Cultuur
Izicwangciso Zezethu: Dis nie ’n "Ag shame"-uitstalling nie
2019-08-01"Die stryd het nie verander nie, want vroue word steeds misgekyk," sê kunstenaar Nobukho Nqaba. "Vroue het in alle sfere van die samelewing geleenthede nodig." Nobukho se eerste solo-uitstalling, Izicwangciso Zezethu ("ons maak planne"), is tot 20 Oktober 2019 by Zeitz MOCAA (Kaapstad) te sien. Hierdie uitstalling beeld die lewe in ’n informele nedersetting uit en weerspieël die kunstenaar se kinderlewe in die Oos-Kaap. #vrouemaand2019
Luna Paige bring Korreltjie Kantel Lae Lande toe
2019-07-31In Oktober kom die Suid-Afrikaanse sangeres en liedjieskrywer Luna Paige Lae Lande toe met Korreltjie Kantel, ’n oorspronklike en gevarieerde vertoning oor die liefde tussen André P Brink en Ingrid Jonker. Om hierdie toer moontlik te maak, is ’n skarebefondsingsveldtog begin. Bekende Suid-Afrikaanse kunstenaars het kunswerke vervaardig wat geïnspireer is met die storie van Jonker en Brink. Afdrukke van hierdie kunswerke is nog tot 5 Augustus te koop. Ingrid Glorie gesels met Luna Paige.
The Hotazel Years. 1974‒1980.
2019-07-26"This story started with a dream in Pretoria some 44 years ago and continued as grains of silver suspended in photographic paper, later becoming electronic pixels – culminating in a lifetime of images. I saw the country in tonal values of black and white, striving for subtle detail in the shadows and highlights. Sometimes this was very difficult, as we lived in a land of extreme contrasts."
EET KREEF!: Die verhaal van PW Botha se wysvinger en Johannes Kerkorrel se middelvinger
2019-07-25"In April 1989 vertrek ’n stoet kombi’s uit Johannesburg met sowat twintig wit 'terroriste' aan boord om iets te gaan doen wat min mense nog vantevore gewaag het: om skoor te soek met PW Botha en die NG Kerk – wat min of meer dieselfde ding was. Saans op die TV-nuus het PW die Afrikanervolk gewaarsku, met ’n wysvinger in die lug, teen die Johannes Kerkorrel-tipes. Saans ná die nuus het Kerkorrel voor duisende gatvol Afrikaners ’n ander vinger gelig vir die Botha-tipes."
First Thursdays: ’n Viering van Kaapstad se kuns en kultuur
2019-07-23"First Thursdays is ’n inisiatief wat, soos die naam voorstel, elke eerste Donderdag van die nuwe maand plaasvind. Kunsgalerye se deure staan oop tot 9-uur die aand en die publiek word genooi om kunsgalerye gratis te besoek."
Hedendaagse Afrikaanse kunst centraal geplaatst
2019-07-19"Toeval of niet, maar tijdens deze zomermaanden vinden in Brussel een aantal evenementen plaats die (hedendaagse) Afrikaanse kunst in de kijker plaatsen. We focussen op twee tentoonstellingen: een in BOZAR, het voormalige Paleis voor Schone Kunsten, sinds jaar en dag het cultureel epicentrum van de hoofdstad en WIELS, een veel recenter project, maar daarom niet minder interessante plek."
Gin en Nederlandse herkoms by Afrikaanse kunstefees gevier
2019-07-19"As jy gaan kyk na die afgelope paar jaar se gin-malligheid wat ook Suid-Afrika beetgepak het, kan jy nie anders as om te gaan kyk waar presies gin, of jenewer, sy oorsprong gehad het nie. Ons het natuurlik vir Nederland hiervoor te bedank." Maryke Roberts gesels met Natascha C.
Johnny Clegg ‒ Uhambe kahle, nkosi!
2019-07-18"I was dead set on Juluka because I recognised that the music Sipho and Johnny were producing was unique, not just in the country, but in the world. The ingredients of the Juluka was the successful mixing of white European and Zulu culture that made this music so compelling to us, the youth of the eighties, and so dangerous for the apartheid authorities."
Johnny Clegg: Die Wit Zulu het ons finaal gegroet
2019-07-18"Hy word nie net onthou vir sy musiek nie, maar ook vir sy werk as musiek-antropoloog en sy verset teen die apartheid-regime. Soos vele ander uitgesproke kunstenaars tydens die Nasionale Party-era, was hy onwelkom in sy eie land en is telkemale in ’n polisie-vangwa geboender — net omdat hy saam met swart musikante ongeregtigheid op die naam genoem het. Ten spyte van die vele terugslae, was die hoogtepunt van sy loopbaan die keer toe Madiba op die verhoog gestap het tydens ’n konsert in 1999 in Frankfurt."
Mandela-dag 2019: Madiba se groen hart
2019-07-18“...the struggle for sustainable development nearly equals the struggle for political freedom. They can grow together or they can unravel each other.” – Nelson Mandela. Die jaarlikse Mandela-dag word internasionaal op 18 Julie, Madiba se verjaarsdag, gevier. Ter viering van Mandela-dag vanjaar het Menán van Heerden en Cliffordene Norton die “Tata Madiba. Father of our democracy: Father of our Nation”-uitstalling by die Iziko South African Museum in die hart van Kaapstad besoek.
Miriam Makeba: Die vloek van "Pata pata"
2019-07-10"'Pata pata' is geskryf in 1956 terwyl sy steeds in Suid-Afrika gewoon het, maar is eers in 1967 uitgereik en sodoende wêreldberoemdheid besorg. Dit was die eerste internasionale treffer vanuit die Afrika-vasteland. Ten spyte van Makeba se sukses en die musiekkritici wat dit bestempel het as 'a groundbreaking African gem' het sy dit afgemaak as 'one of my most insignificant songs'."
Resensie: Welkom Today – Terug naar Zuid-Afrika
2019-07-04"Het is een prachtig verhaal. Het verhaal van de jonge Lebohang Tlali. Hij komt uit de township Thabong bij het plaatsje Welkom. Naar dit mijnstadje trokken veel mensen na de ontdekking van goud vlak na de Tweede Wereldoorlog."
Press release: Soweto Soul Summer Concerts! (Netherlands and Germany)
2019-07-03"Soweto Soul is een eerbetoon aan de muzikale ziel van de Zuid-Afrikaanse townships. In samenwerking met Zuid-Afrikaanse artiesten combineert de Nederlandse producer / gitarist Joep Pelt muziekstijlen als Pennywhistle Jive, Hip-Hop, Mbaqanga en Gqom, Kwaito." Soweto Soul will be back on the road, playing several shows in Germany and the Netherlands.
Spoegwolf: Danie du Toit (hoofsanger) besin oor die prys van sukses
2019-07-01"Al wat ek wil hê is ’n huisie en ’n boom om onder te sit. Die songs gaan daaroor. Ek het geen mandaat met die lirieke nie. Ons almal moet net cool wees met mekaar." Spoegwolf se nuutste album, Koma, het ongekende sukses bereik. Hulle het onlangs die eerste Afrikaanse groep geword wat die nommer 1-posisie beklee het op die Apple Music Album Chart.
Capetonian artist Jody Paulsen on his art and inspiration
2019-06-28"My inspiration comes from pretty much everywhere. I try to stay open to anything when I'm searching for ideas." Jody Paulsen’s work forms part of various significant public and private collections, including collections at Zeitz MOCAA (Museum of Contemporary Art Africa) in Cape Town. Notable group exhibitions at Zeitz MOCAA include All Things Being Equal in 2017. Most recently, Paulsen’s work was exhibited with SMAC Gallery at The Armory Show in New York City, USA, in March 2019. His work is also currently up on exhibition as part of the group show Filling in the gaps at the Iziko South African National Gallery (Cape Town).
Fototentoonstelling: "Cape Flats" van Melinda Stuurman
2019-06-20Op woensdagmiddag 19 juni vond in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam de opening plaats van de fototentoonstelling “Cape Flats” van Melinda Stuurman. Melinda is “journalist in residence” van Media24 en verblijft in het journalistenappartement van het Zuid-Afrikahuis. De tentoonstelling is dagelijks te bezichtigen tot en met 3 juli. (Zuid-Afrikahuis, Keizersgracht 141-C, Amsterdam).
Marimba lessons for youth: an interview with Mabongi Thusi
2019-06-14Youth Day is celebrated annually in South Africa on 16 June. Menán van Heerden chats to Mabongi Thusi, founder of the music programme at Inkwenkwezi Secondary School in the Dunoon township (in Milnerton, Cape Town), about the benefits of such a programme for youth.
Programma: Week van de Afrikaanse roman 2019
2019-06-03Van vrijdag 20 t/m zondag 29 september 2019 wordt in Nederland en Vlaanderen de vierde Week van de Afrikaanse roman gehouden. Deze leescampagne richt de aandacht op Afrikaanstalige literatuur in Nederlandse vertaling.
Ramadan in Cape Town: an interview with Fatima Allie
2019-06-03"Boeka time is very special in Cape Town. I remember as children we would wait for the light at the mosque to be switched on, then we would shout 'Waktoe!' ('Time!')."
Geagte meneer Masekela
2019-05-30"Meneer Masekela, hierdie is regtig ’n goeie song en ek verstaan nou vir die eerste keer waarom jy en Miriam Makeba oorsee is. Ek het van die Sharpeville-bloedbad geleer uit ’n skoolhandboek en het altyd net gehoop pouse breek aan sodat ek die kiewiete wat onder die rugbypale gebroei het kan gaan treiter met ’n tennisbal. Miriam sê jy het die song vir haar geskryf. Sy het drie familielede op daardie een dag verloor."