Meest recent
Persverklaring: Suidoosterfees se nuwe NATi Jong Sterre aangekondig
2021-07-05Die nuwe groep aspirant-dramaturge wat gekeur is vir deelname aan die Suidoosterfees se NATi Jong Sterre-projek, is pas aangekondig.
“Het doel is om feest te vieren zoals in de goede oude tijd”
2021-07-05"Daar is hoop. Sisonke wys dit. Nagklubs in Nederland en België wys dit. Suriname is oop vir besoekers wat ingeënt is. Ek brand om terug te keer na daardie dae, toe die 'moordenaars' sigbaar was."
The Commonwealth Short Story Prize 2021: an interview with Rémy Ngamije from Namibia
2021-07-05"For me, the thrill is the opportunity to be part of a larger literary community. It is amazing to take part in a storytelling event that includes writers from around the world."
Boeken uit het Huis: Marita van der Vyver aan die woord oor haar jeugmemoires
2021-07-02"Indien ek ’n bewussyn, ’n groeiende bewussyn, van my eie sterflikheid gekry het ná my 60ste verjaardag, dink ek het Covid die héle wêreld bewus gemaak meer as ooit tevore van hoe fragiel die lewe is, van hoe vinnig alles kan verander. Ons lewe het so ingrypend verander. Dis ondenkbaar waardeur ons nou lewe vergeleke met ’n jaar en ’n half gelede." ‒ Marita van der Vyver
Zuma se uurglas as vry man loop leeg
2021-07-02"Dit is die eerste keer in die land se geskiedenis dat ’n voormalige staatshoof tronk toe gestuur word."
Masakhane leads the way for low-resourced African languages online
2021-07-01Masakhane, today a group of more than 400 volunteers from more than 20 African countries, is helping to change predominantly monolingual and homogeneous spaces in technology into something far richer and more accessible for people in and from Africa.
Wynbedryf weer hof toe oor drankverbod
2021-07-01"Die twee week lange verbod op die verkoop van alkohol wat tans geld, volg op ’n 19-weke-verlies aan inkomste oor die afgelope 16 maande, wat ’n verwoestende uitwerking op die wyn- en toerismesektor gehad het. Meer as 269 000 mense werk in die sektor."
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
2021-06-30Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. Hier is nog inligting.
Hoogste hof lewer striemende en verdoemende uitspraak teen Zuma
2021-06-30"Een van Zuma se getroue ondersteuners, Carl Niehaus, het op Twitter uitgevaar teen die vonnis en gesê dit is totaal onaanvaarbaar. Hy sê dit is Zuma-ondersteuners se revolusionêr-demokratiese reg om hulle verontwaardiging en weerstand teen die vonnis uit te spreek en dat hulle dit onverbloemd sal doen."
Opposisie blameer regering vir nuwe inperkings
2021-06-29"Opposisiepartye hou die regering verantwoordelik vir die strenger inperkingsmaatreëls wat Sondagaand deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is."
Jou selfoon weet jy is ingeënt, ’n tiener ry weg met ’n trein, en Oranje stel teleur
2021-06-29"Die treindiens Arriva het onder skoot gekom toe ’n video op sosiale media opgeduik het van ’n tiener wat deur die masjinis gevra is om die trein te bestuur. Saam met die nuwe versoepelinge wat die afgelope week in Nederland in werking getree het, is die CoronaCheck-selfoontoepassing ook bekendgestel. Die marechaussee, of militêre polisie, het Sondag drie kinders uit ’n motor gered, die temperatuur buite was ongeveer 29 grade Celsius. Die dagblad Trouw berig dat klimaataktiviste nou een van Nederland se grootste pensioenfondse in hul visier het om hulle te dwing om geen beleggings in fossielenergie meer te doen nie."
Persbericht ‒ Jongerenproject: Virtuele studiereis na Nederland en België
2021-06-29Wil jy jou kennis oor Nederland en Belgiё verbeter? Elke twee jaar organiseer die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam en die Vlaams Zuid-Afrikaanse Vereniging in Belgiё ’n studenteprojek. Weens die koronakrisis bied die Zuid-Afrikahuis dié jaar ’n digitale alternatief. Deelnemers moet universiteitstudente in Suid-Afrika of Namibiё wees en ook Afrikaanssprekend wees. Deelname is gratis. Let op dat daar slegs ’n beperkte aantal plekke beskikbaar sal wees.
Persbericht: Anton de Kom en andere schrijvers over hun Suriname
2021-06-29De online tentoonstelling is vanaf 1 juli te bezoeken ‒ als Keti Koti wordt gevierd, de afschaffing van de slavernij.
Adulterations? PG du Plessis se vermaledyding is soos ’n bitter skaars voël
2021-06-28"Is PG du Plessis se woord ’n ‘adulteration’ in Afrikaans? Om die DNS van PG se afvlerkvoëltjie in ouer Nederlandse tekste na te speur, is opwindend."
Persbericht: Antjie Krog ‒ UGent Writer in Residence (oktober‒november 2021)
2021-06-28De Zuid-Afrikaanse auteur, vertaler en buitengewoon hoogleraar Antjie Krog, verbonden aan de Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), is de eerste literaire gastschrijver van de UGent. De aanstelling van de Writer in Residence is een cultureel initiatief dat aan buitenlandse universiteiten al langer ingang heeft gevonden en op publieke belangstelling kan rekenen. Gastschrijvers worden beschouwd als creatieve inspiratiebron en een baken voor kritische reflectie.
Guido Gezelle en Zuid-Afrika: "Die nasionale digter van Vlaandere in ons verre Suid-hoek"
2021-06-28"In de eerste Zuid-Afrikaanse oorlog (1880‒1881) tussen Boer en Brit koos Gezelle resoluut het kamp van de weliswaar calvinistische maar taalverwante Afrikaners. Over het lot van de zwarte bevolking heeft hij niets opgetekend."
Welkom in Amsterdam, maar kyk waar jy piepie!
2021-06-28"Terwyl Suid-Afrika tans weer erger inperking in die gesig staar, het die Nederlandse entstofprogram só suksesvol gewerk dat hulle met totaal ander probleme as ons te kampe het."
Duisende onderwysers gereed om teen COVID-19 geënt te word
2021-06-25"Die meer as 48 000 onderwysers en personeel wat Woensdag ingeënt is, sluit nie die Wes-Kaap en Limpopo in wat eers Donderdag met hulle volskaalse inentings vir onderwysers begin het nie. Leiers van onderwysersunies het hulle ook Donderdag in Atteridgeville laat ent."
Chinatown: Schaffer en Kamfer oor die omsit van ervaring in digkuns en die Nederlandse vertaling van haar werk
2021-06-25Ronelda S Kamfer en Alfred Schaffer, die Nederlandse vertaler van Kamfer se mees onlangse bundel, Chinatown (2019), het onlangs as deel van die Zuid-Afrikahuis se Boeken uit het Huis-reeks vrae beantwoord van Ama van Dantzig, ’n kreatiewe brugbouer, berig Willem de Vries.