die CJ Langenhoven-prys vir Taalwetenskap bekroon. Hy praat met Naomi Meyer oor die toekenning en sy jare lange betrokkenheid by Afrikaans.

Belgiese akademikus stuur sterk boodskap aan US

Menán van Heerden, Yves T’Sjoen Academisch 2021-04-16

Wat is die stand van Afrikaans en Nederlands as onderrigtale aan hoëronderwysinstellings in Suid-Afrika en in die buiteland? Menán van Heerden voer ’n videogesprek met Yves T'Sjoen.

"Ik hou van het leven": Een interview met Astrid H. Roemer

Annemarié van Niekerk, Astrid H. Roemer Interviews 2021-04-08

Schrijver Astrid H. Roemer ontvangt dit najaar de Prijs der Nederlandse Letteren 2021. Roemer is de eerste auteur uit Suriname (Zuid-Amerika) die bekroond wordt met de Prijs der Nederlandse Letteren. 

Lewende, gesaghebbende digitale biblioteek vir Afrikaanse letterkunde

Willem de Vries, Janien Linde Interviews 2021-02-17

Die ontwikkeling van ’n omvattende aanlyn bron oor alle publikasies wat oor die Afrikaanse letterkunde handel, is tans goed op dreef. Die projekbestuurder van die Digitale bibliografie van die Afrikaanse letterkunde aan die Noordwes-Universiteit is die letterkundige Janien Linde. Sy het aan Willem de Vries vertel van die projek wat reeds aanlyn beskikbaar is en wat deurentyd bygewerk word.

PEN Afrikaans Vertaalfonds: Aandag vir Afrikaanse werke in vertaling neem internasionaal toe

Willem de Vries, Catrina Wessels Interviews 2021-02-03

Ten spyte daarvan dat die wêreld ingrypend verander het, bly daar ’n aanvraag vir vertaalde werke. Buitelandse uitgewers raak ook meer bewus van die bestaan en potensiële steun wat die PEN Afrikaans Vertaalfonds bied, sê Catrina Wessels, bestuurder van PEN Afrikaans, in ’n gesprek met Willem de Vries.

Nieuwe opleiding Nederlands in India

Willem de Vries, Yves T’Sjoen Academisch 2021-01-20

Van vanjaar af bied die English and Foreign Languages University (EFLU) in Hyderabad in Indië ’n kursus in Nederlands aan. Kristof Baten en Yves T’Sjoen, albei van die Universiteit Gent (UGent), was saam met kollegas van die Nederlandse Taalunie (NTU) en die Universitêre Sentrum vir Taleonderrig (UGent-UCT) nou betrokke by die gesprekke oor en oprigting van die nuwe pos aan die EFLU, die belangrikste universiteit in Indië vir buitelandse tale. Baten en T’Sjoen het Willem de Vries se vrae beantwoord.

Verified by MonsterInsights
Top