Reizen
10 apps om jou reis na/verblyf in Nederland makliker te maak
2019-10-22"Wat wil jy vanaand eet? Op watter platform staan die trein? Daar is deesdae ’n app vir alles. Waarom nie ’n app gebruik om jou reis/verblyf makliker te maak nie?"
Meestersgraadstudies in Frankryk: ’n onderhoud met Janet Vermaak
2019-10-18'Clichébeelde', soos sy dit noem, van 'baguettes, barette, snorre en die Eiffel-toring' het aanvanklik haar belangstellening in Frans geprikkel en haar gemotiveer om haar studies in Frankryk voort te sit. Sy het gou besef dat dié taal selfs mooier is as die Eiffel-toring en baie verder as net Frankryk strek. Janet Vermaak het onlangs haar MA in literêre vertaling in Strasbourg, Frankryk voltooi, waar sy vir ongeveer twee jaar gebly het. Tydens haar MA in Afrikaans en Nederlands toer sy ook na Leiden in Nederland as deel van ’n uitruil. Janet vertel vir Marli van Eeden meer oor haar ervaringe.
Gordon’s Bay, Western Cape
2019-10-09"Today it is a popular tourist destination, especially for its quaint Mediterranean-like appearance, safe beaches and variety of activities, from bathing, sailing, boating, climbing … to suntanning on Bikini Beach."
Op reis vir Afrikaans – Europa bied oneindige moontlikhede
2019-10-01"Hulle hoef of moet nie Afrikaans aanbied nie, maar hulle doen dit omdat hulle potensiaal vir die taal in Europa sien en dus besondere moeite doen om dit in hulle kursusse te betrek."
A-Z van au pair-werk: ’n onderhoud met Liz du Toit
2019-09-26“Ek wil vir ’n jaar oorsee gaan au pair.” Baie jongmense besluit deesdae om hierdie roete ná skool/studies te volg, om te reis en om meer lewenservaring op te doen. Maar wat behels au pair-werk? Hoe doen jy aansoek? En wat behels die aansoekproses? Cliffordene Norton het met Liz du Toit van The Au Pair-agentskap gesels om meer uit te vind.
Vergelegen: ’n skat van erfenis, natuurskoon en wêreldgehalte-wyn
2019-09-23"Vergelegen spog met ’n geskiedenis wat oor meer as 300 jaar strek en weerspieël ’n outentieke uitbeelding van Kaapse kultuurerfenis. Bekend vir hul bekroonde wyn, en natuurlik die uitgebreide tuine, is die landgoed veral nou, in die warmer maande, heerlik om te besoek." #erfenismaand
Terug van Kobayashi, Japan
2019-09-16"Vra vir enige een van die 500 leerlinge van Kobayashi Senior High School en hulle sal dadelik al die wonders van die dorpie aflys: kosmosse blom in die herfs in die berge en lok mense van oral oor. Die water is so skoon dat dit op ’n spesiale lys van die 100 skoonste water in Japan is. Jy sien sterre in elke seisoen en vuurvliegies het elke somer in die stroom langs ons huis gedans, iets wat ek jare laas in Suid-Afrika beleef het."
Lewenslesse van Rome, met liefde
2019-09-12"Dit is nie die pragtige geboue en ryk geskiedenis van die Italianers wat drie maande na ons reis soms nog my asem wegslaan nie, maar die belangrike lewenslesse wat ons op die reis geleer het wat ons steeds op die alledaagse lewe kan toepas."
Zuid-Afrikaanse studenten op logies
2019-09-11"Tijdens het weekend van 5 tot 7 juli 2019 hadden wij samen met vier andere gezinnen uit de omgeving van Sint-Genesius-Rode het genoegen om elk twee Zuid-Afrikaanse studenten te mogen huisvesten. Zij waren op studiereis door België en Nederland om kennis te maken met onze taal en cultuur. Wij waren erg positief verrast over de levenswijsheid die wij bij deze toch nog jonge mensen reeds aantroffen en over de mate waarin zij zich betrokken voelden bij het reilen en zeilen van hun land."
"Where the city meets the sea"
2019-09-04"Cape Town, a seafront city, offers the visitor the finest in fish restaurants, such as La Perla in Sea Point. One late afternoon, I also took to the V&A Waterfront (Table Bay harbour), where the land and sea meet, to see what the food was like at a few of the fish restaurants at the quayside."
African ties to the "hermit kingdom": an interview with Leiden University PhD student, Tycho van der Hoog
2019-08-27Tycho van der Hoog is a PhD student at the African Studies Centre, Leiden University. His PhD research focuses on the diplomatic and military ties between North Korea (DPRK) and southern Africa. He discusses his findings and the potential real-world applications of his research with Cliffordene Norton.
Vind jou voete in Nederland met die South Africans in The Netherlands Facebook-groep
2019-08-22Jy het pas na Nederland verhuis en sukkel om jou voete te vind. Is daar Suid-Afrikaners wat ’n lekker braai hou die naweek? Waar en by wie vind jy uit? "South Africans in The Netherlands!!" is ’n Facebook-groep met meer as 7 000 lede wat daagliks aan verskillende gesprekke deelneem. Cliffordene Norton het met Shanita Henze, administrateur van dié groep, gesels.
Somers in Skotland
2019-08-19“Dit is werklik merkwaardig en spesiaal vir my om as skrywer en jong man weer hierdie tyd van die jaar in Skotland te wees. Edinburg is as UNESCO se eerste stad van Literatuur aangewys en Harry Potter-liefhebbers stroom steeds na die kafees waarin JK Rowling geskryf het.”
The Obz Trail (Observatory, Cape Town)
2019-08-13"Experience an alternative Cape Town": "Observatory, commonly known as Obz or Obs, in Cape Town, is an interesting area, but probably more suited for the younger generation, for the traveller and, even more, for the backpacker."
België-studie-uitruil en die Jongerenprojek: ’n onderhoud met Aletta Simpson
2019-08-12"Dit was vir my ook opvallend dat die meeste Nederlandssprekendes wat ons ontmoet het ook Duits, Frans (veral in België) en ’n bietjie Engels, maar selfs Afrikaans of Latyns kon lees of praat. Die meertaligheid van hierdie mense was vir my indrukwekkend."
Kosten dagje uit fors gestegen
2019-08-07"Wie er deze zomer in Nederland met het gezin op uit wil, moet flink in de portemonnee tasten. De prijs van een dagje weg is in de afgelopen vijf jaar fors gestegen. Vooral de toegangsprijs voor musea en dierentuinen is omhoog gegaan; deze was in juli 2019 17% hoger dan in juli 2014. Ook bij de entree voor attracties, evenementen, bioscopen, theaters en concerten is de consument duurder uit, zo blijkt uit onderzoek van het Centraal Bureau voor de Statistiek."
Jongerenprojek Netwerk 2019
2019-08-02"’n Groep van elf Suid-Afrikaanse studente en twee begeleiers het met oë vol verwagting op Brussel Lughawe geland. Vir baie van die studente was dit hul eerste kennismaking met die buiteland. In België het ons ondermeer Brussel, Leuven en Hasselt besoek. Ons eerste kennismaking van Nederland was in die pragtige stad Den Haag."
Den Haag-studie-uitruil: ’n onderhoud met Tenita Kidelo
2019-07-30Talle Suid-Afrikaanse studente besoek Nederland jaarliks as deel van studie-uitruilprogramme. Tenita Kidelo is van De Doorns en is tans besig met haar meestersgraad in Afrikaans en Nederlandse Letterkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy het vir ses maande in Den Haag gewoon. Cliffordene Norton gesels met haar oor haar tyd in die pragtige stad.
Jou Europa-toer en oorsee studeer survival guide
2019-07-29"Hierdie gids is vir enige jongmens wat beoog om nuwe horisonne te ontdek en om nuwe kuslyne te betree, of dit nou Barcelona, Rome, of Amsterdam is."
Duitsland-studie-uitruil: ’n onderhoud met Giselle Botha
2019-07-29Talle Suid-Afrikaanse studente besoek Europese lande jaarliks as deel van studie-uitruilprogramme om meer oor die kultuur en leefwyse van die land te leer en hul horisonne te verbreed. Giselle Botha vertel meer oor haar studie-ervarings en avonture in Duitsland, Nederland en België.