Interviews
De nieuwe leerstoel in Zuid-Afrika gaat verder dan de traditionele neerlandistiek
2020-01-22"Nederlands in de eenentwintigste eeuw, in een compleet andere sociale en culturele context dan pakweg twee decennia terug in de tijd, is een linguïstisch amalgaam waar verschillende culturen en talen in participeren."
Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans daarop gerig om meerstemmigheid te bestendig
2020-01-20Vir Marni Bonthuys, redakteur van Tydskrif vir Nederlands & Afrikaans (T.N&A), is akademiese meerstemmigheid ’n vereiste vir gesonde wetenskap en bied die tydskrif bydraes wat strek van grammatika tot literêre tendense, teoretiese benaderings, kultuurhistoriese verskynsels en literatuur-sosiologiese ontwikkelinge. Sy het Willem de Vries se vrae oor T.N&A se ontwikkelinge en komende uitgawes beantwoord.
Voorzitter Japie Gouws: "De Afrikaanse Taalraad zoekt altijd de dialoog"
2020-01-17"'Ik vind het fijn om te merken dat ik hier moeiteloos met Afrikaans rond kan lopen', zegt Japie Gouws. 'Ik krijg de indruk dat de Nederlanders wel meer over het Afrikaans zouden willen weten, en er is beslist geen sprake van een negatieve houding'."
ActionAid: "She leads. She decides"
2020-01-17"In the Netherlands we are aware that too few women have leadership positions in politics, the corporate sector or in academia. Just recently it was in the news that the country has dropped 11 places in the Global Gender Gap Index, to 38th position (South Africa is 17th)." Menán van Heerden chats to Bert van Pinxteren about ActionAid Netherlands, an international women's rights organisation.
Nederlands in Suid-Amerika
2020-01-15"Suriname is een meertalig land, waar naast Surinaams-Nederlands ook Sranantongo, Spaans, Engels en vele andere inheemse talen worden gesproken. Het aandeel van de Nederlandstalige literatuur in dat meertalige palet is niet gering."
Dutch delights at Mojo Market
2020-01-09"Making their food is a way of learning more about their culture, food and language." Judith Mechisi, manager of German Bites/Dutch Delights stall at Mojo Market, chats to Cliffordene Norton.
MapMyWay – explore Cape Town like a local
2020-01-03Do you want to get to know Cape Town like a Capetonian? Cliffordene Norton chats to Philip Todres from MapMyWay about the vibrant happenings that the Mother City has to offer.
"Ek het weer besef ’n mens moet jou storie neerskryf"
2019-12-23"Theo se oupa het sy en sy vrou se stories destyds neergeskryf, iets waaroor die nasate vandag baie bly is. Ek het weer besef ’n mens moet jou storie, hoe oninteressant jy ook al mag dink dit is, neerskryf vir dié wat na jou kom."
Bringing a taste of Belgium to Cape Town
2019-12-11Are you looking for authentic Belgian heritage cakes? Lies Deneys, owner of the Pajot Flemish Bakery, creates delicious pastries with love from her home country.
"Queen Máxima inspired me to reach for the stars"
2019-12-10Tamlyn Chorus-Botha is a South African studying jewellery design in Schoonhoven and is co-owner of Chorus Botha Jewellery. She chats to Cliffordene Norton about her studies, what jewellery means to her and life in Schoonhoven.
"I say 'baie lekker' a lot now"
2019-12-06Esmee Meijers is a Dutch student who has been living in the Bo-Kaap for six months.
Tydskrif vir Letterkunde plaas Afrikaans binne die groter konteks van Afrika deur transnasionale literatuurstudie
2019-12-05"Die Afrikaanse letterkunde bevat tekste wat as 'koloniaal' én 'postkoloniaal' getipeer kan word, en dit word met vrug bestudeer binne die kader van postkoloniale studies. Nederlandstalige letterkundige tekste sluit eweneens sulke koloniale en postkoloniale voorbeelde in, en boonop is ’n deel van die Afrikadiaspora in voormalige Nederlandse kolonies gesetel, soos Suriname en die Antille. Die moontlikhede vir (vergelykende) studies is dus werklik volop."
Blind barista Joseph Matheautau: "I always knew I was going to be someone special one day"
2019-12-04"Joseph has overcome endless challenges in the process of achieving this goal and despite losing his vision, he now makes the best cappuccinos in Worcester in the Western Cape."
Perceptions of Africa
2019-12-02Next year, 2020, marks the celebration of 60 years of independence by 17 African countries. In light of "Africa 2020" (African Studies Centre Leiden, Leiden University), including the January 2020 conference, "Africa: 60 years of independence", Menán van Heerden interviews Bert van Pinxteren about his 2018 Masters thesis, African identities – a new perspective.
Study in Holland: an interview with Mervin Bakker
2019-11-27How does a prospective student go about searching for a study programme? What are the admission requirements? How will you fund your studies?
US-koor reg om Vlaandere te wys dat hulle die beste koor is
2019-11-21"Ons wil vir Suid-Afrika en die wêreld wys wat diversiteit in een span kan vermag." Die Stellenbosch Universiteitskoor, wat tans die beste koor ter wêreld is, toer volgende jaar Vlaandere toe om aan die Wêreldkoorspele deel te neem en weer eens hulle titel te verdedig. André van der Merwe, wat die US-koor sedert 2003 dirigeer, vertel meer.
Meestergraadstudies in Londen: ’n onderhoud met Marina Pienaar
2019-11-19"In die finale ronde van oudisies by die Royal College of Music het ek gestaan op die bekende Britten Theatre se verhoog en moes myself herinner dat ek regtig op daai verhoog staan en sing vir die hoof en onderhoof van sang en opera."
Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Miriam Van hee
2019-11-15Bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee is tans in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Miriam Van hee oor haar werk.
Identiteit en versweë geskiedenisse: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Rachida Lamrabet
2019-11-15Bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee is tans in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Rachida Lamrabet oor haar werk en aktivisme.
Leuven-studie-uitruil: ’n onderhoud met Sandri Smit
2019-11-14Talle Suid-Afrikaanse studente besoek jaarliks Duitsland of ander Europese lande soos Nederland en België as deel van studie-uitruilprogramme om meer oor die kultuur en leefwyse van die land te leer en hul horisonne te verbreed. Sandri Smit vertel vir Marli van Eeden meer oor haar studie-ervaring en avonture in België.
