Cultuur
’n Bus uit Oekraïne onthul die menslike kant van oorlog
2023-01-06"Die span het die mense van Oekraïne die geleentheid gegee om te praat. Daarvoor het ek elke oomblik stilgesit om te luister."
Do not hesitate is ’n angswekkende oorlogsprent
2022-11-29"Die première van Do not hesitate het by 2021 se Tribeca-filmfees plaasgevind en was Nederland se amptelike inskrywing vir die 2022-Akademietoekennings, bekend as die Oscars."
Festival voor het Afrikaans staat open voor samenwerking
2022-10-26Op zaterdag 15 oktober mocht Voertaal-correspondent Ingrid Glorie bij SASNEV in Pinelands, Zuid-Afrika, de Prestatiebeurs van de Van Ewijck-Stigting in ontvangst nemen. Glorie kreeg deze eervolle onderscheiding voor haar jarenlange inspirerende rol ter bevordering van de culturele betrekkingen tussen Nederland en Zuid-Afrika.
Persverklaring: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
2022-10-19Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.
Antjie Krog gehuldig by vanjaar se Tuin van Digters
2022-10-19"Antjie Krog word op 23 Oktober vanjaar 70. Sy is een van Suid-Afrika se groot digters. Nie net is haar werk al in vele tale vertaal nie, sy het ook baie gedoen om ander digters, in verskeie van ons land se inheemse tale, groter bekendheid te gee."
Die Jongerenprojek: Een interview met Francine Maessen
2022-10-18"Het is een intense reis maar het is geweldig om op deze manier iets terug te kunnen geven aan het project en de reis ook voor een nieuwe lichting studenten mogelijk te maken."
Toyota US Woordfees-gesprek: Suid-Afrika word nou ’n mafiastaat, sê Jacques Pauw
2022-10-18"In sy gesprek met Max du Preez oor sy jongste boek, Our poisoned land: Living in the shadows of Zuma’s keepers, het Pauw geen doekies omgedraai oor Ramaphosa se onvermoë om die regte ding te doen nie."
Toyota US Woordfees 2022: Krotoa: Eva van de Kaap – ’n beskouing
2022-10-14"Die stuk is nie bedoel om ’n diep dokumentêre blik op die historiese karakters te bied nie, maar daar word dikwels uit Van Riebeeck se dagboeke en ander historiese bronne aangehaal. Uiteindelik is dit egter ’n metaverhaal – een wat goeie inligting gee oor die verlede, maar ook ’n moderne blik bied op ’n tyd wat lank reeds verby is."
Toyota US Woordfees-gesprek: Guptas het Suid-Afrika glo miljarde rand gekos
2022-10-14"Die geld wat as gevolg van die Gupta-broers se beweerde aandeel aan staatskaping uit die staatskas verdwyn het, beloop in die omgewing van R57 miljard, waarvan sowat R16 miljard volgens bronne in die Guptas se eie sakke beland het. Dié skokkende syfers oor die omvang van staatskaping tydens Zuma se bewindsjare is Donderdag tydens ’n gesprek by die Toyota US Woordfees genoem."
Uitnodiging: SASNEV-"borrel": Vrydag 7 Oktober 2022 (16:30-17:30)
2022-10-06Jy word hartlik uitgenooi na die SASNEV-"borrel" ter viering van die "Week van het Nederlands" en "De schoonheid van het Nederlands" by vanjaar se Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum in Wellington.
Digkuns en Karibiese postkoloniale romans op Neerlandistiekdag 2022 (Week van het Nederlands in Suid-Afrika)
2022-10-05Die tweede Week van het Nederlands in Suid-Afrika (1–8 Oktober 2022) het met die jaarlikse Neerlandistiekdag 2022 afgeskop. Die Neerlandistiekdag-program, aangebied deur die Kaapse Forum Neerlandistiek (KFN), het vir ’n wye verskeidenheid pitkos en vermaak gesorg.
Uitnodiging – Group Theory: Black Music (met Koleka Putuma en Tumi Mogorosi) (7 oktober 2022 in Brugge)
2022-10-03Graag nodigen we (KAAP en Poëziecentrum) jullie uit voor deze voorstelling in de Stadsschouwburg in Brugge.
Persverklaring: "De schoonheid van het Nederlands" tydens hierdie jaar se "Week van het Nederlands"
2022-09-29Dié week bied jaarliks ’n blik op die Nederlandse taalaanbod en taalverbintenisse in Suid-Afrika met interessante gesprekke, ’n filmvertoning van ’n Nederlandstalige dramafilm by ’n inry-teater in Pretoria en in Kaapstad by die Labia teater, lesings en gesprekke, musiekproduksies in Nederlands en/of Afrikaans en Engels. Die bydrae waarvoor talle angstig wag, is die tweede edisie van die SAVN se kortfilmkompetisie vir voorgraadse en nagraadse studente neerlandistiek.
Persvrystelling – Kortfilmkompetisie vir studente: "Die skoonheid van die Nederlandse taal"
2022-09-19Ons nooi alle huidige ingeskrewe voorgraadse en nagraadse studente wat Nederlands bestudeer uit om in te skryf vir die kortfilmkompetisie. Hierdie kompetisie vorm deel van die 8e editie van die Week van het Nederlands in Suid-Afrika, 1 tot 8 Oktober 2022. Deelnemers stuur ’n kortfilmpie oor die onderwerp "Die skoonheid van die Nederlandse taal". Individuele studente of klein groepies kan deelneem.
European Film Festival: Programme announced for hybrid event 13–23 October 2022
2022-09-16From the Netherlands, Shariff Korver's slow-burning psychological thriller Do not hesitate depicts unprepared Dutch youths thrown into the crucible of war, a situation complicated by their naiveté when encountering other cultures. In Playground Belgian director Laura Wandel deploys cameras rigged at child level to effectively portray the emotions and experiences of school bullying from a child’s point of view.
Persvrystelling: Vrystaat Kunstefees 2022
2022-09-15Die De Schrijverswerf-projek beoog om ’n gemeenskap van skrywers, digters en teatermakers te vestig wat deur hul taal verbonde is aan die Nederlandstalige gemeenskap. Hierdie taalgemeenskaplikheid sluit deelnemers in vanaf Nederland, Vlaandere, Suriname, en Suid-Afrika. Die Vlaamse regering in Suider-Afrika ondersteun die vertoning And still the rain kept falling softly ... ruimhartig. Die stuk vloei uit die pen van die Vlaamse skrywer, toneelspeler en teatermaker, Peter de Graef, terwyl Stef De Paepe, Vlaamse dramaturg en draaiboekskrywer, as die regisseur optree.
Invitation to a Belgium + South Africa poetry performance night – Cape Town (23 September)
2022-09-15Poetry Passport is the creative residency for spoken word artists from South Africa and Belgium, in which the artists tackle the issues of human rights, women’s rights and social justice.
Doesburg komt samen rond Krogs Broze aarde
2022-09-15"Het was een merkwaardig gezicht. Wie in het weekend van 10 en 11 september door de straten van het Gelderse plaatsje Doesburg liep, zag overal – op aanplakborden, in etalages van winkels en tegen ramen van huizen – affiches met vooral één titel, Broze aarde, en één naam: Antjie Krog."
Program: Elfde Tuin van Digters op 7 en 8 Oktober 2022 by die Breytenbach Sentrum in Wellington
2022-09-08Die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) klink op 7 Oktober ’n glasie op 25 jaar van SASNEV en op die Breytenbach Sentrum se ondersteuning van die Nederlandse taal in Suid-Afrika. Ook op die program: Antjie Krog gesels met twee van haar vertalers Georges Lory en Robert Dorsman en vra hulle wat die twee moeilikste en twee maklikste dinge is by vertaling, en Karin Benjamin gesels met die Nederlandse digter Babs Gons oor haar werk as digter en gesproke woordkunstenaar met voorlesings deur Gons.
Beirut, Lebanon: A city that lives to inspire others to live
2022-09-02"I’ve been invited by the Arab Fund for Arts and Culture (AFAC) to present two workshops as part of its fourth Arts and Culture Entrepreneurship (ACE) programme. Founded in 2007 with support from various international donors, AFAC is probably the most important arts fund in the region, actively supporting scores of creatives in more than 20 Arab countries annually. It is based in Beirut, with Lebanon being one of the more liberal countries in the region. The sixteen participants in the workshop are drawn from Algeria, Egypt, Morocco and Libya, in North Africa, as well as Syria, Palestine and Lebanon. The ACE programme aims to inspire and strengthen small and medium cultural institutions in the Arab region through several lecture modules, workshops and mentorships."